Beach House Merak
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Shayne C - Sep 2024
Algehele gradering
Die kuiers op die stoep was die beste! Ons het dolfyne en walvisse gesien!
Lees meerBeach House Merak se terugvoer
Wat 'n voorreg om sulke aangename gaste te akkommodeer. Shayne en Sonia het vir ons die huis net so skoon gelaat soos hulle dit gekry het. Kommunikasie was van die begin af goed. Dit sal vir ons 'n plesier wees om hulle weer te akkommodeer, vyf ster gaste.
Alismi V - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklike huis weg van die huis.
Pierre T - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker rustig en sonder enige kommer.
Suzanne K - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely house. Spacious, good location and beautiful sea view.
Bertie R - Des 2023
Algehele gradering
A delight!
Irene B - Nov 2023
Algehele gradering
Hassle free.
Beach House Merak se terugvoer
Irene and her group were amazing guests. They were very friendly and left the property neat and clean. Communication was excellent. We hope to see them again soon.
Malem V - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende plek.
Beach House Merak se terugvoer
Malem, baie dankie vir jul mooi terugvoering van Beach House Merak. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Julle is vriendelike gaste en het ons plekkie baie netjies gelaat. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete, Danie en Lindie
Andre B - Sep 2023
Algehele gradering
Mal oor die plek.
Beach House Merak se terugvoer
Andre dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Lee A - Jul 2023
Algehele gradering
5 stars all around.
Beach House Merak se terugvoer
Thank you, Lee. It was an honor for us to host such a lovely family. Looking forward to your next stay.
Bernard M - Jun 2023
Algehele gradering
Die huis bied absoluut alles. Ons het niks gekort nie en dit was baie netjies.
Beach House Merak se terugvoer
Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die kompliment oor Beach House Merak.
Dit sal vir ons 'n groot plesier wees om jul weer te kan verwelkom as gaste.
Elzani B - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning!
Beach House Merak se terugvoer
Baie dankie ons waardeer die terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste by Beach House Merak te kon akkommodeer, sien uit na julle volgende kuiertjie.
Joani G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike gemaklike verblyf.
Beach House Merak se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was absoluut 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien uit na jul volgende kuiertjie.
Zandi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Beach House Merak se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer by Beach House Merak. Sien daarna uit om julle weer te sien.
Norman S - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent and well-equipped home away from home.
Beach House Merak se terugvoer
Norman and family were great guests and it was a pleasure meeting them! Pleasant communication, respectful and everything left very tidy. We hope to host them again in the near future.
Nico F - Jul 2023
Algehele gradering
Beste plek waar ons nog oorgeslaap het om te ontspan.
Beach House Merak se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment oor die verblyf by Beach House Merak, ons is bly jul het die kuiertjie geniet. Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer.
Joseph John K - Mei 2023
Algehele gradering
Beach House Merak is 'n baie gerieflike woning. Daar is alles wat u benodig, alles is netjies en op sy plek.
Beach House Merak se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir jul aanbeveling van Beach House Merak. Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Chantal C - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike, ontspannende tyd met die mooiste uitsig en 'n huis wat oor alles beskik wat nodig is vir 'n gesin van vier met tiener kinders.
Beach House Merak se terugvoer
Thanks a lot, Chantal. Hope to welcome you back soon.
Marais B - Aug 2021
Algehele gradering
Ontspannende langnaweek gevul met pragtige uitsigte oor die see.
Lees meerBeach House Merak se terugvoer
Thank you very much for staying with us. We hope to welcome you at Dwarswegstrand again soon.
Jacobus L - Aug 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was warm en baie vriendelik.
Beach House Merak se terugvoer
Thank you very much. We hope to welcome you again soon.
Christa D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike plek met pragtige uitsig.
Beach House Merak se terugvoer
Thank you very much, Christa! The dolphins really are lovely in the mornings. Hope to see you back soon!
Esmé J - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het ons kuier by Dwarswegstrand Beach House baie geniet. Die plek is baie skoon, netjies en goed versorg.
Beach House Merak se terugvoer
Thank you very much, Esme! We hope to welcome you back soon.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang