Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'SwaRoo Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Du'SwaRoo Cottage is 'n knus kothuis op die Du'SwaRoo Wyn- en Olyfplaas sowat 2 km buite Calitzdorp op die Groenfonteinpad. Die kothuis is direk langs die Du'SwaRoo-wynkelder wat 'n ideale opsie is vir 'n naweekwegbreek. Die kelder se proelokaal is oop van Maandag tot Saterdag, waar gaste wyn, portstylwyn, olywe en ander deli-produkte kan proe.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met lugversorging met gemaklike sitplek, 'n gasverwarmer en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met pragtige uitsigte oor die vallei. 'n Ingeboude braai is ook op die patio beskikbaar. Tydens beurtkrag is hierdie kothuis met sonpanele toegerus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marlene D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, stil en rustig. Rustig en ontspannend. Pragtige area.
Jan 2025
Reineth P
5.0
Amicable and tranquil. Perfect place for a stopover and even for longer stays.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elizabeth R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis met alles wat nodig is. Veilig en gemaklik vir ons hond. Dankie! 'n Pragtige huis met alles wat nodig is. Ons het heerlik op die stoep g...
Sien meer
Des 2024
Liezel O
5.0
Baie lekker. Dit was baie lekker gewees, sal weer kom.
Des 2024
Reni S
Saam met vriende
5.0
Peaceful. A gem! Definitely returning for regular retreats - Patricia and her hubby are wonderful hosts and people, and Riana at the Ta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Du'SwaRoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Du’SwaRoo Wyn- en Olyfplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59f2416e733eb55439fd294b317ddcdb26529daa42c439be57965c943e74e5b249124f8a6f93c3cc0ff938e9aadec2265c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Groenfontein Road Du’SwaRoo Wine and Olive Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.516109336612 21.694207357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang