Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durbanville Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Dion O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beslis voldoen aan ons vereistes. Baie vriendelike ontvangs, met heerlike ontbyt. Beslis baie lekker gebly en baie goeie ontvangs en diens. Navrae was ook onmiddellik beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
Ons is bly dat julle die ontbyt geniet het en lekker gebly het. Dit was lekker om julle twee te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien.

Adeline A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Value for money, highly recommended with amazing host. Best 5-star hotel home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
It was lovely making your weekend special. So glad you enjoyed staying here so much.

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekende diens. Baie sentraal geleë, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
So bly julle het dit geniet. Hoop julle geniet julle vakansie oorsee.

Amelia H
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Dit is 'n stil en rustige omgewing sonder enige geraas. Hulle albei was baie vriendelik en het ons met respek behandel. Gasvrou is 'n goeie kok en het ons lekker verras.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
Bly julle het die stilte in die eenheid geniet. Dankie vir die kompliment oor my kookvermoë. Was lekker om julle familie hier te hê vir die graadplegtigheid van jul dogter.

Johann D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Aangename verblyf. Nie baie sigbaar in die donker nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
So jammer, ons weet beurtgrag skep 'n probleem.

Louis C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2023

Vooraf kommunikasie en ontvangs goed, aangename verblyf. Op ons versoek is hul Weber-braai by die swembad gesit vir 'n braai saam met ons vriende en braai-toerusting is verskaf. Beligting in eenheid vir beurtkrag, asook noodbeligting beskikbaar. Volledig toegerus vir 'n aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Durbanville Stay
Dankie Louis. Ons probeer maar almal 'n oplosssing vind vir beurtkrag, so bly ons pogings het gehelp. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Marina C
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Lieflike, rustige kuier. Durbanville Stay is redelik sentaal en in 'n veilige buurt geleë. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ons het heerlik gekuier by julle. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
Bly julle het julle kuier by ons geniet. Ook bly dat julle familie lekker saam kon wees.

Mpumie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Excellent. The owners are very friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
Glad you enjoyed your stay and hope to see the "gals" soon again.

Liezl P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het van die begin uiters tuisgevoel. Die kamers is ruim, netjies en skoon. Die verblyf is baie sentraal en ek het veilig genoeg gevoel om self na Durbanville se dorpsarea te stap. Baie dankie ek sal weer gebruik maak van Durbanville Stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette U
1 nag
5.0
Mrt 2022

Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, veilige verblyf. Kenneth was vriendelik en bedagsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Durbanville Stay
Bly julle het lekker gebly. Dit was net so lekker om julle hier te kon huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A De Villiers-rylaan, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0056d3953f8d45a23246f2a38b774e8d2703ffd7da0579762513cb93eaaf8006a1caaeba69760ba77deea83a1626b88f82f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 6A De Villiers Drive, Valmary Park Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.843152246794 18.648185580969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang