Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutton's Cove Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Neill F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning. The breakfast being delivered to the room was a nice surprise as we expected a visit to the dining room. The view is stunning. The bed is great and overall no complaints at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
1 nag
5.0
Jul 2024

What a gem! Highly recommended. Stunning place to stay. Value for money. Great customer service. Clean and neat. Beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die moeite en geld werd. Absolute waarde vir geld met 'n wonderlike uitsig. Uitstekende restaurant binne 'n paar meter van die wooneenhede. Die ontbyt bedien in die kamer was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Sien sterre, sal beslis aanbeveel, alles was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Diens is uitstekend en personeel baie hulpvaardig. Ontbyt in die kamer is 'n treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri F
1 nag
5.0
Mei 2024

Fantasties. Dit was regtig waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike personeel met gerieflike oornag akkommodasie. Baie gerieflike oornag plek. Naby George lughawe. Mooiste see-uitsig gehad. Restaurant op perseel met heerlike atmosfeer en kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J. P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi uitsig. Baie mooi uitsig en area. Bad het geen badprop beskikbaar gehad, maar stortgerief was ook voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manndi S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek sal definitief weer by Dutton's Cove bly wanneer ek in die area moet oorbly. Dit was 'n baie kort verblyf en ek wens ek kon langer bly. Die plek is pragtig en skoon. Die filterkoffie was 'n verrassing en 'n aanwins. Dit is letterlik 10 minute van die lughawe af, wat 'n aanwins is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi en rustig. Fantasties gewees, veral die pro-aktiewe kommunikasie van die gasheer het alles vergemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Correen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraai-straat 21, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfa4c714ab95086f8490e13cc256084ccde420f249d5be541aeceaf0f9f97a7fd9c71e9f3d6d93ef2167dedbdf0fcd6b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang