Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand 19

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lydia N
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Gerieflik, baie naby die strand, veilige omgewing. Beslis die besoek werd. Dit was 'n heerlike verblyf in Dwarswegstrand 19 se ruim huis met alle geriewe. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen. Die veilige omgewing en gerieflike braai-area het bygedra tot 'n ontspanne vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die verblyf en ligging was ongelooflik. Sal weer en weer wil gaan! As jy 'n liefde vir die see het, is dit die plek! Alles was baie aangenaam, en sal vir seker weer daar wil tuisgaan; dit was skoon, netjies, ruim, mooi en versorgd. Die omgewing en mense is rustig en dit was so lekker om kinders weer buite te sien speel in die straat. Die huis het aan al ons behoeftes voldoen en die kuierplek by die braai was 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annebet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dit was die perfekte vakansie! Ons het elke oomblik geniet! Ons het 'n fees gehad! Alles was lieflik - die huis, die area en natuurlik die pragtige strand. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantastiese lekker plekkie. Ons is gesin van 5 en ons almal het dit baie geniet. Die ligging is regtig goed en ons het heeltyd baie veilig gevoel. Die kinders kon alleen gaan rondstap en fiets ry. Die huis is ook baie goed ingerig met als wat nodig is en die braai-area was ons kuierplek. Die stort aan die buitekant is bonus, want as mens van die strand af kom, kan hulle stort en skoon aantrek en geen sand word dan in die huis ingebring nie. Baie dankie vir Anna-Lize dat jy ons so welkom laat voel het en jou hulp met als. Ons sal beslis weer vir julle kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Clean, modern, safe. An Inside- shower, would have been a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Lize
Dwarswegstrand 19
Dankie Werner vir jou mooi gradeering. Die huis het wel 'n binne stort. As jy die oorsig gelees het sou jy sien dit is in die tweede badkamer. Groete Dwarswegstrand 19

Arina S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Veilig, gemaklik en naby die strand. Ons het heerlik gekuier, gemaklik gebly en dit geniet om so naby die strand te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Absoluut fantasties. Heerlike huis om te braai, kuier, rus en familietyd saam te hê. Die huis is baie netjies en so mooi. Sal enige dag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Ontspannend. Perfekte verblyf in perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Lieflike plek, baie naby aan die see. Skoon, netjies, alles op sy plek! Lekker braai-lapa. Veilige omgewing en baie naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Baie netjies en skoon! Was heerlik om net 'n paar tree van strand te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvNoOiLjIS55i55rDhI154wgBTuZAvANRq6iwLoXb3nHqjj1cSl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 GG Cillierstreet Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050956372015 22.271571509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang