Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dut Hut

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 99 resensies vir Dut Hut
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thara-lee S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thara-lee S

Amazing, beautiful views!

It was absolutely lovely. The views were amazing. The service was great and so was the communication. The beds were very comfortable. We felt very safe and the few people we did bump into walking past were very friendly. The only sad part was that we didn't get to spend more time there. We went up for a wedding so only really slept there, then had to leave again to go home. We would definitely refer friends to go. And we will be going back again. Thank you for making our stay a good one.

Morné B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné B

Ons het baie lekker gekuier.

Ligging is baie goed en die huis is baie goed ingerig.

Tammy L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy L

Amazing.

It was amazing. We loved it.

Sp G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sp G

Breathtaking views and everything we needed.

It is very cosy and neat. Very friendly hosts and they are accommodating. Will definitely stay there if we are in the area again!

Wcd P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wcd P

Heerlike kuier gewees.

Die ligging is natuurlik ongelooflik. Die uitsig is pragtig. Die woning is hoewel nie meer nuut nie, maar baie goed opgepas. Woning was baie baie netjies en skoon. Heerlik geslaap op goeie beddens. Ons was 'n groep van 5 volwassenes en dalk is 1 badkamer vir soveel gaste nie altyd gerieflik nie. Ons het egter heel goed reggekom en dit ongelooflik geniet. Beide die eienaar en di egasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Alle reëlings word vroegtydig deurgegee en geen onsekerhede bestaan nie. Baie professioneel hanteer. Nogmaals baie dankie.

Marietha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M

Skoon, netjies, ruim en pragtige see-uitsig.

Huisie is opgegradeer en mooier as die foto's. Lekker kuierhuis met alles wat nodig is daarin. Rustige omgewing en kinders kan nog parkie toe loop.

Leticia T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia T

Asemrowende uitsig. Lieflike, gesellige hut.

Dankie Sandra vir jou vriendelikheid, die opdaterings oor daardie ekstra dik mis en weer en die beurtkragskedules.

Edrich B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich B

Ongelooflike plekkie.

Ons sal die Dut Hut definitief aanbeveel. Ongelooflike eenheid, alles wat mens nodig het. Uitstekende uitsigte. Geen probleme, kan met lof aanbeveel.

Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

'n Heerlike en rustige paar dae in 'n natuurskone omgewing en 'n pragtige uitsig.

Die akkommodasie is uiters gerieflik en alle huishoudelike toerusting is beskikbaar. Die uitsig is uit die boonste rakke. Sandra was uiters behupsaam en het niks ontsien om ons veblyf te vergemaklik nie.

Karin K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Heerlik gerus en gekuier.

Kaggelvuur was heerlik in die koue, nat weer. Natuur en see-uitsig vanaf stoep en kamers is pragtig. Ons het baie lekker gebly en volwasse seuns het die DStv geniet! Sal definitief Dut Hut aanbeveel. Dankie Sandra vir jou vriendelikheid.

Denville C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Denville C

Baie pragtige plekkie met 'n awesome view.

Ons kuier was ongelooflik lekker en het alles baie geniet met die uitstekende uitsig oor die strand. Het die huisie baie geniet en sal enige tyd weer kom kuier. Weereens baie dankie.

Landow K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Landow K

Was lekker.

Die kaggel was 'n bonus veral met die reën met ons aankoms.

Ashly P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ashly P

Fine, but needs to be cleaned.

Property needs to be updated and some maintenance needs to be done. Also, the whole house needs a good steam clean and furniture and linen need some freshening up.

Dut Hut se terugvoer

Thank you for your feedback. We will definitely do something about the matter.

Dut Hut
Marri M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marri M

Dut Hut het 'n "home feeling". Die ligging is uitstekend en het alles in wat mens nodig het.

Ons sal beslis weer in Dut Hut kom kuier en aanbeveel vir familie en vriende.

Johan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Ongelooflike uitsig. Die huisie is pragtig geleë en was baie netjies.

Dit was 'n heerlike ondervinding en ons en ons bejaarde ouers het dit vreeslik baie geniet. Alles was netjies en skoon. Ons kon heerlik ontspan en het lekker geslaap en gerus na 'n lang rit. Ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel. Sandra was 'n baie aangename persoon om mee te deel en het vir ons dit so gerieflik as moonlik gemaak deur die ligte aan te skakel ens. Wonderlike ondervinding. Baie dankie.

George R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Dit was verskriklik lekker en my beste kuier ooit.

Die huis was uitstekend ingerig. Dit was netjies, skoon en als wat ons nodig gehad het. Die natuurskoon en omgewing was asemrowend. Ek sal dit definitief weer gebruik.

Cherwon J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherwon J

Dit was baie lekker by Dut Hut.

Daar was van alles in die huis. Ons het die tyd geniet baie. Dankie.

Riekie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie L

Ons het heerlik gekuier. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons sal beslis weer daar kom kuier.

Ons het elke dag 'n update gekry oor die loadshedding skedule en kon ons dag diensooreenkomstig beplan. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n bykomende bonus. Heroldsbaai is 'n lieflike plek om vakansie in te hou.

David K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David K

Skoon, stil en pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs.

Dis in 'n stil woonbuurt met net 'n huis aan die een kant , anderkant is veld. Heroldsbaai het pragtige strand waar mens nog kan skulpies sien en optel. Het heerlik gekuier.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ronel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M

Beautiful view maar decor outdated.

Ek is mal oor gasheer en vrou. Vir ons ligte kom regmaak en my gerus gestel oor veiligheid. Ek het probleem gehad dat ek my gestremde seun glad nie kon stort nie - en moes elke dag alternatief kry vir hom. Daar was nie swartsakke vir voorsiening om alle asblikkies leeg te maak nie. Ook om self beddegoed af te trek en dan stand van kussings te ervaar was nie vir my lekker. Mooi view - maar nie weer opsie vir my.

Aubrey H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey H

Wonderlik.

Het dit terdeë geniet. Sal dit enigetyd aanbeveel.

Louise L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Heroldsbaai is asemrowend-mooi

Dut Hut was lekker ingerig en gemaklik. Die uitsig is fantasties en ons het baie lekker gebly!

Jennifer C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer C

It was a blessed and blissful stay for the week we had in Herolds Bay.

My friends and I don't mind going back for another vacation there. The house is close to the beach and hiking trails are awesome to take. The only downfall is that we were not made aware of the small shop in the vicinity for the bare necessities, which led us to driving to George CBD every time.

Hestelle J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle J

Ons het heerlik gebly - wens die naweek was 'n dag langer. Sal beslis weer gaan!

Sandra het ons baie vriendelik ontvang en alles in die huis was lekker skoon en netjies.

Philip L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L

Goed ingerigte huisie met pragtige uitsig. Waarde vir geld.

Heroldsbaai is een van die top-3 mooiste kusdorpies in Suid Afrika. Werklik 'n wonderlike plek om vakansie te hou.

Alicia P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P

Verskriklik lekker.

Die plek is baie netjies en baie mooi uitsig.

Janine D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Als netjies en gemaklik vir die verblyf, lekker kaggel , mooi uitsig en braai area, goeie/flink kommunikasie tussen ons, LekkeSlaap en die eienaar.

Kan wel noem: Gas vir verwarmer was leeg, slaapkamers baie koud. Nie ekstra swartsakke in laai soos per eienaar se instruksies oor rommelverwydering nie. Skottelgoedwasser handig, maar nie deeglik gewas/werk nie, het verskeie 'siklusse' probeer. Ons het lekker gaan stap - kan byvoeg, staproete soos aanbeveel na Heroldsbaaiswemstrand kan net tydens laagwater bereik word - moes omdraai. Dink nie gasbottel in kombuis vir stoof/oond is volgens regulasies nie - moet buite huis wees vir veiligheid.

Tania W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania W

Mooi, maar:

Die plekkie is waarde vir geld maar die kombuis goedere kort aandag, potte panne erg geroes, eetgerei nie op standaard, braaigeriewe kort aandag. Vat jou eie braai rooster. Die kaggel is n wenner! Ons sal weer die plekkie huur, net beter voorberei volgende keer.

Dut Hut se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons het dadelik gaan ondersoek instel en daar sal beslis nuwe aankope gedoen word asook verbeteringe. Dis hoe ons kan verseker gaste geniet hul kuier. Julle gaste is ons ore en oë op die grond en instandhouding is dikwels nodig.

Dut Hut
Roelof S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof S

Gesukkel met DStv 1ste dag, en 2de dag uitgeloop op krag en geen warm water gehad om te stort in middag toe ons dit nodig gehad het om reg te maak vir 'n troue nie.

Persoon wat na plek kyk en verantwoordelik is vir die plek was ongeskik, maar eienaar was baie gaaf en bedaagsaam.

Liza O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza O

Rustig, gesellig, naby natuur.

Baie netjiese plekkie, vriendelik ontvang en welkom laat voel, ons sal weer gaan.

Jason K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Asemrowende uitsig in die lekkerste huisie, die braaidek buite is 'n bonus. Baie, baie netjies. Alles gehad wat ons nodig het.

Dut Hut is 'n bitter oulike plekkie. Ons was baie gasvry ontvang deur 'n spontane vrou Helena. Haar passie vir Heroldsbaai is ongelooflik. Dis vir seker my gunstelingplekkie waar ek al vakansie gehou het. Lekker baie goed om te doen naby aan Herorldsbaai. Die natuurskoon is asemrowend.

Johanna V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Baie lekker plekkie met 'n mooi see-uitsig.

Was 'n lieflike plekkie wat die moeite werd was. Jammer van die bad en stort in een. Maar verder was dit 'n lekker plekkie.

Lee-anne L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne L

Absolutely amazing and beautiful.

Dut Hut met all our expectations and more. I wanted a place where I could sit on the balcony and have a view of the ocean and just relax. The views at Dut Hut are truly amazing and you wake up to the sound of the waves and when you go sleep at night. The accommodation was clean and neat and had everything that you needed. The dishwasher and washing machine was also very handy. Helena was absolutely amazing. She kept us informed daily with regards to any changes and really made us feel so welcome. I loved the peacefulness and serenity of this place. Will definitely come back.

Sarina M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina M

Dut Hut was vir ons familie 'n vrede en vreugdevolle ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die wooneenheid is netjies en goed toegerus. Lekker geslaap! Die ligging is uitstekend met die mooiste uitsig denkbaar. Ek kan dit sterk aanbeveel. Ons beplan reeds ons volgende besoek!

Mary-ann B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Rustig.

Mooi uitsig. Lekker gerus.

Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Veilige, skoon en netjiese huis.

Die huis is 'n losstaande huis by Heroldsbaai Heights. Die huis was baie netjies en skoon met aankoms. Geriewe soos warm water, skottelgoedwasser en wasmasjien is alles pluspunte. Helena het ekstra moeite gedoen om ons daagliks te laat weet wanneer daar loadshedding is en ook oor aktiwiteite in die omgewing. Heerlike gekuier em sal beslis weer teruggaan, sal die plek met grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Annemarie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Wow. Die uitsig en die netheid uit die boonste rakke!

Uitstekende verblyf, baie netjies en stil omgewing. Wooneenheid was baie netjies en skoon en die bederfies wat vir ons gelos is in die eenheid was nie net 'n verrassing maar iets wat jy nie orals kry nie. Die gasvryheid en besorgdheid van Helena en hulp en raad met enige iets wat jy vra, is net lekker as mens so bietjie vreemd is in die omgewing.

Laetitia C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C

Snoesige houthuis met panoramiese see-uitsigte.

Dut Hut was blinkskoon en baie gerieflik toegerus. Die skottelgoedwasser was veral baie handig. Helena, die gasvrou was dierbaar en baie hulpvaardig. Die kaggel, gasverwarmer en heerlike beddegoed het die huis snoesig gemaak. Panoramiese see-uitsigte vanuit die sitkamer en slaapkamers is asemrowend. Dit was heerlik om elke aand te gaan slaap en elke oggend wakker te word met die geluid van die see in mens se ore. Die huis is gerieflik geleë. Slegs 'n paar minute van die lughawe en strand. Dit is ook baie privaat en ongerep met 'n ryk voëllewe. Ons sal nêrens anders tuisgaan as ons weer die Tuinroete besoek nie en sal Dut Hut vir almal aanbeveel.

Gerhard V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Pragtige uitsig, netjiese huis, alles wat nodig is.

Die uitsig oor die see wat rondom die huis sigbaar is, was pragtig. Daar is 'n kaggel en elektriese kombers vir die koue. Die huis was baie skoon en netjies. Voorwaar die moeite werd.

Verena D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena D

Goeie diens, netjies en skoon.

Baie tevrede. Goeie waarde vir geld.

Riaan M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Pragtig, perfek geleë verblyf.

Dut Hut is 'n pragtige hout huis wat perfek geleë in Heroldsbaai.

Tracy S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S

Stunning place.

We will definitely be back. Stunning place, clean and fully equipped with everything. Will recommend Dun Hut.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek.

Ons sal beslis terug wees. Pragtige plek, skoon en ten volle toegerus met alles. Sal Dun Hut aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zelda T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Daar is alles wat mens nodig het en die uitsig laat jou dadelik ontspan.

Die huis is netjies en die dame wat ons verwelkom het met sleutel was baie gaaf en gasvry.

Ruben H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben H

Baie lekker, gemaklike plekkie met 'n uitstekende uitsig!

Baie lekker gemaklike en eenvoudige plekkie. Kaggel het definitief 'n groot verskil gemaak. Uitstekende uitsig.

Johan S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Huislik, heerlik skoon, gemaklik en asemrowend.

Dit was 'n regte ontspannings tydjie. Huis is lieflik ingerig. Het niks gekort nie. Tydjie was net te kort. Sal definitief weer Dut Hut gebruik. Waarde vir geld.

Yvette P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P

Absoluut fantasties.

Ek is mal oor die rustige huisie in die mooiste stranddorpie ooit. Die uitsig is fantasties. Helena is wonderlik en alles was perfek vir ons uitgesit. Beveel dit sterk aan vir mense wat na rustigheid smag in 'n woelige lewe. Dankie Dut Hut, jy het die vrede in my siel teruggesit.

Nellie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie V

Absoluut fantasties met die mooiste uitsig!

Ons het bietjie laat geslaap om 'n plek te kry maar Charlotte het ons graag gehelp. Helena is 'n fantastiese gasvrou en loop regtig die ekstra myl. Dut Hut is heeltemal toegerus. Dis stil, naby aan alles en het die mooiste uitsig. Ons beveel dit aan vir enige iemand wat die Tuinroete besoek!

Jan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik!

Dut Hut is 'n baie gerieflike huis met 'n pragtige uitsig. Dit is ten volle toegerus, beskik oor 'n gesellige braai-area en ek sal dit enige tyd kan aanbeveel.

Lizette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Heerlike ruim verblyf met die mooiste uitsig!

Ons het heerlik gebly al moes ons die meeste van die tyd langs die tennisbane spandeer. Skoon, netjiese en ruim verblyf vir 'n gesin. Die plekkie het alles in wat nodig is, die gasverwarmer was 'n bonus vir die koue aande.

Adéle N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle N

Baie aangename tyd gehad met mooi uitsig.

Aangename verblyf, skoon netjies, alle nodige geriewe, geskik vir kinders, volledige DStv, kommunikasie van agent wat uitstekend en veilig gevoel, natuurlewe geniet. Sal weer gaan.

Leaticia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leaticia M

Gemaklik, skoon met 'n pragtige uitsig.

Kan beslis Dut Hut aanbeveel. Dit is gemaklik, netjies, skoon met 'n pragtige uitsig.

Randell B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randell B

Wonderlik.

Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf en pragtige huisie met 'n wonderlike uitsig. Was die moeite werd.

Samolene P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Samolene P

Very nice.

Everything was nice, but the fact that we had to go out at 10:00 ... I think we should've been able to leave at 5 o'clock. The DStv was also switched off when we woke up and that was around 8 o'clock ─ far from going home.

Bruwer R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruwer R

Baie lekker.

Sien sterre.

Amelia M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

Wow.

Uitstekende plekkie baie ideaal geleë. Die skottelgoedwasser en wasmasjien (alhoewel nie gebruik) 'n wonderlike toevoeging. Uiters vriendelike en behulpsame dame (Helena) wat vooraf die sleutel vir ons uitgesit het en gereeld met ons in kontak was tydens ons verblyf. Het al ons verwagtinge oortref en kan dit definitief aanbeveel. Die Dut Hut gaan ons definitief weer sien.

Arnold V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Alles wat jy nodig het met 'n ongelooflike uitsig.

Ons was die heeltyd op hoogte gehou van ons bespreking. Toe ons arriveer was als netjies en reg vir ons. 'n Goeie ervaring, sal definitief weer wil gaan.

Tani V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tani V

Baie rustig en waarde vir geld!

Dut Hut se diens was van uitstaande gehalte - baie dankie daarvoor! Ons beveel hulle enige tyd aan as jy op soek is na rustigheid met 'n finominale see-uitsig. Die kaggel was voorwaar 'n treffer tydens die koue weer.

Mario V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V

Absoluut rustigheid, skoonheid en veiligheid, dit was 'n wonderlike ervaring.

Die woonplek is besonders, lieflike see-uitsig, veilig en die geriewe was uitstekend. Die gasvryheid en verwelkoming van Helena is noemenswaardig, dit dra by tot die sukses van jou verblyf. Dut Hut word definitief deur my aanbeveel.

Issie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie B

Veilige, huislike, toegeruste verblyf.

Beveel verblyf aan vir toekomstige reisigers.

Noel C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel C

All that one would expect.

Really a great place with nice big veranda and sea view and was very clean.

Elmari D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari D

Lieflike wegbreek plekkie met alles wat jy nodig het!

Wat 'n pragtige, ruim en netjiese plekkie! Die diens was puik van die eienaar tot die gasvrou, Helena! Almal was so hulpvaardig en vriendelik. Die huisie was pragtig skoon en netjies. Daar was absoluut niks wat te kort was nie. Die uitsig vanaf die dek is asemrowend, ons is selfs bederf met skole dolfyne wat in die branders baljaar het! Die natuurskoon en voëllewe rondom die huisie is pragtig. Daar is niks waaroor ons kan kla nie. Perfekte plekkie vir 'n naweek wegbreek of selfs vir 'n langer vakansie! Ons sal definitief weer van Dut Hut gebruik maak! Julle was tops!

Dut Hut se terugvoer

Ai, dit is so lekker om te hoor. Julle was spesiaal bederf met daardie dolfyne. Ek verlang sommer self.

Dut Hut
Vanessa C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Lovely place and view.

Value for your money. House clean and neat. Very relaxing. Will recommend it to anyone that needs a break from city life.

Dut Hut se terugvoer

Glad to hear!

Dut Hut
Andrew H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Ongelooflik lekker.

Het met Helena gewerk en sy was fantasties, baie vriendelik en het ons alles mooi verduidelik toe ons daar kom.

Dut Hut se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.

Dut Hut
Lindrie P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindrie P

Lovely stay.

We enjoyed our stay very much, thank you for friendly and helpful host.

Dut Hut se terugvoer

Good to hear!

Dut Hut
Cornelia J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J

Fantasties.

Ons kan Dut Hut beslis aanbeveel. Dit was so lekker, ons het sommer nog 'n aand gebly.

Dut Hut se terugvoer

Dit is vreeslik lekker om te weet julle het DUT HUT geniet! Kom gerus weer.

Dut Hut
Karen B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Ons verblyf was gemaklik en lekker.

Dut Hut sal ons definitief weer wil besoek. Ons was tevrede met alles wat in die huis is. Die uitsig is baie mooi van die stoep gedeelte af. Ongelukkig vir ons het dit die Vrydag en Saterdag gereën maar dit het ons glad nie gepla nie. Baie dankie Dut Hut vir n lekker kuier.

Antionette J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J

Dit was asemrowend.

Plek was netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam. Ek sal weer daar gaan ontspan.

Wesley R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley R

Absoluut wonderlik!

Ligging perfek, diens puik, die plek netjies en pragtig. Klagte oor bed of matras ongegrond ons het soos baba's geslaap. Die agent waarmee ons gedeel het was vriendelik en behulpsaam. Sal die plekkie aanbeveel vir 'n lekker rustige vakansie of naweek. Helena baie dankie vir jou behulpsaamheid en vriendelikheid.

Andre V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie geniet en kinders baie tevrede.

Uitsig fantasties en lekker gebly.

Theuns V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V

Dit kan aanbeveel word. Wonderlike uitsig en baie rustig.

Alles was baie mooi skoon en die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n bonus.

Marietjie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B

Amper in die bos, maar tog by die see - atmosfeer.

'n Amper in die bos en amper in die dorp huisie terwyl die see se gedruis rustig daar onder klink. Vriendelike gasvrou wat ons aanbevelings ter harte neem. As jy rustigheid wil hê, die see wil sien en hoor en nie gepla is om stapafstand van die see te wees nie is dit ideaal. Genoeg spasie vir gemaklik 6 persone. Oulike houthuisie met lekker snoesige atmosfeer. Goed genoeg ingerig.

Ina N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina N

Nie lekker geslaap!

Die matras in hoofslaapkamer is nie aan te beveel.

Dut Hut se terugvoer

Jammer julle het nie van die matras gehou nie, dit is splinternuut. Ek hoop die aflewerings personeel het dit korrek met die regte kant na bo op die bed geplaas.

Dut Hut
Adele V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Bekostigbaar.

Baie lekker huis, net bietjie te ver van strand. Van die kussings in sitkamer was bietjie vuil.

Nico J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Asemrowende uitsig.

Lekker rustig en stil by Dut Hut.

Dut Hut se terugvoer

Ai, wens nou self ek was daar.

Dut Hut
Diane H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H

Wat 'n heerlike plek om te ontspan en asem te skep vir 'n paar dae!

Pragtige, eenvoudige plekkie met ongelooflike uitsigte. As ek 'n voorstel kan maak, los asseblief inligting van waar kan 'n mens uiteet, wat kan 'n mens doen in die omgewing ens. En 'n instruksielys vir die TV en DStv - ons kon dit nie regkry nie! Maar verder was alles perfek - ons sal dit hoogs aanbeveel!

Dut Hut se terugvoer

Baie dankie vir die goeie voorstelle. Sal so gou as wat ons kan daaraan aandag gee.

Dut Hut
Charleen V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen V

Wonderlike waarde vir jou geld met ' n wonderlike uitsig!

Sien sterre.

Dut Hut se terugvoer

Sjoe, lekker om te lees.

Dut Hut
Shanaaz P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz P

Rustig en veilig.

Dit was 'n wonderlike, rustige vakansie - alles wat ons kon aan dink was daar.

Dut Hut se terugvoer

Ons is bly om dit te hoor.

Dut Hut
Chantal V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Heerlik, dis al wat ek kan sê.

Ons het baie lekker gebly, die uitsig was asemrowend. Die plek was netjies, skoon beddegoed. Dit was baie lekker.

Dut Hut se terugvoer

So bly julle het lekker gebly!

Dut Hut
Rinske L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinske L

Very nice place to stay!

How we loved this little hidden gem! Beautifully located, fully equipped (except for the towels, but we knew this), and very very comfortable. With three bedrooms, a kitchen, sitting and dining area and even a 7th spare bed, there was more than enough room for my parents, my husband, our two small children and I. We are only sorry we stayed only one night and didn't have time to use the braai-area or drive down to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek om te bly!

Ons mal mal oor hierdie versteekte juweel! Dit het 'n pragtige ligging en is volledig toegerus (buiten handdoeke, maar ons het dit geweet) en baie baie gemaklik. Dit het 3 slaapkamers, 'n kombuis, sitarea en eetarea en 'n 7de spaarbed. Daar was meer as genoeg plek vir my ouers, my man, ons kinders en vir my. Ons is net spyt ons het net een nag gebly en het nie tyd gehad om die braai-area te gebruik of af strand toe te ry nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dut Hut se terugvoer

Be sure to visit again!

Dut Hut
Darwin S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darwin S

Real value for money.

Could do with air-conditioning.

Mareli G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli G

Pragtige uitsig oor die see.

Gemaklike huisie met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kaggel binne is 'n baie nice touch.

Johan F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Baie goeie waarde vir geld.

Dut Hut is goed toegerus en was netjies skoon met aankoms. Net jammer die stort is in die bad, maar die lekker groot stortkop het vergoed daarvoor. Ons was ses volwassenes en het geen probleem met warm water gehad nie. Lieflike see-uitsig. Baie goeie waarde vir geld en ek kan dit aanbeveel. LekkeSlaap se diens is uitstekend!

Dut Hut se terugvoer

Dit maak mens se hart bly!

Dut Hut
Rochelle V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V

Baie pragtige, rustig en veilige plekkie!

Verblyf was mooi skoon en netjies. Alles waarna jy soek was daar. Plekkie is pragtig en omgewing is rustig.

Wikus V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Baie gemaklik, gerieflik en pragtige uitsig om alles af te rond!

Baie dankie vir baie lekker verblyf, uitstekende waarde vir geld en ook op 'n baie mooi plek geleë! Ons sal Dut Hut beslis weer besoek.

Dut Hut se terugvoer

Kom gerus weer.

Dut Hut
Colette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette V

Baie gerieflike en lekker kuierhuis.

Baie lekker gebly. Die huis is goed geleë. Sal graag weer kom.

Dut Hut se terugvoer

Baie dankie Collette, dit is altyd goed om bekende gesigte terug te verwelkom!

Dut Hut
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Denise S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Denise S

Eerstens het ons gesukkel om in te kom, niemand om sleutel te kry.

Badkamerwater lek die hele vloer vol en by deur uit en die hout is al vrot aan die toilet se kant. Stel voor ander badkamer en beter toilet vir die prys. Beter plekke gesien vir minder geld en meer modern. Televisie was ook Sondag aand al afgeskakel i.p.v. Maandag na 10 vm. Uitsig van braaivleis balkon baie sleg, bome te hoog. Die eienaar van die huis bly glo in Durban. Moes haar bel om te hoor waar ons sleutel kon kry. Was baie onvriendelik en ge-eis dat ons die verdere R1,200 onmiddellik moes betaal, anders sal sy ons nie toelaat nie. Daar was geen vorige reëlings getref wat dit aanbetref nie en aangesien ek reed R1,200 deposito betaal het, het ek aangeneem dit word gewoonlik betaal sodra ons daar aankom. Ek sal hierdie plek nooit weer ondersteun of aanbeveel nie.

Dut Hut se terugvoer

So jammer die e-posse, oproepe, en inligting verskaf was nie suksesvol nie. Dit is vir ons lekker om gelukkige mense in DUT HUT te kan huisves.

Dut Hut
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Isabel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel S

'n Plek met soveel onontginde potensiaal.

Ongelooflike ligging en uitsig, braaidek en kaggel 'n pluspunt en dis waar dit eindig. Die binnekant van kombuiskaste baie vuil, potte vuil, gordyne vuil. Die beddens, matrasse, beddegoed, kussings onaanvaarbaar om vir betalende gaste aan te bied. My raad om te verseker gaste kom weer: haal alles in Dut Hut uit, verf uit, doen iets aan binnekant van kaste en hermeubileer die hele plek met beter kwaliteit, luukse meubels. Moenie vergeet van ordentlike spieëls in slaapkamers nie. Dut Hut het al potensiaal, dit moet net ontgin word.

Dut Hut se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering. Ons het klaar 3 vollengte spieels laat installeer. Nuwe gordyne en kaste uitgeverf. Ons gee aandag aan die ander aspekte.

Dut Hut
Christelle V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Kort en rustig.

Ons kon ongelukkig net vir die nag oornag, maar dis so lekker plekkie dat ons verseker sal 'n plan maak om weer te kom.

Dut Hut se terugvoer

Ai, dis darem maar lekker as mense Dut Hut geniet!

Dut Hut
Hannelie C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

'n Fantastiese wegbreek van die stad se geraas.

Van oupa tot kleinseun het dit baie geniet. Moet volgende keer langer bly.

Dut Hut se terugvoer

Wonderlik! So bly julle het dit geniet.

Dut Hut
Gert M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Heerlik.

Hoewel die weer koel en reënerig was, het ons dit baie geniet en was dit gemaklik. Ons kan sien na vorige resensies is daar heelwat verbeteringe gedoen. Kussings kan net ook verbeter, dan sal dit onverbeterlik wees.

Dut Hut se terugvoer

Baie dankie! Dis so goed om te hoor verbeteringe maak die kuier nog lekkerder.

Dut Hut
Corne' M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne' M

Baie rustige verblyf gewees.

Heerlike verblyf gewees. Skoon en netjies. Langbeen-spinnekoppe binne-in die sitkamer bedjies. Te min toiletpapier. Nogsteeds 'n lekker blyplek. Baie dankie.

Melissa M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M

Heerlik gerus en gebly.

Dut Hut het alles wat mens nodig het, en nog meer. Alles was pragtig skoon en gerieflik. Ons gaan definitief weer kom.

Dut Hut se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier!

Dut Hut
Pieter V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Goed.

Die mense het ons sonder kennisgewing gehelp, en werklik uit hulle pad gegaan om als in orde te kry.

Tony D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tony D

Lekker gebly met pragtige uitsig.

Gloeilampe wat nie werk nie. Kragprop werk nie. Kan gerus spinnerakke in hoeke skoonmaak voor aankoms. Beslis nie langer bly as een nag nie want matrasse moet vervang word.

Dut Hut se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Die matrasse is aan die begin van Februarie vervang. Sal beslis na gloeilampe en kragproppe laat kyk.

Dut Hut
Ernist R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernist R

Aangenaam en genotvol.

Aangenaam, skoon en pragtige uitsig.

Dut Hut se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Bly julle het Dut Hut geniet.

Dut Hut
Lj R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lj R

100% uitsig, 0% luuksheid.

Die ligging en uitsig maak op vir die gebrek aan behoorlike eetgerei en die papier dun matrasse. Ons het lekker hier ontspan. Maar sal nie 'n besoek van langer as 'n paar dae aanbeveel nie.

Dut Hut se terugvoer

Beste LJ,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is tans besig met opgradering van die huisie en sal die nodige aanpassings maak.

Dut Hut
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzcxZWQ1LTZjYzQtNGJhNy1hOGRlLWM1NDc0ODNmYmFjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 6) 99 5 1 5 67 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050898 22.398482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang