Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarsrivier Country Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Dwarsrivier Plaas, Deel 11, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dwarsrivier Country Getaway is in die hartjie van Cloete se Bergpas, sowat 13 km vanaf Herbertsdale, geleë en word met 'n grondpad bereik.

Verblyf word in 2 rondawels en 2 kothuise gebied. Elkeen is uniek ontwerp en bied die beste verblyf-ervaring in die natuur met meer as 40 gevlekte voëlspesies. Die kothuise het gemaklike beddens en badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien. Die kothuise het kombuise en kombuisies wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste kan 'n verskeidenheid ontspannende aktiwiteite geniet en het toegang tot 'n swembad met asemrowende uitsigte oor die vallei. Daar is ook 'n gelisensieerde kroeg met 'n dek met 'n uitsig op die berg en oor die vallei. Die makadamianeutboorde bied 'n rustige toevlugsoord en die tuin is 'n ideale plek om met 'n goeie boek te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R327, Dwarsrivier Plaas, Deel 11, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Dwarsrivier Plaas, Deel 11, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3774c5c7002ba5b4355018dca3afb1e9af71a962c5cff7f99c2006c41737995323dd8acdbb57e34b8dfc326eec22ed16bd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense R327 Dwarsrivier Farm, Portion 11 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.941778413107 21.77935118557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang