Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durban Italian Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clair-laan 40, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Durban Italian Villa bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal geleë in Berea, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide ontspannings- en sakereisigers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 selfsorgverblyf-opsies: 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis het slaapplek vir 10 gaste, terwyl die woonstel 4 gaste akkommodeer. Die slaapkamers beskik oor gemaklike beddens en is toegerus met lugversorging. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Elke verblyf-opsie sluit 'n goed toegeruste kombuis, asook 'n leef- en eetarea in. Die woonstel het ook toegang tot 'n privaat Jacuzzi en braai-area. Vir vermaak bied elke opsie 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet en word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is gerieflik naby winkels, restaurante, skole en hospitale geleë.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Clair-laan 40, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clair-laan 40, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd294b955c8191c0873eae4674aa34ff6255f384767b4854ac2daa0a8da6e8f5447f3caaa7ce05de854d44e1b1a2817c38994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 40 Clair Avenue Berea 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.8613777 30.9839006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang