Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dusk to Dawn Garden Court

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Dusk to Dawn Garden Court
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thinus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Uitstekend.

Het baie meer gekry as wat ons verwag het vir R700 'n nag. As ons nie so haastig was nie sou ons bietjie langer wou bly. Baie rustige omgewing.

Coenie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D

Gerieflike oornagstop.

TV kon nie enige stasie opvang nie, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie. Wifi was voldoende. Enorme badkamer wat netjies en skoon was.

Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker en professioneel.

Ons het rustig gebly en die ontbyt was fantasties. Die kamer en tuin is baie mooi.

Johann J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly. Renè is ingestel op haar gaste se behoeftes. Ons sal weer daar oorbly wanneer ons in daardie rigting ry.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Ja, kom gerus. Sien uit daarna.

Dusk to Dawn Garden Court
Jacus P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige bestuur. Gerieflike, skoon kamer.

Onverwagse, luukse, gerieflike, skoon kamer teen 'n baie billike prys in 'n stil hoekie van die Karoo met interessante geskiedenis.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Kom asb weer. Altyd welkom

Dusk to Dawn Garden Court
Vuyokazi P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vuyokazi P

It felt safe staying there.

I will definitely book them again.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Please do keep us in mind if you come this way..You will always be more than welcome

Dusk to Dawn Garden Court
David S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Ons kan hierdie gastehuis definitief aanbeveel.

Baie dankie vir die heerlike en vriendelike oorslaap by jul gastehuis. Ons slaap gereeld oor in gastehuise en is dit eens dat Dusk to Dawn Garden Court vir seker van die bes toegerustes is. Vat vyf!

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Baie dankie, julle was net sulke oulike gaste. Kom asb weer.

Dusk to Dawn Garden Court
Elmien P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien P

Vinnig en net 'n oorslaap.

Kamers is skoon en netjies. Alles is in werkende toestand. Heerlike linne, pragtige klein badkamer. Yskas is ten volle toegerus. Nicolene het ons hartlik ontvang en rondgewys. Veilige parkering.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Kom asb weer Elmien. Was lekket om julle hier te hê

Dusk to Dawn Garden Court
Anne C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C

Excellent.

Renee the manageress was extremely welcoming and helpful in every regard. The room was so clean with all amenities a traveller could wish for.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

We enjoy compliments like yours.
Thank you.

Dusk to Dawn Garden Court
I.c. V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
I.c. V

Uitstekend!

Was verras met pragtige plek in Burgersdorp. Als so netjies!

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Was so lekker om julle hier te kon akkomodeer.

Dusk to Dawn Garden Court
Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Puik verblyf in Burgersdorp.

Aangename, vriendelike gasvrou en personeel. Ideale verblyf in Burgersdorp. Hoogs aanbeveelbaar.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Dankie. Altyd bly as gaste gelukkig is. Goed gaan en hoop ons sien julle weer.
Louise

Dusk to Dawn Garden Court
Mari G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G

Amazing!

'n Pragtige, rustige, netjiese plek! Vriendelike personeel en uiters behulpsaam. Louise was amazing om mee te deel! Ek sal die gastehuis aanbeveel vir enige iemand en sal definitief weer daar gaan bly!

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Was so lekker om julle te ontmoet. As julle in die rigting kom is julle welkom om hier draai te maak.

Dusk to Dawn Garden Court
Reitz D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reitz D

Puik gastehuis in 'n dorp waar mens nie so 'n gastehuis sou verwag. Vriendelike diens en wonderlike ontbyt.

'n Een-uit-'n-honderd-geval waar die gastehuis B&B jou verwagtinge oortref. Kamers is baie keurig ingerig en openbaar goeie smaak. Rustige omgewing en 'n tuin (t.s.v droogte) waarin mens net kan rustig wees. Ontbyt was heerlik en die ontvangs personeel Riana baie vriendelik. Ek beveel julle beslis aan. Baie dankie.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Hi,
Kom gerus weer. Julle is altyd welkom.

Dusk to Dawn Garden Court
Leeann D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann D

Awesome stay.

What a good service and beautiful.

Anna-bè C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-bè C

Absolute waarde vir geld.

Dusk to Dawn het ons laat besef duurder is nie noodwendig beter nie! Vir die prys het ons vyfsterverblyf en -diens gekry. Die mooiste kamers met die beste geriewe. Selfs 'n kamerjas en pantoffels! En René is 'n uitstekende gasvrou. Die ontbyt heerlik en keurig voorgesit. Dusk to Dawn sal ek by almal aanbeveel.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Beste Anna-bè,

Baie dankie. Ek hoop werklik om julle gou weer te sien. Julle is altyd welkom hier.

Groete.
Louise

Dusk to Dawn Garden Court
Ray W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray W

Gerieflik.

Baie beter as verwag. Uitstekend.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Hi kom gerus weer en vertel asseblief jou vriende van ons.

Dusk to Dawn Garden Court
Johan O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Heerlike kuier met lekker ontbyt en baie netjiese kamers.

Ons het lekker hier oorgebly. Renè was baie vriendelik en behulpsaam. Groot tuin wat dit rustig stem. Regtig 'n goeie plek in Burgersdorp om oor te bly.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Hi Johan,
Was vir ons lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.
Louise

Dusk to Dawn Garden Court
Karen D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Sien sterre.

Kamers is gerieflik ingerig - smaakvol. Ons sal Dusk to Dawn Garden Court beslis aanbeveel.

Dusk to Dawn Garden Court se terugvoer

Baie dankie, so bly julle het julle verblyf hier geniet.
Kom gerus weer.
Louise

Dusk to Dawn Garden Court
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rekreasie-weg 39, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5fb47d25967100989da10136e1ba92cf4f576e2e1645fa9c7b1161711cc4c11582fe79a05b48e28faadd274e8b8cb1af773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 39 Recreation Road Harmony 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.991391 26.318538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang