Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerrit E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Great place to stay for a stopover or even for longer. Very pleasant, the cottage was quite large with everything needed for a comfortable stay. Our host made very sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oorskry 100% in alle opsigte. Fantasties gebly. Uiters vriendelikke en gasvrye mense. Wonderlike en netjiese kothuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Dit word sterk aanbeveel om daar te gaan kuier. Dit was baie koud toe ons daar aangekom het, gelukkig is daar 'n lugreëlaar en elektriese komberse wat baie welkom was, asook 'n gasverwarmer. Dit was 'n uitdaging om te stort, want die waterdruk is baie swak. Die kothuis is uitstekend toegerus met alles wat nodig is, en daar is 'n mobiele braai buite die kothuis. Ons het die kuier saam met ons 4 vriendinne baie geniet, asook die gasvryheid van die gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly en goed ontvang deur die gasheer. Die plek is perfek vir wegbreek. Lekker rooiwyn, verwarmer en elektriese komberse was 'n bonus in die winter. Julle is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kelley geslaap! En haar eggenoot is gawe en hulpvolle mense en ons het hulle en die huisie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Oornag terwyl ons rondreis. Baie lekker gebly. Die verblyf by Du'SwaRoo het aan al ons behoeftes voldoen. Rustig, veilig, netjies, skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons sal Du'SwaRoo enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, dankie. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly in Du'SwaRoo. Die plek is ruim en die ontvangs hartlik. Ons sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal graag weer daar oornag. Lekker gebly! Ruim kothuis met groot stoep. Goed ingerig. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie goed. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike verblyf - eerste klas! Absoluut wonderlik. Alles was van uiterse hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Die verblyf is baie mooi, netjies en baie gerieflik. Ongelooflike mooi uitsig. Ons sal graag weer hier kom bly - alles was pragtig en met sorg gedoen - daar is niks wat mens kortkom. Al ons verwagtinge oortref. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang