Dwarswegstrand 19
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dwarswegstrand 19 is naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Dié huis is 50 m vanaf die ongerepte strand wat ideaal is vir visvang, swem en stap.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en is ideaal vir kinders. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer is buite geleë en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitstelle en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Aan die agterkant van die huis is 'n lieflike buite-area met buitemeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe.
Die area spog met 'n heerlike klimaat en rustig atmosfeer met skoon strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna-Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Dwarswegstrand 19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GG Cillierstraat 19, Dwarswegstrand, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang