D'urbanmist Luxury Self-Catering Guest House
Beskrywing
Dié eenheid is apart van die gastehuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die eenheid lei na stoep met 'n tuin en gaste het toegang tot 'n gedeelde Lapa en die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die gebruik van die swembad en trampolien is op eie risiko.
Wees asb. versigtig wanneer jy die paadjies in die tuin en om die swembad gebruik.
Moetnie vure sonder toesig los nie. Alle vure moet in die braai of kaggel gemaak word.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Stilte moet vanaf 22:00 gehandhaaf word.
Gaste mag nie meer as 1 besoeker op 'n slag hê nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste, 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, meer as genoeg kasruimte en 'n werkstasie in. Gaste het toegang tot gedeelde Lapa en die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die gebruik van die swembad en trampolien is op eie risiko.
Wees asb. versigtig wanneer jy die paadjies in die tuin en om die swembad gebruik.
Moetnie vure sonder toesig los nie. Alle vure moet in die braai of kaggel gemaak word.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Stilte moet vanaf 22:00 gehandhaaf word.
Gaste mag nie meer as 1 besoeker op 'n slag hê nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié enkelwoonstel-kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sateliet-kanale, meer as genoeg kasruimte en 'n werkstasie in. Die eenheid lei na die swembad-area wat 'n gedeelde Lapa het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die gebruik van die swembad en trampolien is op eie risiko.
Wees asb. versigtig wanneer jy die paadjies in die tuin en om die swembad gebruik.
Moetnie vure sonder toesig los nie. Alle vure moet in die braai of kaggel gemaak word.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Stilte moet vanaf 22:00 gehandhaaf word.
Gaste mag nie meer as 1 besoeker op 'n slag hê nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim en privaat gesinshuis het slaapplek vir 4 gaste en 2 slaapkamers. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort, en die aparte badkamer het 'n bad. Die kombuisie het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en yskas. Die leefarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n privaat stoep en beeldskone tuine waar gaste toegang het tot 'n gedeelde Lapa en die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die gebruik van die swembad en trampolien is op eie risiko.
Wees asb. versigtig wanneer jy die paadjies in die tuin en om die swembad gebruik.
Moetnie vure sonder toesig los nie. Alle vure moet in die braai of kaggel gemaak word.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Stilte moet vanaf 22:00 gehandhaaf word.
Gaste mag nie meer as 1 besoeker op 'n slag hê nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandweg 29, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang