Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durbanville holiday accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Durbanville holiday accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri R

Home away from home.

Dit is 'n baie netjiese en skoon plekkie en het alles gehad wat nodig is - selfs 'n inverter. Die eienaars is baie behulpsaam, professioneel en vriendelik. Sal die akkommodasie definitief aanbeveel.

Durbanville holiday accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Anri! Hopelik sien ons jou binnekort weer!

Durbanville holiday accommodation
Duran F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duran F

Het baie lekker gebly en Marlize was 'n baie baie goeie en behulpsame gasheer.

Dit was heerlik, 'n goeie omgewing en 'n mall net oor die pad.

Durbanville holiday accommodation se terugvoer

Baie dankie dat julle so lekker by ons gebly het! Hoop ons sien julle binnekort weer.

Durbanville holiday accommodation
Davlin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davlin R

Great accommodation in Durbanville Hills.

Really nice place with all the amenities needed, good quality appliances and utensils, very clean and well-maintained.

Durbanville holiday accommodation se terugvoer

Thanks for your stay, Davin. Hope to see you soon!

Durbanville holiday accommodation
Egbert D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egbert D

Gerieflik, netjies en perfek geleë vir ons behoeftes.

Dit was perfek vir ons behoefte; verblyf vir een nag ná 'n geleentheid in die omgewing. Netjies, gerieflik, veilig en goed ingerig.

Durbanville holiday accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie! Sien julle hopelik gou weer!

Durbanville holiday accommodation
Hauwa A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hauwa A

Would have been great if I had a different host.

The host, Marlize, was terrible.

Vanaf R1 715
R1 715 R1 544
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 715
R1 715 R1 544
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfstraat 2, D'urban Ridge 53, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2475a8782094442b51837de29a2060e970c40afb01e270be603869c08ed8f7d3157ed210b45a40115faf79867fd93abd6eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 715 nouVanaf R1 544 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2 Alf Street 53 D'urban Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87132441449 18.63834528532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang