Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Du'SwaRoo Cottage is 'n knus kothuis op die Du'SwaRoo Wyn- en Olyfplaas sowat 2 km buite Calitzdorp op die Groenfonteinpad. Die kothuis is direk langs die Du'SwaRoo-wynkelder wat 'n ideale opsie is vir 'n naweekwegbreek.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met lugversorging met gemaklike sitplek, 'n gasverwarmer en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met pragtige uitsigte oor die vallei wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Tydens beurtkrag is hierdie kothuis met sonpanele toegerus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Du'SwaRoo Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Du'SwaRoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang