Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutchess on Lake

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jacky E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik verby. Lekker tye. Dit was een van die lekkerste plekke, naby die dorp maar ver van geraas, pragtige en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rasto V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was baie lekker gewees. Veilig en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaskia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dutchess on Lake is a great place to stay during the winter. It was so wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Pragtige plek, heerlike bed, vriendelike eienaars. Daar was 'n paar klein veranderinge in die kamer van die foto's af, maar ten goede. Die plek is baie mooi toegerus. Ons het niks gekort nie. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Too short, thank you for accommodating us. Very well situated establishment with awesome and friendly hosts, always willing to assist. Accommodation was stylish with a large bathroom and cleaning amenities. WiFi was fast and always available. Thank you very much for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Special. Fantastiese mense en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nienie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie dankie vir jul moeite om ons so tuis te laat voel. Baie mooi en rustig, en die vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siegfried A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Plaas atmosfeer. Vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly. Die omgewing is stil en rustig. Die kamer en badkamer is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie sentraal aan alles en baie netjies. Baie gasvry en sal weer gaan. Die plek is net nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Te kort. Ja, dit was lekker en Oudorp is mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerty Anne-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0cd1bb0e1594f867bb3a8a443fd9773d6d856e8e3bc7733748de69185d90fea730f63e73d69992fda83f32002f8876d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 437 Short Street and Nauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510927845902 28.420653312557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang