Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DuVon Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 93 resensies vir DuVon Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sumaria B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaria B

Perfekte wegbreek na rustigheid.

Perfekte ligging teen 'n baie bekostigbare tarief. Die plekkie is ruim en beskik oor die basiese geriewe en is goed ingerig selfs vir beurtkrag. Die omgewing is so mooi en rustig. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die swembad was 'n groot bonus en kyk uit op die wingerde. Sou beslis langer hier kon kuier!

Helena F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F

Luukse wegbreek teen bekostigbare prys.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Ons het die groot grasperk en swembad baie geniet. Die uitsig is pragtig en die tuine baie goed versorg. Die verblyf is so heerlik, jy wil net daar bly.

Bertus H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus H

Luukse luilekker vakansie op jou 'eie' wynplaas.

Die plekkie is fantasties ingerig, tot die kleinste detail. Daar was tot 'n varsgebakte brood met botter en konfyt, en 'n lekker bottel wyn voorsien. Die plaas is slegs 12km vanaf Robertson en naby al die eetplekke en bekende wynplase. Ons sal volgende keer langer vertoef!

Len B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len B

It will be necessary for some travelers to know that there is a working pool, and that the vehicles are already running early.

DuVon Farmhouse

Erin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S

Peaceful surrounds and inspiring view.

Beautiful location, nice and quiet with a lovely view of the vineyards. Staff were very friendly and we were greeted with a fresh loaf of bread and jam in the kitchen. The house is spacious and tastefully decorated, with everything you need. The infinity pool is the ideal place to cool down and relax on a hot day. For those planning a wedding, this can be the perfect location.

Anna M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Uiters rustige en pragtige verblyf.

Perfekte ligging, uitkyk oor wingerde en berge, so rustig. Verblyf het ruime kamers en badkamers en is goed toegerus met alles. Die groot stoep is genotvol, so knus al het die wind so gewaai. Lekker groot swembad.

Rachelle K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle K

Uitstekend.

Die eenheid is goed ingerig, skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Die uitsig op die wynlande is onverbeterlik. Ek kan hierdie gastehuis regtig aanbeveel.

Marna H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna H

Heerlik, ruim en gerieflik met ietsie ekstra!

Dit was heerlike akkommodasie en ek kom beslis terug met die familie om te kom rus! Die varsgebakte broodjie en bottel DuVon wyn in die yskas was 'n lekker bederf. Baie dankie vir die lekker bly en selfs met beurtkrag was daar lig en gas en wifi beskikbaar.

Willem V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Heerlike plaasatmosfeer met pragtige uitsig.

Absluut fantasties. Skoon, netjies en baie goed geleë.

Kobus O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Heerlike ou plaashuis met mooi uitsig op wingerd. Met die ongelooflike koue weer sou 'n lekker kaggel great gewees het.

Heerlike ruim ou plaashuis met mooi uitsig, varsgebakte brood met ontvangs. DIe huis het gelukkig 'n kragstelsel vir beurtkrag. 'n Lekker kaggel en beskutte braai stoep sou heerlik gewees het, maar beslis 'n lekker blyplek.

Cecilia A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia A

Absoluut fantasties.

Skoonste, lieflike verblyf! Vars lug en mooiste uitsig van die berge.

Jean M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Ons het 'n uitstekende tyd gehad, baie goeie ontvangs en baie vriendelike mense.

Ons verblyf was baie lekker. Die akkommodasie was baie ruim en baie netjies en skoon. Wens ons kon langer bly, maar sal volgende keer so maak. Ek beveel dit sterk aan vir 'n wegbreeknaweek om stilte en die omgewing te geniet met die mooiste uitsig. Laura is 'n absolute ster gewees met alles!

Mickey S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S

Kos vir die siel.

Absolute rustigheid op 'n plaas. Netjies, uitstekende diens, baie vriendelike ontvangs en ongelooflikste uitsig. Lekker tuisgebakte brood, bottel wyn en sakkie hout by ontvangs. Sal definitief weer hier bly.

Glynis H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis H

Peaceful and charming.

Beautiful views of the mountains and vineyards from the stoep of our cottage. The affinity pool was the cherry on top, and the perfect spot to chill out after a day of sightseeing. The homemade bread and complimentary bottle of wine on arrival were great little touches that made us feel welcome. We enjoyed early morning walks around the vineyards and orchards. Will definitely visit again should the opportunity arise.

Patricia G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia G

Beautiful and relaxing.

We had the best time. The apartment was so spacious, clean, fully equipped and the outside so beautiful and relaxing. Laura and Armand were great host, so helpful and so welcoming. We will definitely come back to enjoy this beautiful farm.

Debbie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Spacious accommodation in stunning setting.

We enjoyed a lovely stay at Du Von Farmhouse. The accommodation was clean, spacious and had all we needed, even a gas stove for loadshedding. The beautiful garden and pool with many birds, overlooking the green vineyards was so attractive and beautiful for an outdoor wedding or private accommodation. We were pleasantly surprised to receive complimentary homemade bread, butter and jam, as well as a complimentary bottle of Du Von wine. What a treat. Thank you Laura for your hospitality and kindness.

Gavin B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin B

Enjoyed our stay but very cold in winter.

No fireplace or heater in main living area. Small heater in main bedroom. Rates are per person not per cottage.

Alicia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K

A beautiful location.

The setting at DuVon Farmhouse is amazing and I will definitely book again. The only downside was that there was maintenance/construction on site during my visit. If not for that, I would have allowed my nephew to play freely. One of the workers made me feel a little uncomfortable.

DuVon Farmhouse se terugvoer

Hello Alica

Thank you for your review.
We truly appologise for the inconvenience. We were busy getting our beautiful new ceremony area ready for that weekends wedding. We can confirm that all the building is finsihed now, Please come and visit us again soon!

Have a lovely day.

Kind regards
Laura

DuVon Farmhouse
Michael M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

The location and views were excellent.

The quality and comfort of the beds could improve. The main living area and outdoor facilities were very good.

Ruben A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben A

Asemrowend.

Duvon Farmhouse was die perfekte keuse vir ons vakansie en ons huweliksherdenking. Ons sal definitief weer van Duvon Farmhouse gebruik maak winter of somer.

Eileen M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M

Lovely spacious unit in beautiful, rural setting.

Great contact from owner ensured we knew where and how to check-in. Unit 1 is beautifully located in a rural area, perfectly placed to sample and buy the famous Graham Beck Cap Classique champagne. Need to plan ahead to bring food. Great facilities to cook or reheat. Enjoyed the infinity swimming pool with vineyard, and mountain views. Such a treat after the flight to Cape Town. Laura and Lena were very helpful in showing the apartment. We were lucky unit 2 was not occupied as dinner on the deck was delightful. Not sure the stay would be the same if the wedding venue was in use, but loved our brief 1-night stop. Would love to stay longer and will return.

Dirk C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Robertson area verkenning.

Ons het soos voorheen 'n baie goeie verblyfervaring gehad. Die verblyf is ruim, skoon, gerieflik met alles wat nodig is! Dankie vir die heerlike varsgebakte bood en koue bottel wyn wat ons ingewag het! Dit was ons kinders se eerste keer in die area en hul kon nie uitgepraat raak oor die lieflike omgewing nie.

John J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Very clean and comfortable.

Thank you for a wonderful stay.

Robin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin S

Asemrowend.

Dit is 'n pragtige plek, met 'n uitsig oor die wingerde. Die atmosfeer is rustig en 'n mens word werklik na 'n ander wêreld geneem met die stilte en die uitsig. Die huis is heerlik warm en jy slaap beslis nie koud op 'n wintersnag nie.

Gurshwin F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurshwin F

Perfect getaway.

Very spacious and peaceful and definitely will come back.

Cathlene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathlene S

Awesome.

DuVon is goed vir die siel. Jy kan ontspan en lekker kuier met jou familie. Die vars gebakte broodjie en wyn was wonderlik.

Rachel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Wow, wow en wow.

Laura het above and beyond gegaan Om ons op baie kort kennisgewing te huisves. Vinnige, vriendelike diens. Baie mooi plekkie en dan praat ek nie van die uitsig nie. DuVon het ons harte gesteel. Hierdie is 'n besliste stop vir enige iemand.

Antoinette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Wow, wat 'n ongelooflike plekkie, die uitsig, die stilte, sal definitief weer terugkeer.

Ons het ons vakansie geniet, swembad geniet, sal definitief weer terugkeer na DuVon Farmhouse.

Meaghan M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meaghan M

Prentjie-mooi, rustig.

Ons vriende het baie lekker gekuier, die plaas is pragtig, rustige atmosfeer, skoon en netjiese kamers. Wens ons kon langer bly. Spesiale dank aan Laura en Jennifer wie ons baie tuis laat voel het.

Adrian F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F

Exceptional - exceeded all expectations.

Beautiful, spacious farmhouse in stunning surroundings. Lovely views over vineyards. Very comfortable and spotlessly clean. And to top it all, a complimentary bottle of wine and fresh farm bread was provided - thank you, we really appreciated this!

Dirk C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Dit was die basis vanwaar ons die Robertson omgewing verken het.

Wat 'n pragtige ruim 2 slaapkamer huis met en suite-badkamers! 'n Toegeruste kombuis met 'n lekker kuier-area. Geleë weg van die geraas met lieflike tuine en heelwat om te sien. Met aankoms het ons varsgebakte brood ontvang en 'n bottel Bon Courage het in die yskas gewag. Die geriewe het aan alles voorsien wat ons benodig het. Kan dit beslis aanbeveel vir pare, groepe of ouers met jong kinders.

Carlize B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlize B

Stil, rustig, kos vir die siel.

Die eenhede is netjies en modern ingerig met alles wat nodig is. Met ons aankoms wag daar vir ons 'n lekker tuisgebakte brood met botter en selfgemaakte plaaskonfyt. Dit was heerlik en so verwelkomend. Die swembad is verfrissend en die uitsig oor die landerye is beeldskoon. Die diens was puik en mens kry die gevoel dat niks is te veel moeite is nie. Dankie DuVon Farmhouse, ons het lekker by julle gekuier en sal vir seker weer 'n draai kom maak.

Oscar G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar G

Pragtige ruim verblyf op 'n werkende plaas

Ons akkommodasie was ruim, baie netjies en skoon. Goed toegerus met alle basiese toebehore. Omtrent 10km buite Robertson. Neem van meets af alle bederfbare produkte saam. Pragtige uitsig en wonderlike stilte.

Antonio G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio G

Glorious!

Everything from the service, the unit, the view, the pool and the farm was fantastic!

Andre O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Heerlike bederf.

Na 'n lang dag se ry is dit verrassend om gegroet te word met 'n vars brood, botter, konfyt, koffie, tee, melk en als wat nodig is om krag te gee vir die uitpak. Surprise - en wyn in die yskas! Dankie Laura! Ons was in woonstel 1, maar al twee woonstelle is pragtig oorgedoen, selfs die ou houtvloere is afgeskuur en blink soos nuut. Woonstel 1 en 2 is aangrensend in wat eens op 'n tyd een massiewe ou plaashuis was. Elke woonstel is steeds baie ruim met yslike vertrekke. Al wat gepla het was die oopvou-slaapbank wat dien as die TV-sitkamerbank. Die goed is maar altyd temperamenteel en die matras skuif heeltyd ongemaklik af en nie lekker om op te sit nie. Daar is wel 'n tweede gemaklike bank om op te sit. Die koninggrootte-bed se matras is goeie kwaliteit en is baie gemaklik. Elke badkamer het sy eie stort - en is seker een van die lekkerste storte wat ek nog gebruik het. Ons het niks gekort nie - ons 4 dae was wel te kort!

Albert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Pragtige plek in 'n pragtige omgewing.

Duvon is 'n pragtige plek tussen wingerde net buite Robertson. Die uitsig is wonderlik in 'n baie rustige omgewing. Die komplimentêre bottel wyn en vars gebakte brood was heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Melissa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Excellent value for money. Great family vacation destination.

We had an absolutely wonderful stay! We could not believe the great value for money we got. DuVon is breathtaking, pictures does not do it justice! We will definitely be returning and have already recommended it to countless friends and family.

Steve R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve R

I would recommend staying in Unit 1, not Unit 2. Unit 1 is bigger, better equipped and has a better view.

Good swimming pool. Nice garden.

Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Fantasties.

Baie rustig, alle geriewe wat jy nodig het beskikbaar in die huis. Fantastiese uitsig.

Nisha B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisha B

Beautiful setting and excellent service.

We would definitely recommend this spot should you require accommodation in this location.

Mike W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Awesome place, awesome weekend.

Brilliant as usual. Great place to stay with an awesome view over the vineyard.

Nici S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici S

Prentjiemooi en rustig.

Vir meer rustigheid kon ons nie vra nie. Die uitsig prentjiemooi. Die vars brood was 'n treffer! Volgende keer bly ons beslis langer.

DuVon Farmhouse se terugvoer

Dankie Nici, sien uit om julle weer by DuVon te sien.

DuVon Farmhouse
Ben A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben A

Ongelooflik, netjies en awesome.

Hierdie was 'n heerlike verrassing en prentjiemooi. Laura en span het ons baie tuis laat voel. Die plek was baie netjies skoon gemaak, en definitief waarde vir geld! Kan enige tyd aan beveel as "a home away from home". Die foto's op die web kan nie die plek se volle potensiaal beskryf nie! Julle sien ons definitief weer daar! Baie dankie.

DuVon Farmhouse se terugvoer

Hello Ben, ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier asseblief weer en geniet die wyn.

DuVon Farmhouse
Cobus D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D

Fantastiese wegbreek!

Ons, en veral ons kinders, het DuVon baie geniet. Die kinders kon heerlik hardloop en speel op die groot grasperk, en die swembad was hemels. Die huis self was baie ruim, met alles wat mens moontlik kon nodig gehad het. Sal beslis weer gaan.

DuVon Farmhouse se terugvoer

Dankie Cobus, ons is so bly julle het die tydjie hier by DuVon geniet.
Kom kuier gerus weer.

DuVon Farmhouse
Petro P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Sien sterre.

Pragtige en netjiese akkommodasie. Sal beslis weer oorbly.

Louis B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Heerlike verblyf net buite Robertson.

Ons naweek was heerlik baie dankie. Ons het dit geweldig geniet. Die eenhede is ruim, skoon en baie netjies. Pragtige tuine en die mooiste uitsig oor die wingerde.

Chantelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Very beautiful and peaceful setting.

See stars.

Clayton J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton J

Great.

Great place. Enjoyed the stay. Everything you need is there.

Gregg P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg P

Pleasant views, spacious apartment.

Peaceful setting, nice grounds and large kitchen. Great for a quiet retreat.

Giovanna G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanna G

Pragtige, rustige verblyf.

Verblyf met als wat jy nodig het en pragtige uitsig van wingerde en berge, stil omgewing. Regte lafenis.

Leon B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Lieflike plek om te ontspan weg van die besige dorp, pragtige uitsig oor wingerd en berge.

DuVon is 'n pragtige plek en ons het uitstekende diens ontvang van die eienaar. Ruim vertrekke met groot grasperk en mooi tuin vir kinders om te speel. Rustig en stil en ons het baie veilig gevoel, sal dit beslis aanbeel.

Alicia K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K

Verblyf was baie aangenaam.

Verblyf was baie aangenaam, eienaars baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly. Pragtige tuin en die uitsig is asemrowend mooi.

DuVon Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Alicia.
Dit was so lekker om julle te verwelkom op DuVon.
Kom gerus weer.

DuVon Farmhouse
Lizelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Verblyf was pragtig, kort niks meer nie, het dit baie geniet.

Het 'n heerlike tyd gehad, verblyf was fantasties, kon nie vir meer gevra het nie. Dankie Laura vir jou gasvryheid.

Lloyd J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd J

This is a great place to get away for a relaxing time.

We went for 2 nights and would do it again in the future.

Chantel R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R

The stay was pure bliss!

The stay was absolutely amazing and just what we needed. Very neat, great client service. Everything was so comfortable for a self-catered stay. Definitely visiting again!

Prof Hannes V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Puik, netjiese verblyf in stil plaasatmosfeer.

Eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Alles was netjies en die wynplaas-ervaring was puik.

Gail R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail R

Fantastic peaceful location.

Everything was perfect, peaceful and beautiful. Had a wonderful stay. Would go back.

Ninette C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette C

Lekker gemaklike verblyf.

Ons het een nag oorgeslaap. Lekker ruim plek met lekker leefarea en stoep. Baie mooi grasperk en uitsig.

Francis D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis D

Ongelooflik mooi. Rustig. Netjies.

Wat 'n heerlike ervaring was Duvon nie. Netjiese verblyf goed toegerus. Rustig en veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat in daai omgewing verblyf soek.

DuVon Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Francis.
Ek is baie bly julle het lekker gebly by DuVon Farmhouse.
Groete,
Laura

DuVon Farmhouse
Joanne B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B

We enjoyed the openness of the guest farm as well as the access around the vineyards.

I would recommend DuVon Farmhouse to a friend, but probably not a friend with young children as the fencing at the end of the yard is not as high or enclosed as I'd hoped and we couldn't sit and really relax while watching our children play.

Marianne S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne S

Prachtig uitzicht met fijn zwembad.

Mooi landelijk gelegen met een voortreffelijke wijn en heerlijk zwembad. Zitbanken versleten.

Suzanne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne B

Wonderlike ervaring.

Ons het baie lekker by DuVon gebly. Definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Baie dankie vir alles Laura.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jessica V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Pragtige uitsig oor die wynlande!

Huisie was ruim, netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Melanie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Fantasties soos gewoonlik, dit was ons derde keer die jaar en ek sal weer en weer terugkom!

Sien sterre.

Magda B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Was baie lekker. Rustige atmosfeer.

Baie netjiese plek. Die uitsig is stunning. Baie rustig. Sal definitief weer soontoe gaan. Die varsgebakte broodjie was baie lekker. Dankie vir die bottel wyn, sal hom nog uittoets. Dankie dat ons vroeër kon inboek. Goeie diens gekry.

Melanie L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Fantasties.

Dit is ons tweede besoek aan Duvon hierdie jaar en ons is verlief. Ons sal elke geleentheid wat ons kan, terug kom.

Lizelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Fantasties.

Ek sal enige tyd weer by Duvon gaan bly, dit was absoluut fantasties.

Justin D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D

Peace and quiet in a stunning setting.

Very accommodating staff. The freshly baked bread on arrival was a nice surprise. Amazing cottage. Perfect location to get away from the city.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rus en vrede in 'n pragtige opset.

Uiters tegemoetkomende personeel. Varsgebakte brood met aankoms was 'n heerlike verrassing. Pragtige kothuis. Perfekte ligging om van die stad weg te kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Melanie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Die plek is skilderymooi, kon my oe nie glo nie!

Ons sal die eerste geleentheid wat ons kry terug gaan! Die waarde vir geld is ongelooflik en dis net so bietjie meer as 'n uur se ry van die Kaap af! Die huis is so ongelooflik ruim en groot, mooiste houtvloere, volle DSTV, baie lekker stoep met braaiplek - die uitsig oor die wingerd en berge is ongelooflik en die swembad is net unbelievable! Ek het ure daar baljaar en net vir die uitsig gestaar. Die naweek was nie lank genoeg daar nie! Jy word verwelkom met vars plaasbrood, 'n bottle Duvon wyn en hulle gee vir jou hout om mee te braai. As jy wil rus en afskakel is hierdie die plek! Ek kan nie wag om terug te gaan nie! Ek bevel dit 100 maal aan!

Giel D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel D

Baie mooi rustige omgewing en die kamers baie netjies en skoon.

Behalwe bogenoemde was die enigste probleem dat daar nie 'n duidelike kantoor of aanmeld plek is nie. Was nogals 'n rondsoekery tot 'n personeellid later kom help het. Verder was die verblyf baie goed toegerus vir selfhelp en beslis 'n plek om as basis te gebruik indien jy 'n paar dae sou bly om die area te verken.

Wessel J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel J

Baie netjiese en rustige wegbreek.

Ons het heerlik gekuier vir 'n week op Duvon. Dit is geskik vir net rustig sit en oor die wingerde staar of om dagtoere na nabygeleë wynplase, dorpe, ens. te onderneem. Die blyplek was ruim en netjies en Armand het enigiets wat ons wou hê, vinnig laat gebeur.

Tercia M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tercia M

Heeltemal oortreflike plekkie, met soveel om aan te bied.

Die plekkie is op 'n pragtige wynplaas geleë, waar mens die mees asemrowende uitsig tot jou beskikking het. Die warmte van die omgewing oorweldig die koue winter weer.

Tania H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania H

Good.

The complimentary wine and chocolate on arrival that was promised on the website was not received, and that was a bit disappointing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed.

Daar was nie komplimentêre wyne en sjokolade met aankoms, soos wat op die webtuiste geadverteer word nie, wat 'n bietjie teleurstellend was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carina S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Dit was fantasties. Sal sonder twyfel weer daar bly.

Het 'n asemrowende tyd gehad. Die swembad kyk uit oor die hele Robertson. Die tuisgebakte brood en konfyt wat ons ontvang het met aankoms en die gratis bottel Duvon wyn het bygedra tot ons heerlike tyd daar. Vriendelike mense en goed toegeruste huisie het ook bygedra tot ons glimlag. Sal sonder twyfel weer daar gaan bly.

Clive C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clive C

Die perfekte plek om jouself en die familie te bederf met die natuur en skoon lug rondom jou.

Ek hou daarvan dat gaste met 'n varsgebakte brood, 'n bottel wyn en 'n mandjie vol braaihout verwelkom word. Die ruim vertrekke en goed toegeruste kombuis laat 'n mens welkom voel. Daar is goed voorsiening gemaak vir winter- en somermaande ten opsigte van lugversorging en verhitting, en die swembad is 'n absolute wenner. Hierdie is een van min plekke waaroor ek en die vrou saamstem - ons kry waarde vir geld, ons sal dit aanbeveel EN ons sal na so 'n plek terugkeer.

Liezl W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl W

Heerlik, rustige plaas-gasvryheid met ruimte, gerief en speelplek vir die kinders.

Ons was baie tevrede met Duvon, dis 'n heerlike plek, mooi ingerig en waarde vir geld. Daar is heerlike grasperk vir die kinders en 'n swembad.

Anza V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anza V

Beslis een van ons gunstelinge.

Ons het die afgelope paar maande by verskeie plekke in die Wes-Kaap besoek afgelê, en Duvon Farmhouse is beslis bo-aan ons bestemminglys. Ons het lekker uitgerus en die swembad is 'n bonus. Duvon Farmhouse sal ons beslis weer sien.

Rulene M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rulene M

Rustige plaasverblyf.

Ons het ons naweek by Duvon baie geniet, pragtige plaashuis met houtvloere, goeie geriewe. DStv en groot leefarea. Die plaasbrood en bottel wyn was 'n lekker verrassing. Ons moes maar net ons seuntjie dophou met die oop swembad, maar die grasperk bied heerlike speelplek vir kinders. Ek was ook bly om te sien daar was genoeg lappies, sponsies en vadoeke vir skottelgoed was. Gewoonlik te min by selfsorgeenhede. Die glasdeur voor die een slaapkamerdeur benodig wel 'n gordyntjie, veral as kinders vroeg gaan slaap en die lig van die TV hulle kan steur.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hendrik G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G

Plaaslewe op sy beste op 'n pragtige plaas in die hartjie van Robertson.

Pragtige en baie groot gastehuis wat baie modern uitgerig is, wat 'n baie sterk WiFi sein insluit. Lekker swembad vir die kinders om te geniet. Die omgewing is plaaslewe op sy beste. Die eienaar verwelkom jou met vars plaas brood en 'n bottel van hulle eie wyn. Volgende keer kom ons vir 'n week!

Chantal B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Excellent.

Stunning view, peaceful. A very nice place.

Henlie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henlie S

Dit was great. Ons gaan defnitief weer!

Ons het ons verblyf baie geniet en was verras met die pragtige dekor. Die uitsig en swembad het gemaak dat ons sommer 'n ekstra aand gebly het.

Mari L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Heerlike, rustige verblyf!

Ons het weereens heerlik gekuier by die goed toegeruste huis!

Estelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Baie, baie lekker, gerieflik en pragtig!

Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was so spesiaal en goed ingerig vir 'n heerlike verblyf. Ons was sommer lus om vir 'n paar dae te bly!

Madie O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie O

Heerlik!

Naweek akkommodasie vir perdeskou. Ons moes in Robertson wees vir 'n perdeskou en het besluit om liewer buite die dorp te bly. Die eenhede was goed toegerus, skoon, netjies, huislik en gerieflik. Die swembad verfrissend en die stilte heerlik!

Andrie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrie B

Dit was 'n baie lekker plek om by te bly, groot vertrekke en lekker groot grasperk vir die babas om op rond te kruip.

Ek was tevrede met die verblyf en gasvryheid. Lekker groot vertrekke en groot grasperk vir die babas om op rond te kruip. Lekker stil en hoef nie te gesukkel het met geraas nie. Redelik privaat van die ander gaste.

Dawie F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dawie F

Alhoewel ons vooruit bespreek het en LekkeSlaap dit kort voor ons aankoms bevestig het, het dit tog gevoel asof ons "onverwags" opgedaag het.

Ons het nooit die gasheer/-vrou gesien nie. Van die geadverteerde "vars broodjie en bottel wyn" was daar dus ook geen sprake nie. Beide die eenhede se TV-kanale word vanuit die een eenheid beheer ─ as jy dus in die ander eenheid is, kyk jy wat jou bure besluit om te kyk, of watter kanaal die vorige huurders die dekodeerder op gelaat het. Die plek is mooi gerestoureer en gerieflik andersins. Die hoofslaapkamer se kooi kraak egter so dat g'n mens daarop kan slaap sonder 'n paar slaappille nie. Ons het dus maar in die tweede kamer en op die bank geslaap. 'n Vorige gas het alreeds meer as 'n jaar gelede in die "Gasteboek" ook die bed genoem, maar dit blyk nie dat daar intussen enige aandag daaraan gegee is nie.

Lucrecia K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrecia K

Very relaxing with a calmness.

We really enjoyed our stay, it was great not a worry especially for the kids. Would recommend it to anyone.

Annemarie H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Absoluut wonderlike, veilige, rustige verblyf wat definitief aanbeveel kan word.

Ons het die verblyf baie geniet en was wonderlik verras met die aankoms. Die huis is goed toegerus, baie netjies en skoon. Daar heers 'n baie rustige, veilige atmosfeer op die plaas. Ons sal enige tyd dit aanbeveel en weer daar gaan bly.

Magda K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Dit was 'n HEERLIKE ervaring en ons sal beslis weer gaan.

Pragtige, stil omgewing ... pragtige swembad met die mooiste uitsig. Eenheid skoon, netjies en ruim. Wasmasjien en tuimeldroër was 'n bonus!

Gerrit S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Great views

Great hospitality and set in a fantastic environment.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUMsvzao14dpz1ysvEhL0wNhMoNYTXGrtfsvgnuqWk6Xtts9cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 DuVon Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812965365308 19.785035848618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang