Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DuVon Farmhouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sumaria B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfekte wegbreek na rustigheid. Perfekte ligging teen 'n baie bekostigbare tarief. Die plekkie is ruim en beskik oor die basiese geriewe en is goed ingerig selfs vir beurtkrag. Die omgewing is so mooi en rustig. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Die swembad was 'n groot bonus en kyk uit op die wingerde. Sou beslis langer hier kon kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Luukse wegbreek teen bekostigbare prys. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is goed toegerus en netjies. Ons het die groot grasperk en swembad baie geniet. Die uitsig is pragtig en die tuine baie goed versorg. Die verblyf is so heerlik, jy wil net daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Luukse luilekker vakansie op jou 'eie' wynplaas. Die plekkie is fantasties ingerig, tot die kleinste detail. Daar was tot 'n varsgebakte brood met botter en konfyt, en 'n lekker bottel wyn voorsien. Die plaas is slegs 12km vanaf Robertson en naby al die eetplekke en bekende wynplase. Ons sal volgende keer langer vertoef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Dit sal vir party reisigers nodig wees om te weet dat daar 'n werkende plass is, en dat die voertuie al vroeg aan die gang is. DuVon Farmhouse

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erin S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Peaceful surrounds and inspiring view. Beautiful location, nice and quiet with a lovely view of the vineyards. Staff were very friendly and we were greeted with a fresh loaf of bread and jam in the kitchen. The house is spacious and tastefully decorated, with everything you need. The infinity pool is the ideal place to cool down and relax on a hot day. For those planning a wedding, this can be the perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Uiters rustige en pragtige verblyf. Perfekte ligging, uitkyk oor wingerde en berge, so rustig. Verblyf het ruime kamers en badkamers en is goed toegerus met alles. Die groot stoep is genotvol, so knus al het die wind so gewaai. Lekker groot swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle K
1 nag
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Die eenheid is goed ingerig, skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Die uitsig op die wynlande is onverbeterlik. Ek kan hierdie gastehuis regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Heerlik, ruim en gerieflik met ietsie ekstra! Dit was heerlike akkommodasie en ek kom beslis terug met die familie om te kom rus! Die varsgebakte broodjie en bottel DuVon wyn in die yskas was 'n lekker bederf. Baie dankie vir die lekker bly en selfs met beurtkrag was daar lig en gas en wifi beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike plaasatmosfeer met pragtige uitsig. Absluut fantasties. Skoon, netjies en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike ou plaashuis met mooi uitsig op wingerd. Met die ongelooflike koue weer sou 'n lekker kaggel great gewees het. Heerlike ruim ou plaashuis met mooi uitsig, varsgebakte brood met ontvangs. DIe huis het gelukkig 'n kragstelsel vir beurtkrag. 'n Lekker kaggel en beskutte braai stoep sou heerlik gewees het, maar beslis 'n lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laura Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DuVon, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUMsvzao14dpz1ysvEhL0wNhMoNYTXGrtfsvgnuqWk6Xtts9cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 DuVon Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812965365308 19.785035848618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang