Du'Villa B&B
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is.
Die instansie bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ingang en kyk oor die lowerryke tuin uit. Die kamers het lugversorging, DStv, yskaste en mikrogolwe. WiFi is ook beskikbaar. Linne en handdoeke en gratis toiletware word voorsien.
Ons voorsien veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Gaste kan ontspan in die tuin en gebruik maak van die lapa met braaigeriewe.
Tydens beurtkrag sal die slaapkamers se ligte, die TV en drukpomp vir die water werk.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
RIKA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
- Gaste dink Du'Villa B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerstraat 1, Jacobsdal, 8710, Vrystaat