Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dusk to Dawn Farm Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Itumeleng M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful. The establishment is clean and the service is great. The breakfast was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Spotless, beautiful and attentive. Sent us directions, all necessary info and dinner options well in advance. Arrived to a beautiful cottage with extra touches like some sherry and delicious homemade rusks, as well as a delicious meal. We were super impressed and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Great place for a stopover or longer stay. We stayed at Dusk to Dawn Farm Guest House for only one night as we were driving to Southern Mozambique. We chose the location as it is just outside of Piet Retief and away from the noisy N2. The farm the guest houses are situated on are picture perfect and a welcome break after a few hours on the road. Since the guest house was not full, we were upgraded to units next to the dam which were amazing. Our kids, 11 and 13, loved the space to play some soccer and interact with the farm animals. The highlight of the stay was definitely the breakfast. Would come back just for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

A perfect stop for spoiled travelers. Gudrun welcomed us as old friends. The cottage was perfect, comfortable and clean, with a private terrace and luxury bed linen and bathroom. The choice of supper dishes were great. Starters, mains, cheese and deserts, all fresh prepared and delicious. Whenever we're in the neighbourhood, we would like to stay in place and walk around in Gudrun's rose garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muller R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie vriendelike eienaars, als wat mens nodig het en meer. Puik! Pragtige plaas met baie mooi uitsigte, tuine en baie ekstra moeite met als, sal enige tyd weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Video M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Pragtige plek, sal dit enige tyd weer bespreek. Dusk to Dawn is 'n pragtige plek met baie gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana M
1 nag
5.0
Nov 2021

Van die aandag aan die verwelkomings bordjies langs die pad tot by die eenheid, tot bordjies in die tuin vir nadenke is dit 'n plek om jou liggaam en siel se battery te herlaai! Die roostuin is 'n absolute moet-sien. Die uitkyk is prentjie mooi en die vriendelike ontvangs en heerlike maaltye maak dat dit moeilik is om weer daar weg te ry. Die eenhede is ruim, gemaklik en het alles wat jy benodig. Ek sal definitief my gesin volgende keer saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margriet V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Ons verblyf by Dusk to Dawn was fantasties! Dusk to Dawn is 'n pragtig geleë gastehuis tussen heuwels in 'n landelike omgewing. Ons het geniet van die rustige plaaslewe se ritme en geluide, en die vriendelike ontvangs van die gasvrou. Ons pragtige huisie was goed toegerus en baie skoon. Die groot ontbyt die volgende oggend was heerlik - gemaak van die eiers wat ons dogter self in die hoenderhokke gaan soek het nadat sy die alpaca's kos gegee het! Ons sal beslis weer daar gaan oorbly indien ons in die omgewing is. Baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Warm gasvryheid! Ons was baie vriendelik ontvang, en het die rustige plaaskuier baie geniet. Die kamers is perfek toegerus met die hoogste kwaliteit meubels en linne, die kos was heerlik en die kamer gerieflik en warm. Wonderlike uitsigte, baie diertjies om na te kyk en lekker plaasatmosfeer. Ons het soos royalty gevoel! Sal dit beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2016

Baie lekker! Dit was 'n goeie ervaring. Sal weer by hulle tuisgaan!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gudrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagendrift Plaas, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjNzFlYmU0LTFjZTktNDk0Yy1iOGZmLTA2NTAxOWE3YmZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Farm Wagendrift Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.19497 31.00185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang