Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du'Villa B&B

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal nie twee keer dink om Du Villa as oornagplek te kies nie. 5-stêr. Heerlik ontspan en kon net rustig wees. So mooi blyplek dat ons bietjie moes rondstap om te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag
5.0
Aug 2024

Great. It was a peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig en rustig. Heerlik gerus en baie lekker gekuier. Dankie aan almal se vriendelikheid en mooi ervarings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker en hulle was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit het gevoel of ons met vakansie is. Dankie julle. Ons was oorweldig oor die skoonheid, die netheid, die vriendelike diens en alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker gerus na lang pad. Stil, professioneel. Vriendelike mense. Baie mooi plek. Netjies en professioneel. Lekker stil aand in die Karoo. Tuin ook baie mooi. Vriendelike mense. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stan H
1 nag
4.8
Apr 2024

Overnight stay. The place was clean with a very neat garden. One felt safe. Unfortunately there was no coffee/sugar in the box provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
RIKA
Du'Villa B&B
Sorry about the coffee, Uncle Stan. You should've just called me immediately and I would have brought it immediately to your room.

Klaus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Skoon en mooi onder groot bome. Netjies. Skoon. Koel onder die groot bome. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanli G
1 nag
4.4
Jul 2024

Lekker. Ek het lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Groen paradys naby N12. Heerlike verblyf, vriendelike mense, goeie fasiliteite. Ons kan aanbeveel vir besoeke aan Kimberley (56 km), Magersfontein (37 km) en Mokala Nasionale Park (35 km).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

RIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYjM5OGMxLTYzOTgtNDc2NS1iMGQxLTgxZjM1OWRiYTljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 1 Voortrekker Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.140030859548 24.776346738376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang