Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duyker Eiland Strand Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Yvette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons was 'n groep van 15 mense en het heerlik gekuier met die mooiste sonsondergangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michellé
Duyker Eiland Strand Villa
Hallo Yvette Dankie vir jou resensie. Julle sal altyd welkom wees in my huis. Dankie dat julle sulke goeie gaste was. Groete Michellé

Stephnie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wat 'n heerlike kuierhuis vir 'n groot klomp mense. Die ligging is perfek en die huis is baie goed ingerig. Kommunikasie was baie goed. Ek sal beslis dit aanbeveel en graag self weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michellé
Duyker Eiland Strand Villa
Hallo Stephnie Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit. Ek verwelkom julle terug met ope arms. Groete Michellé

Cathy Carmody C
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Our large multi-generational family enjoyed a wonderful long weekend Duyker Eiland Strand Villa. Our large multi-generational family of 16 people enjoyed a wonderful long weekend at Duyker Eiland Strand Villa. The little kids swam every day. The young adults made extensive use of the pool table and chatted late into the night. The 3 oumas sat in comfy chairs and enjoyed the amazing views, and we all enjoyed family meals around the large table. One of our group is in a wheelchair, and was thrilled to be part of the action on the ground floor. The house is perfectly designed, with many spaces for people to be together or separate. The beds were all comfortable, and the home was more than adequately supplied with everything we needed for our stay. Michellé checked-in daily, and even connected us with a local fisherman who sourced beautiful fresh-caught fish for a memorable fish braai on our last night. . We highly recommend Duyker Eiland Strand Villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michellé
Duyker Eiland Strand Villa
Hi Cathy Thank you for your amazing review! You are most welcome back at my home. You were awesome guests. Warm Regards, Michellé

Nicky T
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Excellent. Host is fantastic, went out of her way to make sure we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michellé
Duyker Eiland Strand Villa
Hi Nicky Thank you so much for your kind words and nice review. I welcome you back with open arms. Regards Michellé

Ludwig W B
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Baie lekker. Baie gerieflike huis met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezane W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Baie lekker gekuier saam met vriende! Die huis is perfek vir 'n groot groep. Genoeg spasie vir almal om of saam iets te doen of op hul eie. Perfekte ligging reg teen die see. Beveel dit definitief aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michellé
Duyker Eiland Strand Villa
Hallo Lezane Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek verwelkom julle terug met ope arms! Groete Michellé

Dirk S
Kort verblyf
2.2
Jul 2022

Baie teleurstellend, wag nog steeds vir my breekskade deposito. Die huis kort instandhouding. Die linne en handdoeke was nie vars nie. Daar was ook te min beddegoed vir die winter. Die dak lek op verskeie plekke ook op 'n bed in een van die kamers. Die rook van die grondvloerkaggel word ingesuig op die eerste vloer so die eerste vloer en kamers was onder die rook, wat ons laat voel het asof ons kamp. 2 storte en die kombuis wasbak was verstop maar Christine kom dit darem na 'n halwe dag uitgesorteer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Theo K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Uitstekend, "What a weekend it was". Sal aanbeveel veral as 'n samekoms met familie. Ons was 14 mense in die huis en met die 2 verdieping en spasie was dit puik. Boonste en onderste vuur het gereeld gebrand en al was daar "loadshedding" het dit geensins gepla nie. Kamers het ook almal herlaaibare gloeilampe in so nie eintlik saak gemaak nie. Het troeteldier saamgeneem. Klein grasperk tussen huis en strand en kinders kon ook swem onder toesig van onder of bo stoep. Cistine het ons daar verwelkom en weer kom afsien en was great om met haar te chat oor St Helenabaai en huis self. Michelle (eienaar) was ook great en het gereeld opgecheck en was beskikbaar as nodig en vreeslik behulpsaam. (gee duidelik om vir haar gaste). Ons kom beslis terug en nie net nog een keer nie, maar baie meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Baie lekker gebly! Wat ’n lekker naweek saam met vriende. Die eienaar was ongelooflik om seker te maak ons is happy met als en dat ons onsself ten volle geniet. Huis is groot en ruim vir groot groep mense met of sonder kinders. Die uitsig oor die see is awesome en net treë van beach af. Definitief die moeite werd en sal definitief weer ’n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michellé
Duyker Eiland Strand Villa
Hallo David Baie, baie dankie vir jou mooi resensie. Wow, Ek wardeer dit ongelooflik baie. Kom asseblief weer terug. Groetnes Michelle

Samantha B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

It was amazing. The house was beautiful and the view amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michellé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 11 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 11 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 15, Duyker Eiland, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHcZbUm1hxhkCVpPdqmfzl7ySiqdrPXqLlklAJwTzyv4SrkYfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000 per nag (plek vir 16) 11 5 1 5 15 Duyker Eiland Drive Duyker Eiland 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.729856325882 17.91701422919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang