Durbanville Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Dion O - Feb 2024
Algehele gradering
Beslis voldoen aan ons vereistes. Baie vriendelike ontvangs, met heerlike ontbyt.
Durbanville Stay se terugvoer
Ons is bly dat julle die ontbyt geniet het en lekker gebly het. Dit was lekker om julle twee te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Adeline A - Feb 2024
Algehele gradering
Value for money, highly recommended with amazing host.
Durbanville Stay se terugvoer
It was lovely making your weekend special. So glad you enjoyed staying here so much.
Nico S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Durbanville Stay se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Hoop julle geniet julle vakansie oorsee.
Amelia H - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is 'n stil en rustige omgewing sonder enige geraas.
Durbanville Stay se terugvoer
Bly julle het die stilte in die eenheid geniet. Dankie vir die kompliment oor my kookvermoë. Was lekker om julle familie hier te hê vir die graadplegtigheid van jul dogter.
Johann D - Mei 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Durbanville Stay se terugvoer
So jammer, ons weet beurtgrag skep 'n probleem.
Louis C - Aug 2023
Algehele gradering
Vooraf kommunikasie en ontvangs goed, aangename verblyf.
Durbanville Stay se terugvoer
Dankie Louis. Ons probeer maar almal 'n oplosssing vind vir beurtkrag, so bly ons pogings het gehelp. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Marina C - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige kuier.
Durbanville Stay se terugvoer
Bly julle het julle kuier by ons geniet. Ook bly dat julle familie lekker saam kon wees.
Mpumie C - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Durbanville Stay se terugvoer
Glad you enjoyed your stay and hope to see the "gals" soon again.
Liezl P - Des 2022
Algehele gradering
Ons het van die begin uiters tuisgevoel.
Minette U - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Durbanville Stay se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Dit was net so lekker om julle hier te kon huisves.
Reinette V - Feb 2022
Algehele gradering
Huis weg van ons huis af.
Durbanville Stay se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Hoop julle seun is gelukig in die koshuis en dat ons julle gou weer sien.
Abe K - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik en baie lekker!
Andre G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Claire F - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Durbanville Stay se terugvoer
It was a a pleasure to host Claire and Alex. They are very easy guests, quiet and respectful. Would be a pleasure to host them again.
Jan-dirk B - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Durbanville Stay se terugvoer
Jan-dirk en sy familie was baie stil en beleefd. Jammer dat julle nie die hulp toegelaat het om skoon te maak nie, maar ons verstaan die plek was vol voor julle trek na julle nuwe woning.
Jc Esterhuyse H - Okt 2021
Algehele gradering
Die eienaar en sy vrou was baie aangenaam gewees.
Durbanville Stay se terugvoer
Dankie, ons is so bly julle het lekker gebly. Geen moeite om 'n vegetarier ontbyt te gemaak het nie.
Shirley V - Aug 2021
Algehele gradering
Everything you need and more!
Durbanville Stay se terugvoer
So glad we could accommodate such a lovely family. Hope they saw many flowers and lots of snow.
Jacques G - Mrt 2021
Algehele gradering
Kenneth en Jeanette is baie gasvry. Die wooneenheid was netjies en skoon.
Durbanville Stay se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Ons is nie te ver nie, so hoop om julle gou weer te sien as julle kom Kaap hou.
Jenna M - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome.
Durbanville Stay se terugvoer
Thanks for the review. Glad I was able to help and hope to see you and your partners again soon.
Vivien F - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Durbanville Stay se terugvoer
Ons is so bly julle het so tuis gevoel, ons probeer om dit vir ons gaste lekker te maak. Dit was 'n plesier om julle groep hier te kon huisves. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Kobus C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Durbanville Stay se terugvoer
Thanks, Kobus. We enjoyed having your associates staying with us.
Madelein D - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Durbanville Stay se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie. Dit was geen moeite om julle oudit span te help en te bederf waar ons kon. Dit was 'n plesier om sulke netjiese mense te huisves en dit is goed om te weet ons sal julle weer sien.
Cornel S - Jul 2020
Algehele gradering
Beste diens, ekstra waarde vir geld, regtig 'n plek om aan te beveel, met 'n uitstekende gasheer en gasvrou.
Durbanville Stay se terugvoer
Dit was lekker en interessant om julle hier te kon huisves het tydens julle besigheid in die Kaap. Hoop die besigheid gaan van krag tot krag. Dit was lekker om julle te kon uithelp.
Rina V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Durbanville Stay se terugvoer
Dankie vir jou gradering. Ons is so bly julle het die stilte geniet al is ons naby aan toegang paaie. Ons ontvang graag gesinne.
Leanne L - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely and delightful.
Durbanville Stay se terugvoer
Good day Leanne,
What a pleasure to host your friends from the USA with their delightful toddlers. Thank you for the positive review and kind words.
Heindrich C - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Monica P - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Uitstekende ontbyt voorgesit.
Cornelia S - Jan 2019
Algehele gradering
Die waarde van Durvanville Stay is in hulle fantastiese ontbyt wat ingesluit is!
Durbanville Stay se terugvoer
Ons is so bly dat ons julle vakansie lekker kon gemaak het. Dankie vir die sterre!
Sanet J - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en 'n heerlike ontbyt!
Durbanville Stay se terugvoer
Bly dat julle ook waardeer hoe sentraal ons is en dat ons die plek skoon en netjies hou.
Beverley J - Nov 2018
Algehele gradering
Puik en netjiese plek om te kom bly en waarde vir jou geld.
Durbanville Stay se terugvoer
Thanks, Beverley. I was a pleasure meeting you. We hope to see you again soon.
Herman V - Okt 2018
Algehele gradering
Naby Durbanville Hoërskool.
Durbanville Stay se terugvoer
Dankie Herman. Ons hoop om julle weer te sien volgende jaar by die Durbie Dash en dat julle seun erens naby julle 'n heuwel sal vind om bietjie bulte te oefen! Dit was lekker om julle te ontmoet.
Patricia J - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Jeanne V - Jul 2018
Algehele gradering
Very friendly.
Burger V - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, met alles wat jy nodig en nog meer .
Anzelle S - Mrt 2018
Algehele gradering
Very friendly reception and pleasurable stay.
Carolina V - Jan 2018
Algehele gradering
Exceeded all our expectations!
Lees meerLourens H - Mrt 2018
Algehele gradering
Aan verwagtiginge voldoen.
Gideon N - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitsonderlik.
George M - Jan 2018
Algehele gradering
Ons tuiste weg van ons huis af!
George M - Des 2018
Algehele gradering
Best place away from home!
Durbanville Stay se terugvoer
Dankie, George. Was lekker om julle wee te kon verwelkom.
Bernd F - Nov 2018
Algehele gradering
Ja, ook maar net, net.
Durbanville Stay se terugvoer
Berndt, dankie vir die positiewe opmerkings en die 3/5 afdelings waar julle ons 4 sterre gegee het. Die gaste eenheid is in 2004 gebou en die kamer waar julle gebly het is in 2013 gerestoreer. Moontlik het julle die gaste eenheid verwar met die gebou langsaan.
Sunet M - Nov 2017
Algehele gradering
Baie mooi skoon, netjies en gemaklike verblyf.
Liza V - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflike blyplek, ek sal al my kollegas hier inboek.
Sharon H - Apr 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Mari V - Aug 2017
Algehele gradering
Ontspanne, gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6A De Villiers-rylaan, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang