Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durbanville Stay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A De Villiers-rylaan, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Durbanville Stay is ideaal vir gaste wat nie 'n spasie met ander gaste wil deel nie. B&B-verblyf met 'n ligte ontbyt word aangebied. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Hierdie eenheid van 120² meter word gewoonlik as 'n geheel uitgeboek vir die eksklusiewe gebruik van 2 tot 6 gaste. Dié dupleks het sy eie ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer, lessenaar en kas, is op die onderste verdieping geleë. Hierdie kamer het nie lugversorging nie. Die tweede en derde slaapkamers is bo. Een het 'n dubbelbed (twee enkelbeddens kan gereël word vir langer verblyf indien nodig) en die ander 2 enkelbeddens. Albei het kaste, met toegang tot 'n aparte kleiner badkamer. Daar is 'n lessenaar in een van die kamers en 'n dressoir in die ander. Albei hierdie kamers het lugversorging. Ingesluit is 'n aparte eetarea, asook nog 'n kamer waar gaste kan sit of TV kan kyk. Hierdie kamer het lugversorging. Dié woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Breekware en eetgerei is beskikbaar vir ses persone.

Buite is daar parkeerplek van die straat af wat gratis is.

Die fasiliteit is geleë binne 'n 5 km radius van die Stellenbosch Bestuurskool en baie wynplase, winkelsentrums, gholfbane, perderesiesbane, natuurreservaat en Durbanville Medi-Clinic hospitaal. "Die Boer" is binne 2 km. Baie restaurante, van luukse tot kitskosrestaurante, is binne 'n radius van 1 - 2,5 km. Dit is ook nie te ver van 'n volstruisplaas, krokodilplaas, skoenlapperwêreld en Giraffe House en Kaapstad se middestad nie. Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë, wat in Durbanville, Kaapstad geleë is en naby 'n verskeidenheid besienswaardighede is. Dit is baie naby Durbanville Pre-Primêr, Primêre en Hoërskool en Fairmont High (vanaf 1,2 - 1,6 km weg). Curro, Eversdal, Gene Louw en Stellenberg is ook naby (vanaf 3,5 tot 4 km weg) en is dus ideaal vir gesinne wat vir sportbyeenkomste in Durbanville/Bellville-omgewing kom. Dit is ook naby verskeie sakesentrums in Durbanville en die Tyger Besigheidspark-area, so perfek vir diegene wat op besigheid reis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dion O
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis voldoen aan ons vereistes. Baie vriendelike ontvangs, met heerlike ontbyt. Beslis baie lekker gebly en baie goeie ontvangs en diens. Navrae was...
Sien meer
Feb 2024
Adeline A
Saam met vriende
5.0
Value for money, highly recommended with amazing host. Best 5-star hotel home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Nico S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Baie sentraal geleë, uitstekende diens.
Okt 2023
Johann D
Saam met lewensmaat
4.6
Aangename verblyf. Nie baie sigbaar in die donker nie.
Mei 2023
Amelia H
4.4
Dit is 'n stil en rustige omgewing sonder enige geraas. Hulle albei was baie vriendelik en het ons met respek behandel. Gasvrou is 'n goeie kok en het...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6A De Villiers-rylaan, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A De Villiers-rylaan, Valmary Park, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0056d3953f8d45a23246f2a38b774e8d2703ffd7da0579762513cb93eaaf8006a1caaeba69760ba77deea83a1626b88f82f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 6A De Villiers Drive, Valmary Park Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.843152246794 18.648185580969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang