Dwarslêbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Theresa V - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing and special.
Dwarslêbos se terugvoer
Thanks Theresa and family for this lovely review. So happy that you had a great time with your pups. You are always welcome here. And
we appreciate that you left Dwarslebos so tidy.
Sonya and Chris
Martinet N - Apr 2024
Algehele gradering
Saligheid.
Dwarslêbos se terugvoer
Hallo Martinet en familie. Bly julle het die tyd hier by Dwarslebos so geniet. Julle is altyd weer welkom. Dankie ook dat julle die huis so mooi netjies gelos het. Sonya
Mirrie V - Apr 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Mirrie. Julle het so lekker hier gebly, en alles so mooi en netjies gelos. Baie dankie daarvoor. Hier is altyd 'n plekkie vir julle by Dwarslebos. Sonya
Martie K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Huis is gerieflik met alles wat jy nodig het en baie naby.
Dwarslêbos se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit word waardeer. Julle is enige tyd welkom by Dwarslebos.
Groete, Sonya en Chris
Rita D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Dwarslêbos se terugvoer
Hallo daar Rita en familie. Baie dankie vir die mooi resensie en ook baie dankie dat julle ons huis so silwerskoon gelos het. Julle is altyd baie welkom. Groete, Sonya.
Rita W - Sep 2023
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Haloda Rita. Baie dankie vd mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. 4voete is altyd baie welkom.
Kom bly gerus weer by ons, julle is altyd baie welkom.
Groete Sonya en Chris
Suzaan K - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Suzaan. Baie dankie vir hierdie mooi en goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. Vriendelike groete. Sonya en Chris
Jaco R - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Gasvryheid van bostaande gehalte. Stilte en uitsig baie lekker en mooi.
Dwarslêbos se terugvoer
Hallo daar Gerrit en Ann baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit uit ons harte uit en ons is so bly julle kon heerlik rus en Weskus gasvryheid geniet.
Julle is altyd welkom hier en dankie dat julle ons huis so mooi opgepas het.
Bring jul vierbeen saam volgende keer.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris
Lezette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik lekker. Baie groot huis, beautifull plek en goeie waarde vir geld. Pragtife uitsig. Gaan definitief weer soontoe.
Dwarslêbos se terugvoer
Halo daar Lezette en Werner.
Ag, dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ons is bly dat julle so lekker in Dwarslebos gebly het en ook dat julle dit so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.
Baie dankie vir hierdie mooi en positiewe resensie.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris
Marisa V - Mrt 2023
Algehele gradering
As jy plek soek om te recharge dis die plek!
Dwarslêbos se terugvoer
Hallo Marissa en familie. So bly dat julle dit so baie geniet het by Dwarslebos. Jou fotos van die sonsondergange en see is pragtig.
Baie dankie dat julle alles so netjies gelos het. Altyd n bewys dat mense respek het vir ander mense se goed.
Julle is altyd welkom hier.
Veilig wees en vriendelike groete.
Sonya en Chris.
Sunelle M - Jan 2023
Algehele gradering
Just awesomeness!
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Baie dankie Sunelle vir die pragtige en goeie resensie. Ons waardeer dit baie. So lekker as mens se harde werk en moeite raak gesien en waardeer word deur gaste. Julle was so vriendelik en sommer net lekke gaste, en is altyd baie welkom by ons.
Dankie ook dat julle ons nessie so skoon en netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya en Chris
Stephanie V - Mei 2023
Algehele gradering
Die omgewing is pragtig en rustig. Het heerlik gemaklik gebly in die goed toegeruste en netjiese huisie.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Stephanie. Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd baie welkom hier en ook baie dankie dat julle so mooi na Dwarslebos omgesien het. Netjies en mooi skoon.
Vriendelike groete
Sonya en Chris
Charl H - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Haloda Charl en familie. Duisende dankies vir hierdie positiewe en goeie resensie. Dit is so lekker as jy erkenning kry vir dit wat jy doen om 'n sekere standaard te handhaaf met betrekking om gaste eerste te stel en gelukkig te hou. Julle is altyd weer welkom. Dankie ook dat julle ons huis so netjies gelos het. Waardeer.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris
Louise V - Okt 2022
Algehele gradering
Kan nie verkeerd gaan.
Dwarslêbos se terugvoer
Hallo Louise, baie dankie vir hierdie goeie resensie. Waardeer dit opreg. Julle is altyd baie welkom hier. Baie dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi skoon en netjies gelos het. Baie dankie ook dat julle aangebied het om my tuintjie nat te maak elke dag. Baie bedagsaam van julle.
Vriendelike groete,
Sonya en Chris
Susan C - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome house with endless beach walks.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Susan, thank you so much for this positive review. We appreciate it and are glad that you enjoyed your stay here. Many thanks also for leaving Dwarslêbos so neat and tidy. You are always welcome here.
Kind regards
Sonya and Chris
Maybrey J - Aug 2022
Algehele gradering
Absoluut stunning.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Maybrey, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Julle is altyd welkom om weer te kom bly. Dankie ook dat julle die huis so mooi opgepas het.
Vriendelike groete, Sonya en Chris.
Leon M - Aug 2022
Algehele gradering
Home from home.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Leon and Rosanne thank you so much for this lovely review. We really appreciate it very much.
Thanks also for taking care of our home and leaving it so neat and tidy. You are always welcome here. So glad the little doggie had a good time as well. Such a sweetie.
Lastly thank you for the lovely gift you left us. We tried it and so deliciously delicious.
Kind regards,
Sonya and Chris
Wian V - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflik, netjies en naby die see.
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Haloda Wian en familie, baie dankie vir die lieflike resensie. Ek waardeer dit baie.
Ek is baie bly dat julle Dwarslebos so geniet het. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle die plek so mooi netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya en Chris
Estelle E - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, netjies, naby die see, perfek!
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Estelle baie dankie vir jou goeie resensie. Waardeer dit baie. Dankie ook dat julle die plek so mooi netjies gelos het. Julle is is alryd baie welkom.
Dwarslebos groete
Sonya en Chris
Suzette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Dwarslêbos se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi en goeie resensie. Ek waardeer dit baie.
Baie dankie ook dat julle Dwarslebos so mooi netjies gelos het. Julle is enige tyd baie welkom.
Johanna D - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely weekend away.
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Thank you very much for this lovely review. I really appreciate it. It is always nice to go the extra mile for my guests and it is so rewarding when it is noticed and appreciated.
You left Dwarslebos very tidy and for that I thank you. Please come and stay here again, you are always welcome.
Barend G - Jan 2022
Algehele gradering
Was fantasties. Baie dankie Sonya.
Dwarslêbos se terugvoer
Hallo daar Barend, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Is altyd lekker as gaste hulle self geniet het hier en gelukkig was.
Julle is altyd welkom hier. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi netjies en skoon gelos het.
Daardie bottel wyn wat jy as geskenk vir ons gelos het was baie lekker. Baie dankie.
Jayne D - Mei 2022
Algehele gradering
Very relaxing weekend with gorgeous views.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Jayne, thank you so much for your review. It is much appreciated.
You are always welcome to stay here.
Kind regards,
Sonya and Chris
John L - Nov 2021
Algehele gradering
Very good value for money.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi, John and Kathleen thank you so much for your lovely review. It is much appreciated.
You are welcome to stay over again.
Thanks for leaving Dwarslebos so neat and tidy.
Chris and Sonya
Tanya C - Okt 2021
Algehele gradering
Salige wegbreek met hondekinders in netjiese huis binne stapafstand vanaf see.
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Haloda Tanya en familie baie dankie vir jou mooi en positiewe resensie. Ons waardeer dit baie en julle is altyd baie welkom hier.
Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi netjies gelos het. Ons is bly dat julle lekker gerus het en dat honde kinders ook hulle self kon geniet.
Vriendelike groete
Sonya en Chris
Christian B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly in silwerskoon huisie.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Frieda en San.
Baie dankie vd mooi resensie. Was lekker om julle hier te ontvang en ek is baie bly dat julle so lekker hier gekuier het.
Julle is enige tyd welkom. Dankie ook dat julle die plekkie so mooi netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya en Chris
Esti K - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese kuier langs die Weskus.
Dwarslêbos se terugvoer
Baie dankie Esti ek is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is altyd welkom. Dankie ook dat julle die huis so mooi netjies gelos het.
Veilig bly.
Sonya
Nico P - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Nico, baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit. Ek is baie bly dat julle so lekker hier gekuier het. Julle is altyd weer welkom. Baie dankie ook dat julle die huisie so pragtig netjies gelos het.
Veilig bly.
Sonya en Chris
Trudi L - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike gekuier! Baie oulike akkommodasie asook die dame wat die plekke besit is baie oulik.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Trudi baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit baie.
Julle is altyd baie welkom. Baie dankie ook dat julle Dwarslêbos so mooi netjies gelos het. Puggies het ook lekker gekuier.
Cecile V - Mei 2021
Algehele gradering
Batterye is weer herlaai.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Cecile baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Bly dat julle lekker gekuier het. Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het.
Julle is altyd welkom by ons.
Vriendelike groete.
Sonya en Chris
Cobus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Stilte vir die siel.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Cobus baie dankie vir die lieflike resensie. Ek waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang en dat julle die rustigheid so geniet het. Ek is baie bly dat Ouma en Pinochee dit ook so geniet het.
Julle is altyd baie welkom. Ons is net 'n bespreking weg.
Veilig bly en geniet die Paasnaweek.
Groete, Sonya en Chris.
Marthie E - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige netjiese vakansiehuis met alles wat jy benodig.
Dwarslêbos se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. So bly julle het lekker gekuier. Dit is vir ons so n groot voorreg om gaste te kan ontvang en dat hulle gelukkig is en lekker kuier.
Julle is enige tyd weer welkom. Dankie ook dat julle die plek so mooi em netjies gelos het. Waardeer.
Veilig reis.
Sonya en Chris
Leon B - Jan 2021
Algehele gradering
Very lovely place.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Leon, thank you so much for this lovely review. I am glad that you enjoyed the weekend. Thanks for leaving everything so clean and tidy. You are always welcome.
Stay safe.
Sonya
Gayle W - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect location.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Gayle many thanks for this lovely review. Glad you enjoyed your stay despite the seal that nipped you and the geyser that had a problem. Was a first for us as well. You are always welcome here.
Kind regards
Sonya and Chris
Lizel S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic stay.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Lizel thanks we are glad you enjoyed your stay.
You are most welcome.
Sonya and Chris
Susan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Dwarslêbos se terugvoer
Susan baie dankie vir die resensie. Ons waardeer.
Kom kuier volgende keer in die somer.
Hermien S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese intieme plekkie.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Hermien, dankie vir die resensie.
Jammer dat jou ervaring by Dwarslêbos nie so lekker was soos my ander gaste wat dit hier geniet nie.
Groete, Sonya.
Blanche D - Nov 2020
Algehele gradering
We had a lovely stay and everything was perfect. The house was nice and clean and the sea view was to die for.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Blanche,
Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie wat ek vandag ontvang het. Dit was n plesier om julle te kon ontvang en ek is bly dat julle lekker gekuier het. Julle is enige tyd welkom hier.
Veilig bly en groete,
Sonya
Andri K - Okt 2020
Algehele gradering
Wat 'n juweel van Sonya en Chris. Onvergeetlike belewenis. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Dwarslêbos se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en goeie resensie Andri. Ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat julle so lekker gekuier het en julle is altyd weer welkom.
Veilig bly.
Sonya en Chris
Jaco V - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Jaco, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Ek is bly dat julle lekker kon ontspan by ons huisie.
Sonya
Charmaine P - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike naweek.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Charmaine baie dankie vir hierdie mooi resensie. Waardeer dit baie. Altyd lekker as mens goeie terugvoering kry van gaste wat jou moeite waardeer.
Kom bly gerus weer hier.
Veilig bly.
Sonya
Chrileza S - Sep 2020
Algehele gradering
110% awesome stay.
Dwarslêbos se terugvoer
Hi Chrileza many thanks for this lovely review. You are most welcome any time.
Thanks for leaving everything so neat and tidy. Hope to see you soon.
Stay safe.
Sonya
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Puik, puik, puik.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Pieter baie dankie vir so n goeie resensie. Dit was n plesier om julle hier te kon ontvang en dat die "dogtertjies" veilig was en lekker kon rond hardloop.
Baie dankie ook dat julle so mooi na ons plek gekyk het. Julle is altyd welkom.
Veilig bly.
Sonya
Dewet L - Aug 2020
Algehele gradering
Saligheid by die see! 'Home away from home'
Dwarslêbos se terugvoer
Baie dankie vir hierdie goeie resensie. Ons waardeer dit en julle is altyd welkom by Dwarslebos. Dit was lekker om julle te ontmoet en te huisves. Julle het so mooi omgesien na ons huis en so mooi netjies en skoon gelos. Baie dankie.
Kom kuier gerus weer.
Vriedelike groete. Sonya
Marius C - Aug 2020
Algehele gradering
Was 'n fantasmagoriese naweek.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Marius en ander gaste, ag hoe lekker om so 'n mooi resensie te kry.
Baie dankie ek waardeer baie. Julle is altyd baie welkom om hier te kom chill.
Groete en veilig bly. Sonya
Tinus V - Aug 2020
Algehele gradering
Ontspannend, stil en baie lekker.
Dwarslêbos se terugvoer
Halo daar Tinus en gesin baie dankie . Dit was 'n plesier en voorreg om julle hier te kon ontvang.
Bly dat julle kon batterye herlaai na die moeilike tye wat julle ervaar het. Julle is altyd baie welkom om hier te kom dwars lê.
Wees veilig.
Groete. Sonya.
Sunelle O - Mrt 2020
Algehele gradering
Dwarslêbos het ons verwagtinge oortref!
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Sunelle baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons waardeer baie.
Julle is enige tyd welkom hier by ons.
Groete Sonya Loubser van Dwarslêbos
Eduan L - Feb 2020
Algehele gradering
Wenner van 'n vakansie.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Eduan en Grant, baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit altyd lekker om die ektra myl te gaan vir my gaste want elkeen van julle is baie spesiaal.
Julle is enige tyd welkom by ons.
Vriendelike groete, Sonya
Lanese B - Jan 2020
Algehele gradering
We loved our stay at Dwarslebos, a very nice house and so close to the beach.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Lanese en familie, dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en in Dwarslêbos te kon huisves.
Ons weet julle kon nie genoeg van die see en strand kry nie.
Julle is enige tyd welkom.
Groete
Dwarslêbos
Paul M - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer en is baie bly om te weet dat julle en Ollie die naweek so geniet het.
Julle is altyd welkom en baie dankie dat julle ook die plek so netjies gelos het.
Veilig bly en groete.
Sonya
Mat W - Okt 2020
Algehele gradering
A home away from home with everything one could need for a short or long stay. Time stands still here!
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Hi Mat, thank you so much for this lovely message and feedback. It is much appreciated. You are always welcome here. So glad that you could have a peaceful time here.
Remember we are just a booking away.
Love Sonya and Chris.
Corne V - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese, ontspannende verblyf.
Dwarslêbos se terugvoer
Haloda Corne baie dankie vir jou dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Baie bly dat jullle so lekker gerus en gekuier het.
Dankie dat ons plek so mooi opgepas was en netjies gelos is.
Kom kuier gerus weer.
Sonya
Gerrie S - Nov 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerDwarslêbos se terugvoer
Hallo Gerrie, baie dankie vir hierdie mooi resensie. Dit doen ons siel goed om te weet dat julle lekker en rustig hier kon kuier en alles geniet.
Julle ís enige tyd welkom. Baie dankie ook dat julle ons plek so mooi opgepas het.
Vriendelike groete
Dwarslêbos
A D - Nov 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek.
Dwarslêbos se terugvoer
Beste Ansie,
Baie dankie. Was heerlik om jou hier te kon ontvang. Vertrou ons sien jou weer gou. Dankie ook dat jy ons plek so netjies gelos het.
Vriendelike groete
Sonya
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rocherpanstraat 21, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang