Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand 19

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dwarswegstrand 19 is naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George geleë. Die huis is 50 m vanaf die ongerepte strand geleë wat ideaal is vir visvang, swem en stap.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir kinders. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer is buite geleë en het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv-koppelpunt. Aan die agterkant van die huis is 'n lieflike buite-area wat buitesitplek, 'n piekniektafel en braaigeriewe het.

Hierdie area spog met 'n lieflike klimaat en rustige atmosfeer asook skoon strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Dwarswegstrand 19
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrand 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvNoOiLjIS55i55rDhI154wgBTuZAvANRq6iwLoXb3nHqjj1cSl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 GG Cillierstreet Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050956372015 22.271571509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang