Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutchess on Lake

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Belinda U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We enjoyed our stay! Lovely accommodation. We had a wonderful 2-night stay. The room was decorated so lovely and was clean. The gardens are beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ligging en fasiliteite was fantasties. Dit was asemrowend mooi en lekker gewees. Vriendelike gasvrou wat nie huiwer om te help nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik verby. Lekker tye. Dit was een van die lekkerste plekke, naby die dorp maar ver van geraas, pragtige en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie netjiese plek. Baie lekker plek om oor te slaap met vriendelike diens. Besorg oor hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Gasvryheid, ruim kamer (Nr6) rustig. Lekker groot bad. Met die aankom het Koekoes ons hartlik ontvang. Sy en haar man is albei baie lief vir honde en het vir Snippie (ons hond) met "treats" en haar eie bedjie, kombers en speelding bederf. Met die ingang in die ruim kamer ruik dit heerlik. Die verblyf (Nr6) is ruim met 'n "queen-size" bed en 'n driekwart bed. Die bed is heerlik vir 'n goeie nagrus. Albei beddens het warm komberse en elektriese komberse. Daar is ook 'n waaier in die kamer. Die kamer was heerlik koel reg deur die warm somersdae. Daar is 'n klein yskas, mikrogolf en ketel. Koffie, Cremora, suiker en die lekkerste beskuit was op die tafel. Glase en borde met eetgerei vir 3 gaste. Baie mooi skoon, ruim met die mooiste swaar outydse meubels. En die bad, groot genoeg vir twee. Heerlik om te ontspan na 'n dag van "shop" en eet in die pragtige dorpie. Die tuin is groot met 'n swembad en wandelarea in die tuin. Daar is 'n braai-drom vir die wat in die aand wil braai. Oo, en daar is WiFi vir jou sosiale media. Geen TV was 'n saligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rasto V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was baie lekker gewees. Veilig en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaskia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dutchess on Lake is a great place to stay during the winter. It was so wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Pragtige plek, heerlike bed, vriendelike eienaars. Daar was 'n paar klein veranderinge in die kamer van die foto's af, maar ten goede. Die plek is baie mooi toegerus. Ons het niks gekort nie. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Too short, thank you for accommodating us. Very well situated establishment with awesome and friendly hosts, always willing to assist. Accommodation was stylish with a large bathroom and cleaning amenities. WiFi was fast and always available. Thank you very much for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Special. Fantastiese mense en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerty Anne-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0cd1bb0e1594f867bb3a8a443fd9773d6d856e8e3bc7733748de69185d90fea730f63e73d69992fda83f32002f8876d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 437 Short Street and Nauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510927845902 28.420653312557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang