Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarslêbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Theresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing and special. What a wonderful place to get away from the hustle and bustle of everyday life. We were welcomed with open arms, including my 3 pups. They loved being on the beach, just a short walk from the house. I would recommend this to anyone and would love to come back again. What a special experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Thanks Theresa and family for this lovely review. So happy that you had a great time with your pups. You are always welcome here. And we appreciate that you left Dwarslebos so tidy. Sonya and Chris

Martinet N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Saligheid. Heerlike vakansie gewees. Kon werklik rus in die rustige omgewing. Sal vir seker teruggaan. Dankie aan ons goeie gasvrou ook vir al die moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Hallo Martinet en familie. Bly julle het die tyd hier by Dwarslebos so geniet. Julle is altyd weer welkom. Dankie ook dat julle die huis so mooi netjies gelos het. Sonya

Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Stukkie hemel op aarde! Wat 'n lekker huis reg oorkant die see, die eienaar was vreeslik vriendelik en het selfs vir ons 'n geskenkie gelos vir ons 10 jaar huweliks herdenking. Die huis was netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het was daar. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Haloda Mirrie. Julle het so lekker hier gebly, en alles so mooi en netjies gelos. Baie dankie daarvoor. Hier is altyd 'n plekkie vir julle by Dwarslebos. Sonya

Martie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gekuier. Huis is gerieflik met alles wat jy nodig het en baie naby. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim met alles wat jy nodig het en lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Baie dankie vir die resensie. Dit word waardeer. Julle is enige tyd welkom by Dwarslebos. Groete, Sonya en Chris

Rita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflik en rustig. Baie gerieflike blyplek, het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Hallo daar Rita en familie. Baie dankie vir die mooi resensie en ook baie dankie dat julle ons huis so silwerskoon gelos het. Julle is altyd baie welkom. Groete, Sonya.

Rita W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik uitgerus. Dit is 'n rustige en stil omgewing en dit is 'n kort stappie na die strand! Die huis is ruim, netjies en baie goed toegerus met alles wat jy sal benodig. Ons kon ons 2 yorkies saamneem, daar was selfs waterbakke met skoon vars water toe ons daar aankom! [Host_firstname] is 'n uitstekende gasvrou wat jou privaatheid respekteer, maar wat ook geredelik beskikbaar is sou jy iets benodig. Daar was selfs vars blomme in die huis toe ons aankom! Baie dankie, [Host_firstname].

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Haloda Rita. Baie dankie vd mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. 4voete is altyd baie welkom. Kom bly gerus weer by ons, julle is altyd baie welkom. Groete Sonya en Chris

Suzaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was fantasties! Die huis was so mooi skoon en die vertrekke is lieflik ruim, met alle moontlike geriewe wat 'n mens kan vra en meer as genoeg skottelgoed. Die pragtige see-uitsig vanaf die slaapkamer maak dit oor en oor die moeite werd. Ons kom beslis weer. Sonya is baie vriendelik en ons was baie tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Haloda Suzaan. Baie dankie vir hierdie mooi en goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. Vriendelike groete. Sonya en Chris

Jaco R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Gasvryheid van bostaande gehalte. Stilte en uitsig baie lekker en mooi. Netjies, skoon en ruim huis. Lekker mooi area. Het lekker uitgerus. Strande is beautiful. Gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Sal definitief hulle weer besoek en ook aanbeveel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Hallo daar Gerrit en Ann baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit uit ons harte uit en ons is so bly julle kon heerlik rus en Weskus gasvryheid geniet. Julle is altyd welkom hier en dankie dat julle ons huis so mooi opgepas het. Bring jul vierbeen saam volgende keer. Vriendelike groete, Sonya en Chris

Lezette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was onvergeetlik lekker. Baie groot huis, beautifull plek en goeie waarde vir geld. Pragtife uitsig. Gaan definitief weer soontoe. Sonja is 'n fantastiese gasvrou en het ons so welkom laat voel. Plek is beautiful met alles en meer wat jy nodig het, en ook baie groot plek. Pragtige uitsig. Ons gaan haar plek definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonya
Dwarslêbos
Halo daar Lezette en Werner. Ag, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons is bly dat julle so lekker in Dwarslebos gebly het en ook dat julle dit so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir hierdie mooi en positiewe resensie. Vriendelike groete, Sonya en Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Rocherpanstraat 21, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4f53b7c81a8ee463401c02a8fa18fe7f47ec3f36e35b7996afa6c6c5d7ae54a4149ddb9d5ac0c4a77fedfacf5c27678e5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 21 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -32.681548415391 18.245513346067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang