Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dutton's Cove Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 14 Des 2025.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraai-straat 21, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dutton's Cove Guesthouse en Dutton's Cove Restaurant is in die hartjie van die Tuinroete naby George Lughawe geleë.

Die 12 smaakvol versierde gastekamers is sonnig en helder met al die nodige geriewe vir gerieflike verblyf. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n sitkamertjie en 'n privaat stoep.

Heroldsbaai is bekend vir sy sonnige dae en daar is aktiwiteite soos gholf, voetslaan, branderplankry en fietsry. Dutton's Cove is die ideale bestemming vir 'n lang vakansie, naweekwegbreek of sakereis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sharon O
Besigheidsreis
5.0
Amazing views, very attentive host, lovely accommodation. Amazing! The host was truly wonderful and very helpful! The room was superb w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Cornelia V
Saam met vriende
5.0
Alles was perfek! Bly vir seker weer in die toekoms daar!
Jan 2025
Lizet E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Rustig. Met stunning uitsig van die see. Dit was ons tweede keer by Dutton's Cove en beide kere was baie lekker. Pragtige uitsig. Rustige...
Sien meer
Jan 2025
Madeleen C
Besigheidsreis
5.0
Skoon en gerieflik. Ruik sommer soos vakansie. Alles wat jy nodig het. Pragtig! Skoon en gerieflik. Ruik sommer soos vakansie. Alles wat jy nodig het....
Sien meer
Des 2024
Teresa M
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great time I will definitely be back! We highly recommend Dutton's Cove Guesthouse, we had the most outstanding stay, the room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Correen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rooidraai-straat 21, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dutton's Cove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraai-straat 21, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfa4c714ab95086f8490e13cc256084ccde420f249d5be541aeceaf0f9f97a7fd9c71e9f3d6d93ef2167dedbdf0fcd6b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 21 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050590220831 22.393099290005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang