Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D.V. Engelhijs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very relaxing. Very relaxing and great views from the comfort of the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker. Baie lekker gebly en gekuier in 'n baie netjiese lekker oorkant 'n restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Engele op die strand. D. V. Engelhijs was 'n pragtige plek. Alles was presies soos dit op geadverteer was. Jax is 'n uitsonderlike gasvrou en haar rustigheid word oorgedra in die dekor van hierdie huisie. Ons het soos koninglikes gevoel toe ons Engelhijs Sondagmiddag binnestap. Dís hoe vakansie-akkomodasie in die prysklas moet lyk. Ek beveel D. V. Engelhijs enige tyd aan. Dankie Jax!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek! Ons het regtig lekker gebly, alles was perfek. Die uitsig was baie mooi. Die mooiste strand net oorkant die pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harsila K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Just what I was looking for. Our stay was good and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik lekker gekuier, pragtige uitsig en stil area met eetplekke baie naby. Korrek, ons het baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Was heerlik! Het heerlik gebly en die ligging is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Ek sal weer gebruik maak van D. V. Engelhijs. Fantastiese plekkie met pragtige uitsig. Die woonstel het alles wat mens benodig en dit was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende, gemaklik en waarde vir geld. Dit was regtig lekker. D. V. Engelhijs is uitstekend geleë, baie netjies, veilig en bevat alles wat jy benodig in die kamer. Ons sal aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jax Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 36, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd599c1857eb5f964dc90ef85e6479c0c015788eb216526b3d72c168815fac866e99608d852bb8d1256d924415a12d099eb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 36 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807984 17.893465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang