Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dut Hut

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Thara-lee S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Amazing, beautiful views! It was absolutely lovely. The views were amazing. The service was great and so was the communication. The beds were very comfortable. We felt very safe and the few people we did bump into walking past were very friendly. The only sad part was that we didn't get to spend more time there. We went up for a wedding so only really slept there, then had to leave again to go home. We would definitely refer friends to go. And we will be going back again. Thank you for making our stay a good one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ons het baie lekker gekuier. Ligging is baie goed en die huis is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Amazing. It was amazing. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Breathtaking views and everything we needed. It is very cosy and neat. Very friendly hosts and they are accommodating. Will definitely stay there if we are in the area again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wcd P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Heerlike kuier gewees. Die ligging is natuurlik ongelooflik. Die uitsig is pragtig. Die woning is hoewel nie meer nuut nie, maar baie goed opgepas. Woning was baie baie netjies en skoon. Heerlik geslaap op goeie beddens. Ons was 'n groep van 5 volwassenes en dalk is 1 badkamer vir soveel gaste nie altyd gerieflik nie. Ons het egter heel goed reggekom en dit ongelooflik geniet. Beide die eienaar en di egasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Alle reëlings word vroegtydig deurgegee en geen onsekerhede bestaan nie. Baie professioneel hanteer. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies, ruim en pragtige see-uitsig. Huisie is opgegradeer en mooier as die foto's. Lekker kuierhuis met alles wat nodig is daarin. Rustige omgewing en kinders kan nog parkie toe loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leticia T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Asemrowende uitsig. Lieflike, gesellige hut. Dankie Sandra vir jou vriendelikheid, die opdaterings oor daardie ekstra dik mis en weer en die beurtkragskedules.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrich B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Ongelooflike plekkie. Ons sal die Dut Hut definitief aanbeveel. Ongelooflike eenheid, alles wat mens nodig het. Uitstekende uitsigte. Geen probleme, kan met lof aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

'n Heerlike en rustige paar dae in 'n natuurskone omgewing en 'n pragtige uitsig. Die akkommodasie is uiters gerieflik en alle huishoudelike toerusting is beskikbaar. Die uitsig is uit die boonste rakke. Sandra was uiters behupsaam en het niks ontsien om ons veblyf te vergemaklik nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Heerlik gerus en gekuier. Kaggelvuur was heerlik in die koue, nat weer. Natuur en see-uitsig vanaf stoep en kamers is pragtig. Ons het baie lekker gebly en volwasse seuns het die DStv geniet! Sal definitief Dut Hut aanbeveel. Dankie Sandra vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzcxZWQ1LTZjYzQtNGJhNy1hOGRlLWM1NDc0ODNmYmFjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 6) 99 5 1 5 67 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050898 22.398482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang