Dutch Courage
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summit-weg 48, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
-
Vanaf
R690R587 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dutch Courage bied gasteverblyf in die Beaconbaai voorstad in Oos-Londen. Die gastekamer staan saam met die eienaar se huis op 'n groot plot en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Verblyf by Dutch Courage word in 1 lieflike ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie gebied. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook gratis WiFi-toegang, 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf en 'n tafel met 2 stoele.
Dutch Courage is naby verskeie restaurante en winkelsentrums in die omgewing en Bonzabaai Strand is ongeveer 4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Summit-weg 48, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Dutch Courage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Summit-weg 48, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang