Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agia Anna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaistraat 2, Heroldsbaai, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Agia Anna is 'n asemrowende vakansiehuis in Heroldsbaai, George wat spog met skilderagtige see-uitsigte vanuit byna elke kamer. Dié huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat tot 8 gaste kan akkommodeer, wat dit die ideale plek maak vir 'n gesinswegbreek.

Dié uniek gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n gastebadkamer. Die eerste 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die ruim leefarea kyk uit oor die see en beskik oor 3 TV's, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met pragtige see-uitsigte en buitesitplek oopmaak. Gaste kan gratis WiFi geniet.

Veilige parkeerplek word voorsien. Boonop kan gaste 'n swembad, 'n braai-area en onderdak buitesitplek in die binnehof geniet. Die huis is aangrensend aan die bekende Dutton's Cove Restaurant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Rooidraaistraat 2, Heroldsbaai, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaistraat 2, Heroldsbaai, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2359d65479942af71bce9a7d9b9da17286082d078d797b362e304bcbdcc56d724507ebb59c62df21efe041b42c4188c5e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 Rooidraai street Herolds bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050313684828 22.393757724467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang