Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutton's Cove Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Correen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Dutton's Cove Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Neill F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill F

Stunning.

The breakfast being delivered to the room was a nice surprise as we expected a visit to the dining room. The view is stunning. The bed is great and overall no complaints at all.

Nicole E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

What a gem! Highly recommended.

Stunning place to stay. Value for money. Great customer service. Clean and neat. Beautiful view.

Gustav S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S

Die moeite en geld werd.

Absolute waarde vir geld met 'n wonderlike uitsig. Uitstekende restaurant binne 'n paar meter van die wooneenhede. Die ontbyt bedien in die kamer was heerlik.

Pierre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Uitstekend.

Sien sterre, sal beslis aanbeveel, alles was tops.

Caron V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron V

Heerlik gebly.

Diens is uitstekend en personeel baie hulpvaardig. Ontbyt in die kamer is 'n treffer.

Zandri F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri F

Fantasties.

Dit was regtig waarde vir jou geld.

Janel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel J

Vriendelike personeel met gerieflike oornag akkommodasie.

Baie gerieflike oornag plek. Naby George lughawe. Mooiste see-uitsig gehad. Restaurant op perseel met heerlike atmosfeer en kos.

Chris J. P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J. P

Mooi uitsig.

Baie mooi uitsig en area. Bad het geen badprop beskikbaar gehad, maar stortgerief was ook voldoende.

Manndi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manndi S

Ek sal definitief weer by Dutton's Cove bly wanneer ek in die area moet oorbly.

Dit was 'n baie kort verblyf en ek wens ek kon langer bly. Die plek is pragtig en skoon. Die filterkoffie was 'n verrassing en 'n aanwins. Dit is letterlik 10 minute van die lughawe af, wat 'n aanwins is.

Nic V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Baie mooi en rustig.

Fantasties gewees, veral die pro-aktiewe kommunikasie van die gasheer het alles vergemaklik!

Joslyn G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn G

Worth every moment!

Absolutely client orientated! Warm welcome, clean & neat! Staff super friendly. Breakfast is awesome! View is spectacular! Managing everything was just a WhatsApp away and nothing was too much! Thank you for an awesome stay!

Marlene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene C

Gemaklik en goeie ligging.

Heerlik gebly en skoon en netjies.

Louise K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K

Rustige atmosfeer in 'n luukse kamer.

Pragtige uitsig, lekker groot bed en heerlike ontbyt in die kamer.

Storm M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm M

Welcoming, friendly and stunning.

The whole experience from pre-arrival, through the time we were there and even post-departure, we were blown away by the incredibly friendly and efficient service we received from the team. Would highly recommend and will definitely be back.

Eddie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie W

Pragtige ligging. Goeie restaurant op perseel en uitstekende diens van personeel.

Baie lekker gebly - Corine het ons ingelig gehou. Ontbyt in die kamer was 'n groot verrassing en heerlik.

Nantes V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nantes V

Correen is 'n uitstekende gasvrou. Meer as uit haar pad gegaan om my welkom te laat.

Dit was perfek. Correen se reëlings en ondersteuning was meer as wat jy van 'n gasvrou kan verwag. Ek het laat arriveer en Correen het gereël dat aandete by die akkommodasie afgelaai word.

Johan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Lekker rustig.

Baie stil area. Mooi uitsig op die see.

Flip V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Flip V

Nie aangenaam nie.

Ek persoonlik voel dat die ontbyt nie goed is nie. Die roereier en bacon tussen 2 snye brood geplak die een oggend en die ander oggend tussen 'n deeg, beslis nie goed nie. Ek kon beter waarde in George gekry het wat verblyf aanbetref.

John Wesley B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John Wesley B

Stunning view.

Enjoyed the stay. Pity the bath could not be used due to municipal issues.

Theoff B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theoff B

Moderne, gerieflike en netjiese verblyf met 'n pragtige see-uitsig.

Die bestuur was reeds voor ons aankoms met WhatsApp in verbinding met ons en dit was nie eers nodig om by ontvangs aan te meld nie; ons kon direk na ons kamer gaan. Alle relevante inligting is per WhatsApp verskaf. Die omgewing is pragtig.

David P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P

Space around the bed is limited.

Room is smaller than expected.

Samuel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel V

Eenvoudig lekker.

Verblyf is knus en gemaklik, perfek vir twee mense op reis of huwelikmaats wat 'n bietjie wil wegbreek. Restaurant reg langsaan vir 'n heerlike skemerkelkie en ete met 'n uitsig oor die see. 'n Gebalanseerde ontbyt is ook ingesluit, wat regtig n bonus is. Dankie Correen vir jou goeie diens via WhatsApp. Jy was soos 'n virtuele gasvrou uit die toekoms. Sien julle weer!

Chris B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Heerlik gebly.

Die uitsig is onverbeterlik en die verblyf uiters skoon en met vriendelike diens. Uitstekende kommunikasie van die personeel gehad en die veblyf is oor die algemeen top gehalte.

Roald C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roald C

Baie goed geleë met 'n baie lekker restaurant. Sal graag weer daar oorbly.

Baie goed geleë met 'n baie lekker restaurant. Sal graag weer daar oorbly.

Melanie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J

Asemrowend, rustig, asemrowende uitsig, goed vir die siel.

Aankoms was so maklik alles was vooraf gereël vir my laat aankoms. Kamer was uitstekend, skoon, vars, mooi. Alles baie goed beplan en uiteengesit! Uitsig uit die kamer was asemrowend mooi. Ete vir die aand was klaar bespreek toe ek daar aankom geen probleme ervaar nie! Ontbyt die volgende more was op tyd en ongelooflik lekker perfekte porsie kon regtig nie vra vir beter nie. Gaan beslis my familie vat om dit te beleef. 100% die moeite werd!

Danie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Bitter mooi omgewing met 'n kamer wat dit komplimenteer.

Die kamer kyk uit op 'n ontsettende mooi uitsig - see in jou ore deur die nag - en 'n ontbyt wat dit alles mooi afsluit.

Elizabeth V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth V

Heerlike netjiese plek. Pragtige see uitsig en goeie diens.

Load shedding meng oral in. Nie die gastehus se fout enigsins nie.

Marilize L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize L

Dit was baie goed. Pragtig en gerieflik.

Ontbyt bedien in die kamer was 'n heerlike verrassing. Dankie.

Hein O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O

Heerlike verblyf met ongelooflike uitsig.

Correen het ons altyd via Whatsapp op hoogte gehou. Die verblyf is baie mooi, bietjie beknop met pragtige uitsig. Dit is redelik oud, maar word goed onderhou. Correen stuur elke oggend 'n lekker ontbyt op skinkborde na die kamer, ingesluit in die tarief. Die restaurant, Duttons Cove, het heerlike etes met goeie diens. Dit is net bo die kamers. Sal weer hiervan gebruik maak!

Quartus S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Quartus S

Baie geniet!

Pragtige uitsig van sonsopkoms tot -ondergang.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johann V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Die beste in die geweste!

Wel gedaan Corinne en haar span!

Philna D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna D

Ons kom weer!

Skoon, netjies en met die mooiste uitsig. Onverwagse heerlike ontbyt by die kamer bedien.

Sonja B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Awesome!

Asemrowende see-uitsig, pragtige eenheid, baie vriendelike staf, veral Coreen - goeie kommunikasie en uitmuntende kliëntesorg, tot gevra of sy vir ons 'n tafel by die restaurant kan bespreek. Sal definitief weer daar oorslaap.

Chris V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Loved it.

Beautiful view and perfect location.

Lucille S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Ontsettende mooi uitsig en baie goeie diens.

Definitief 'n plek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel

Henda D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda D

Personeel baie vriendelik en baie behulpsaam. Diens was puik.

Daar was uitstekende kommunikasie van die dag wat ons bespreek het tot ons die dag wat ons vertrek het.

Steven J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven J

Baie mooi, ideale ligging, baie vriendelike diens.

Vriendelike diens, die plek is perfek en naby die see en restaurant met baie lekker kos, sal dit aanbeveel aan almal wat die rigting gaan.

Adri J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

Baie lekker.

Enigste wenk is dit sou lekker gewees het as daar skoonmakers was.

Nadia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P

Baie mooi en rustig.

Het lekker gebly - kamers mooi skoon en netjies.

Delize V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delize V

Wonderlike rustige ondervinding.

'n Oasis waar ek vergeet het van alledaagse stress en kon herlaai.

Rene F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene F

Post lockdown kuiernaweek saam met gesin.

Dutton's Cove sal ons vir seker weer besoek. Die mooiste uitsig, netjies en skoon en die vriendelikste mense! Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Hilda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Vyfster-verblyf.

Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Uitstekende diens. Restaurant op die perseel is 'n groot pluspunt. Heerlike kos. Sal vir seker weer gaan.

Jacques M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Friendly reception, sparkling clean accommodation, nice view.

See rating.

Magda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Awesome view. Romantic and perfect breakaway.

Pragtige mooi asemrowende uitsig. Beslis die moeite werd.

Jan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Goeie waarde vir geld!

Goeie ligging en rustig!

Raynard T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raynard T

Pragtige uitsig, naby genoeg aan die strand, baie goeie restaurant op terrein.

Soos genoem bo, sal weer kom oorbly. Bedmatrasse kort aandag.

Pieter K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Wakker word nagmerrie.

My selfoon het onklaar geraak en ek het geen manier gehad om wakker te word die volgende oggend om betyds te wees vir my vlug terug Johannesburg toe nie. Ek het 'n versoek geplaas om asseblief wakker geklop te word om 6:15. Gelukkig het ek self wakker geword anders het ek my vlug verpas. Ek wag nou nog vir daardie "wakkerword-klop" of ten minste 'n wekker sodat ek myself kan wakker kry. Ek sal ook 'n wegneemontbyt-opsie aanbied vir reisigers wat vroeg op die lughawe moet wees. Dalk 'n beskuit of twee, miskien 'n bakkie yogurt en muesli of bakkie Kellogs? Of 'n wegneembroodjie en appel.

Wilna S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna S

Baie gerieflik.

Baie mooi uitsig. Kamers netjies.

Elsa L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L

Was aangenaam met onvergeetlike uitsig.

Die personeel was hulpvaardig en tegemoetkomend. Ons het werklik as familie die verblyf baie aangenaam gevind.

Gerda C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Rustigheid met ongelooflike uitsig! Pragtige akkommodasie!

Heerlike rusplek op pad terug van bedrywige Kaapstad. Was ideaal geleë vir George Motorskou.

Wynand E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand E

Baie lekker huis.

Baie lekker goed toegeruste huis, en Correen is vreeslik vriendelik en hulpvaardig.

Christo V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Uitstekend.

'n Wonderlike plek, uitstekende ligging. Digby 'n uitstekende restaurant met die beste restaurant bestuurder en personeel wat ek in jare beleef het!

Doret V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doret V

Ongelooflike uitsig.

Baie netjiese akkommodasie met asemrowende see-uitsig en natuurlik die feit dat 'n restaurant letterlik langs jou kamer is, is 'n lekker pluspunt (sou net meer seekos op spyskaart wou hê, maar ons kon darem improviseer).

Irmgard N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irmgard N

Dit was gemiddeld.

Duttons Cove word bemark as selfsorgakkommodasie, maar daar was geen mikrogolf en eetgerei beskikbaar nie. In die kamer is slegs koffiebekers en teelepels en glase. Daar was 1 Weber om 'n hoek wat nie juis braaivriendelik is nie. Braai sal nie werk nie want dan moet jy as gas of gaan vra vir toerusting of koop. Selfs in die kamer was dit onmoontlik om hare droog te blaas want daar is geen kragprop naby die spieël nie. Met Die "load shedding" tans was ook geen skedule beskikbaar en ook nie die opsie om kerse of 'n lamp te kry was gegee nie. Ons het ons eie lampe gaan koop en ons het gevlieg wat die tasse of handbagasie ook dan beïnvloed.

Peter B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B

Lovely room but not in the heat of summer though.

Nicely decorated room. Unfortunately very stuffy with no air conditioning or fan. Shower floor quite slippery and very uneven towards drain. Our bedding was not the cleanest. No hairdryer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamer maar nie in die hitte van die somer nie.

Mooi versierde kamer. Ongelukkig baie bedompig met geen lugversorging of waaier nie. Stortvloer baie glad en baie ongelyk na die drein. Ons beddegoed was nie die skoonste nie. Geen haardroër nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlise B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marlise B

Nie wat geadverteer is nie.

Nadat ek bevestiging gekry dat my bespreking verander is vir nog 'n ekstra persoon het ons daar aangekom en het hulle niks geweet. Wou almal saam bly maar net 2 eenhede gehad. Dit is nie selfsorgeenhede nie. Net ketel en yskas. Geen borde of messe en vurke om eers broodjie te maak nie. Plek was elke dag mooi skoongemaak, maar prys te duur vir wat jy kry.

Ria E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E

Awesome

Netjies, gerieflike eenheid. Geen WiFi-ontvangs nie. Pragtige uitsig. Lekker gebly, sal aanbeveel.

Michelle L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Vriendelike diens, baie netjies en gemaklik met 'n pragtige uitsig.

Baie lekker gebly en die restaurant se kos was heerlik. Kan definitief hulle burgers aanbeveel! Uitsig was baie mooi en plek is baie netjies. Dis net nie self catering nie so jy kan nie self kos maak nie maar verblyf was baie baie lekker.

Juanita V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Die huis het baie lekker geleef en kyk uit oor die see. Heerlike ontpanne atmosfeer.

Die huis is goed geleë en baie lekker ingerig. Het alles wat jy nodig het. Die huis is baie netjies en uitstekend vir gesinne en 'n groot groep. Ons het baie lekker op die stoep gebraai met 'n pragtige uitsig oor die strand.

Arnoldus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnoldus B

Rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig!

Was 'n baie rustige omgewing. Het koffie geniet op die stoepie voor die kamer met 'n wonderlike see-uitsig!

Jan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Goeie waarde vir geld!

Uitstekend geleë asook goeie waarde vir geld!

Francois M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Fantasties.

Uitstekende verblyfopsie. Baie netjies en uitstekende diens. Dalk so bietjie ver van die strand af vir mense wat lui is soos ek. Pragtige uitsig. Sal die definitief aanbeveel.

Juan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Die uitsig was onbesjryflik.

Dankie! Dis jammer die restaurant bedien nie ontbyt nie.

Peter H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter H

Bitter mooi uitsig, lekker restaurant en baie gawe mense.

Sien sterre.

Jan D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Goeie waarde vir geld!

Goeie waarde vir geld en wonderlike ligging!

Berend M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berend M

Wonderlik.

Great plek as jy dit wil gebruik as 'n afspringplek om die omgewing te verken of heeldag op die strand te boer.

Daleen J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen J

Goeie ligging, baie mooi strand, vriendelike bestuur.

Netjies en baie mooi uitsig, goeie waarde vir geld. Loopafstand strand toe. Goeie ligging, baie mooi strand, vriendelike bestuur. Baie lekker restaurant naby.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraai-straat 21, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfa4c714ab95086f8490e13cc256084ccde420f249d5be541aeceaf0f9f97a7fd9c71e9f3d6d93ef2167dedbdf0fcd6b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang