Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutchess on Lake

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerty Anne-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Dutchess on Lake
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacky E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky E

Heerlik verby. Lekker tye.

Dit was een van die lekkerste plekke, naby die dorp maar ver van geraas, pragtige en rustige plekkie.

Rasto V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rasto V

Was baie lekker gewees. Veilig en netjies.

Sien sterre.

Zaskia P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia P

Dutchess on Lake is a great place to stay during the winter.

It was so wonderful!

Magdaleen V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V

Heerlik.

Pragtige plek, heerlike bed, vriendelike eienaars. Daar was 'n paar klein veranderinge in die kamer van die foto's af, maar ten goede. Die plek is baie mooi toegerus. Ons het niks gekort nie. Sal dit aanbeveel.

Juanita P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P

Too short, thank you for accommodating us.

Very well situated establishment with awesome and friendly hosts, always willing to assist. Accommodation was stylish with a large bathroom and cleaning amenities. WiFi was fast and always available. Thank you very much for a wonderful stay.

Irene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene C

Special.

Fantastiese mense en diens.

Nienie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienie P

Baie dankie vir jul moeite om ons so tuis te laat voel.

Baie mooi en rustig, en die vriendelikste gasvrou.

Siegfried A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried A

Plaas atmosfeer. Vriendelike gasvrou.

Baie lekker gebly. Die omgewing is stil en rustig. Die kamer en badkamer is lekker ruim.

Wikus S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus S

Baie sentraal aan alles en baie netjies.

Baie gasvry en sal weer gaan. Die plek is net nice.

Hannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Te kort.

Ja, dit was lekker en Oudorp is mooi.

Robby S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robby S

Definitely a place to recommend and return to.

Hosts were friendly and informative. The gardens are beautiful. Our stay was peaceful and quiet. Very relaxing and a really good night's sleep.

Carmen O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen O

Baie netjiese en sakpas verblyf.

Die verblyf is baie skoon en netjies. Daar is ongelukkig nie skottelgoedwasgeriewe nie, maar die gasvrou het vir ons 'n skottel gegee waarin ons kon skottelgoed doen en dit het ons waardeer. As mens sakpas verblyf soek, is dit aanvaarbaar en netjies. Let net daarop dat die kamers baie op mekaar is en as mens privaatheid wil hê, is dit mens nie beskore nie. Ons wou graag braai, maar weens die mense wat direk langs ons was, het ons daarteen besluit. Ongelukkig het die WiFi ook nie reg gewerk nie. Ons het konstante onderbrekings ervaar. Nogtans dankie aan die gasvrou wat soveel moeite gedoen het om die kuier vir ons so aangenaam moontlik te maak en vir ons hond se bederfies. Dit het opgemaak vir die enkele tekortkominge. Voorspoed vorentoe!

Ronéll M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronéll M

Baie lekker gebly. Kamer gerieflik. Gastehuis ook lekker geleë.

Baie lekker! Gerieflike, veilige, aangename ontvangs. Dink net hulle moet die straatadres verander en die plek beter merk.

Jaco N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N

Soos bo.

Dit was aanvaarbaar. Die eienaar het net vergeet om die geiser aan te skakel en het dit eers om 9 uur die aand gedoen nadat ons gevra het. Ons moes 'n uur en 'n half wag vir water wat warm genoeg was om te kon bad.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Margaret D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret D

Was goed ontvang en baie tuis laat voel.

Het lekker gebly. Baie ruim en goed ingerig. Stil area.

Thys C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys C

Clarens en Oos-Vrystaat bly mooi en sal net volgende keer elders oornag.

Dink die plek het 'n opknap nodig. Dak lek, gasvrou het dit uitgewys en gesê ons moet ons nie steur as daar water uitlek nie. Handdoeke en kussings het nie vars geruik nie. Vloer was vir seker nie gewas of gestofsuig nie. Miernes en stof was op die vloer. Moes ketel op vloer laat staan om water te kook, daar was nie 'n ander muurprop nie. Eenheid glad nie gediens deur die dag nie - gebruikte borde en koppies nie geruil nie, geen geriewe om dit self te was nie. Tuin in 'n toestand, vir seker nie wat op die foto adverteer word nie. (Verstaan daar's droogte).

Dutchess on Lake se terugvoer

Kamers word nie gediens nie en die kamer het drie muurproppe. Die tuin is in oorgang van somer na winter.
Ek doen al my werk persoonlik. Die kussings is wel skoon en uitgewas, die handdoekke is silwerskoon, en vloere word op my knieë gewas, ek sal van hul af eet.
Hoekom het u dit nie met my opgeneem as daar probleme was nie. Geen gas het nog ooit n probleem gehad nie. U het ook self die warmkombers verwyder en onder my bed ingedruk en my ook nie vooraf in kennis gestel dat u allergies is vir vere nie.

Dutchess on Lake
Pieter O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter O

Teleurgesteld, misleidend, nie selfsorg nie.

Twee van die drie kamers was soos geadverteer. Die derde kamer is 'n kamer wat verhuur word aan 'n permanente persoon. Die persoon was weg vir die naweek en ons moes in die kamer bly. Die kamer was vol persoonlike items en het die hele langnaweek soos sigaretrook geruik, omdat die permanente inwoner in die kamer rook. Die gemeenskaplike area het 'n sitkamer, kombuis en eetkamer, maar geen geriewe om skottelgoed te was nie, aangesien daar geen wasbak is nie. Yskaste was baie vuil. Die tuin en swembad word ook glad nie onderhou nie.

Dutchess on Lake se terugvoer

Dit word nie geadverteer as selfsorg nie. Met die gas gepraat en oor die kamer gereël, die gas het geen probleem gehad nie. My eie braaikamer, vir die gas gegee vir die naweek. Yskaste is nie skoon nie, want dit word net daar gestoor. Weereens, dit is my persoonlike plek, het toestemming gegee. Tuin is nie soos op foto's nie, dit is winter, die bome se blare waai maar af. Swembad is toegemaak vir die winter. Elke kamer het sy eie yskas.

Dutchess on Lake
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat en Nauwpoort-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0cd1bb0e1594f867bb3a8a443fd9773d6d856e8e3bc7733748de69185d90fea730f63e73d69992fda83f32002f8876d813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 437 Short Street and Nauwpoort Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510927845902 28.420653312557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang