Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Du'SwaRoo Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerrit E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Great place to stay for a stopover or even for longer.

Very pleasant, the cottage was quite large with everything needed for a comfortable stay. Our host made very sure we had everything we needed.

Amelda W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda W

Oorskry 100% in alle opsigte.

Fantasties gebly. Uiters vriendelikke en gasvrye mense. Wonderlike en netjiese kothuis.

Bernard O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard O

Dit word sterk aanbeveel om daar te gaan kuier.

Dit was baie koud toe ons daar aangekom het, gelukkig is daar 'n lugreëlaar en elektriese komberse wat baie welkom was, asook 'n gasverwarmer. Dit was 'n uitdaging om te stort, want die waterdruk is baie swak. Die kothuis is uitstekend toegerus met alles wat nodig is, en daar is 'n mobiele braai buite die kothuis. Ons het die kuier saam met ons 4 vriendinne baie geniet, asook die gasvryheid van die gasvrou en gasheer.

Cornelius D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Rustig, veilig en waarde vir geld.

Baie lekker gebly en goed ontvang deur die gasheer. Die plek is perfek vir wegbreek. Lekker rooiwyn, verwarmer en elektriese komberse was 'n bonus in die winter. Julle is die beste.

Timothy W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy W

Kelley geslaap!

En haar eggenoot is gawe en hulpvolle mense en ons het hulle en die huisie baie geniet.

Yolandie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie M

Oornag terwyl ons rondreis.

Baie lekker gebly. Die verblyf by Du'SwaRoo het aan al ons behoeftes voldoen. Rustig, veilig, netjies, skoon en vriendelik.

Tharina C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Ons sal Du'SwaRoo enige tyd aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly in Du'SwaRoo. Die plek is ruim en die ontvangs hartlik. Ons sal die plek enige tyd aanbeveel.

Aletta B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B

Sal graag weer daar oornag.

Lekker gebly! Ruim kothuis met groot stoep. Goed ingerig. Goed geleë.

Johann F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F

Baie goed.

Sal beslis weer daar gaan oornag.

Hantie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Ongelooflike verblyf - eerste klas!

Absoluut wonderlik. Alles was van uiterse hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Die verblyf is baie mooi, netjies en baie gerieflik. Ongelooflike mooi uitsig. Ons sal graag weer hier kom bly - alles was pragtig en met sorg gedoen - daar is niks wat mens kortkom. Al ons verwagtinge oortref. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Isabel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel N

Heerlik gerus in pratige natuurskoon.

Eienaars baie vriendelik en ontvangs hartlik.

Deon H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Uitstaande verblyf op ons Roete 62 toer.

'n Pragtige kothuis, keurig toegerus en 'n mooi uitsig oor die plaas.

Nicholaas S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholaas S

Heerlik, rustig & ontspanne.

Ons het heerlik in die pragtige kothuis gebly. Ons het veral die rustige kuier op die mooi stoep geniet. Baie dankie aan Pat, en Riana vir hul ekstra moeite met die braaigeriewe, die wynproe, en die deli lekkernye. Sal definitief volgende keer langer bly.

Johanna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Rustig!

Ja, ons het dit baie geniet.

Lizette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Wyn, olywe en gasvryheid. Wat meer kan mens vra.

Regte klein weggesteekte juweeltjie. So bly ons het die plekkie ontdek.

Mareleze D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareleze D

Ongelooflik.

Ongelooflike mooi plekkie, met awesome eienaars. Dus regtig 'n tuisgevoel atmosfeer.

Annemarie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Vyfster wegbreek!

Lieflike akkommodasie. Alles en nog meer wat 'n mens nodig kan kry, is beskikbaar. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, die bottel yskoue Chenin Blanc uit die Du'Swaroo kelder en die heerlike beskuit wat ons verwelkom het. Vyfsterre en 'n 20 uit 10 vir Du'SwaRoo Cottage!

Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Tussen die wingerde, rustig, netjies met alles wat jy benodig.

Gasvrye ontvangs, plaasstilte en 'n netjiese volledig toegeruste huisie met 'n pragtige uitsig. Voeg by 'n bottel yskoue wyn in die yskas en 'n wynproe net om die draai. Wat meer het 'n mens nodig? Hier kan jy afskakel en net ontspan.

Iona S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iona S

Nice. Just a pity the house is so cold at night.

House is extremely cold at nights. Gas heater did not work. Air conditioning needs a service. It worked well but a lot of dust.

Diana W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana W

Lovely setting and surroundings.

I cannot give a fair rating of how a stay would be in normal circumstances but I think it would be a very pleasant place to stay. There was a local powercut that had already lasted more than 24 hours, and the backup solar system was barely functioning because there had not been enough sun. So it was rather dark with flickering low-level lights inside the house, and self-catering was out of the question. The host was kind and helpful, gave us gas to boil water for tea, apologized for the lack of hot water in the showers, and directed us to a nearby restaurant where we had a delicious meal much better than what I had been thinking of cooking. We slept well and had a cold shower in the morning. The host had given us info and passwords for WiFi, but it too was affected by the power outage. I don’t think this feedback of a very difficult time for them should be shared on your website.

Yolandi R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Baie bilik, baie gerieflik en 'n heerlike stoep en tuin!

Lieflike groot huis. Baie goed ingerig met 'n lekker stoep en 'n privaat tuin agter (perfek vir ons hondjie gewees). Ons het net 1 aand hier oornag, maar sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Dit is baie billik geprys en het alles gehad wat ons benodig het! Baie vriendelik en gasvry - selfs toe ons eers na donker daar arriveer het.

Annelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Rus, vrede, pragtig, goed toegeruste huis met heerlike stoep.

Heerlike gekuier in die pragtige Karoo.

Marthinus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus S

Bevredigend.

Het kothuis gehuur maar net een kamer gekry. Bottel wyn was 'n bonus. Skoon en netjies.

Du'SwaRoo Cottage se terugvoer

Hierdie besoekers het die gebruik van die volle huis benut. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n en-suite badkamer. Die twee ander slaapkamers was gesluit aangesien hulle net twee volwassenes was wat net die hoofslaapkamer benodig het.

Du'SwaRoo Cottage
Sakkie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S

Was baie lekker, gerieflik sonder enige probleme.

Die cottage is 'n klein ou Kaapse styl atmosfeer huisie op die dieselfde perseel as die eienaar se wynkelder op 'n grondpad vanaf Calitzdorp. Daar is 'n baie mooi uitsig vanaf die stoep toegerus met gemaklike stoele slegs na Calitzdorp se kant toe. Die plekkie is toegerus met alles wat 'n mens nodig het en het 'n lekker groot yskas/vrieskas met 'n groot thermo fan oond en glasblad stoof. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dakwaaier wat baie gerieflik was. Die TV het slegs beperkte kanale en ons het die Afrikaanse KYKNET-kanale bietjie gemis. Ons het geen probleme met WiFi en selfoonopvangs gehad nie. Die oprig van 'n motorafdak of skadunet by die plekkie kan dalk 'n groot aanwins wees vir die warm somerdae. Ons het 4 nagte hier oorgebly en die omgewing van hier af verken.

Adri V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Privaat, stil en rustige omgewing met vriendelike en behulpsame eienaars.

Ons het die kuier/oornag daar baie geniet. Baie lekker stil en rustige omgewing. Sekuriteit is goed. Goed toegerus met die basiese behoeftes vir 'n oornagplek. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Roy A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy A

A wonderful stay in a beautiful setting.

If you are looking for a relaxed stay in a serene setting, this is the place to be. Wonderful hosts. I was welcomed with a bottle of their own Chenin Blanc. When I booked, I didn't realize it was on a Port farm. The accommodation was top-notch.

Ria P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Wonderlike ervaring by 'n olyf- en wynplaas. Fantastiese gasvryheid.

Wyn- en olyfproe was heerlik.

Delia A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia A

Gerieflike verblyf met die mooiste uitsig oor wynlande!

Wow! Ons verwagtinge was oortref. Dit is 'n regte plaashuis - maar groot! Die uitsig is pragtig aan alle kante. Dit was stormkoud, maar die temperatuur binne die huis was konstant lekker, sodat ons amper nie komberse deur die nag nodig gehad het nie. Ons is baie vriendelik ontvang, die eienaars stap regtig die ekstra myl en is gereed om enige vrae te beantwoord of hulp te bied. Met die ontvangs was daar heerlike beskuit wat op ons gewag het, melk was reeds in die yskas vir koffie en 'n lekker bottel van hul eie wyn was in die yskas. Ons het regtig lekker gekuier. Die wynkelder met 'n groot verskeidenheid wyn en die lekkerste ingelegde produkte is reg langs die kothuis. Ek wou net gaan proe, toe stap ek weg met 4 bokse goed! Dit is beslis 'n moet as jy daar tuisgaan. Ek kan regtig 'n opstel skryf, maar die punt is - ek beveel Du'SwaRoo hoogs aan en ons sal verseker weer daar tuisgaan! Enige iets om dalk in ag te neem as jy 'n gesin met baie klein kinders is, is dat daar nie regtig 'n buitespeelplek is nie. Dit was gelukkig reënerig en die huis is lekker groot, so my kind het binne besig gebly. Daar is ook 'n houtblokkiespelletjie op die tafel vir ons uitgesit, waarmee my kleintjie ure lank besig gehou is. Hierdie plekkie verdien 10 sterre, nie net 5!

Cornelius D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Fantasties. Defnitief waarde vir jou geld.

Die plek is skoon, rustig, veilig en ruim. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die sonkrag gedurende beurtkrag is 'n lekker bonus. Dankie Pat en Kallie vir jul gasvryheid julle het ons sommer tuis laat voel.

Marie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Pragtige plaas met mooi uitsigte en het heerlik warm geslaap.

Pat en Kallie Calitz was baie gasvry en vriendelik. Kallie is ook die wynmaker en sy wyn is van 'n baie hoë standaard. Pat se ingelegde produkte en olywe is heerlik.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang