Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Durnford's Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wallie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekende verblyfplek met karakter. Ons het elke oomblik geniet, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Lekker rus plek vir jou moeë lyf. Alles was perfek, dis net die kussings wat pap geword het wat ongemak veroorsaak het. Die ontbyt was besonders en die mense was baie vriendelik. Ons sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie gelukkig. Durnford was wonderlik. Ons het daar oorgeslaap op pad see toe met ons 2 klein seuntjies en weer op pad huis toe. Dit is baie netjies en baie mooi. Die diens is puik en die ontbyt is baie lekker. Dankie aan Jacqui en haar span vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesbet N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Fantastiese tuin en swembad waar ons kon rus en ontspan. Durnford baie goed geleë, stapafstand van lekker restaurant. Kinders kon heerlk swem en speel! Regtig mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Dankie julle, dit was fantasties. Ons het baie lekker gekuier, die kamers was skoon en ontbyt was heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francis-weg 28, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNGI5ODJiLTNiZDgtNDliYy04MmFiLTVhMDQ3ZWZlNWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 28 Francis Road Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.55425 29.77391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang