Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dut Hut

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dut Hut is 'n selfsorghouthuis met 3 slaapkamers met see-uitsigte in die hartjie van die skilderagtige Tuinroete. Dit is 15 minute se stap na die baie gewilde Heroldsbaai-strand, met pragtige huise en natuurskoon langs die roete. Gesinne en vriende sal verseker hierdie see-wegbreek geniet.

Die hut bied 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 stapelbed. Die kombuis het 'n gasstoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n oop sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n kaggel om op koel aande of na 'n verfrissende swem in die see op te warm.

Buite is 'n dek met braai-area in 'n afgesonderde hoek van die tuin. Die geluide van die baie soorte voëls in die bome en die branders sal bydra tot 'n ontspannende kuier. Vanaf die stoep kyk die eiendom uit oor 'n klein privaat strand en 'n deel van die luukse Eco Development, Monate, waar fynbos tans beskerm word. Daar is ook verskeie roetes om te stap.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 99 resensies vir Dut Hut
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dut Hut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Slaapplek Straat, , George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYzcxZWQ1LTZjYzQtNGJhNy1hOGRlLWM1NDc0ODNmYmFjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 6) 99 5 1 5 67 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050898 22.398482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang