Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Merak

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Beach House Merak
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shayne C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shayne C

Die kuiers op die stoep was die beste! Ons het dolfyne en walvisse gesien!

Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang deur Danie en Lindie. Danie was so gaaf en het ons selfs gehelp met ons bagasie. Lindie het ons deur hulle lieflike plek geneem en ons was regtig beïndruk! Die plekkie is pragtig mooi, gerieflik, en silwerskoon. Die area is veilig, rustig en goed versorg. Dit was heerlik om die voëltjies in die bome te hoor en die dolfyne in die water te sien baljaar van die stoepie af. Alles was perfek! Ons het baie lekker gebly! Dankie Danie en Lindie!

Beach House Merak se terugvoer

Wat 'n voorreg om sulke aangename gaste te akkommodeer. Shayne en Sonia het vir ons die huis net so skoon gelaat soos hulle dit gekry het. Kommunikasie was van die begin af goed. Dit sal vir ons 'n plesier wees om hulle weer te akkommodeer, vyf ster gaste.

Beach House Merak
Alismi V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alismi V

Gemaklike huis weg van die huis.

Heerlik. Alles wat mens nodig het.

Pierre T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Lekker rustig en sonder enige kommer.

Baie mooi en netjiese plek, ligging besonders.

Suzanne K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne K

Lovely house. Spacious, good location and beautiful sea view.

See stars.

Bertie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie R

A delight!

Wonderful! The beach house is beautifully and practically decorated. Every need was anticipated. The owners gracefully went out of their way to help us with an unusual request. The location is fabulous, and the view is spectacular. We will definitely return.

Irene B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene B

Hassle free.

Comfortable, safe and beautiful surroundings.

Beach House Merak se terugvoer

Irene and her group were amazing guests. They were very friendly and left the property neat and clean. Communication was excellent. We hope to see them again soon.

Beach House Merak
Malem V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malem V

Asemrowende plek.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs, pragtige dekor, uitsig asemrowend en rustigheid waarna enige vakansieganger smag.

Beach House Merak se terugvoer

Malem, baie dankie vir jul mooi terugvoering van Beach House Merak. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Julle is vriendelike gaste en het ons plekkie baie netjies gelaat. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Groete, Danie en Lindie

Beach House Merak
Andre B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Mal oor die plek.

Dis onsettend lekker.

Beach House Merak se terugvoer

Andre dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Beach House Merak
Lee A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee A

5 stars all around.

The place and hosts, and service, were all amazing! We would definitely return in the future, and also recommend it to others.

Beach House Merak se terugvoer

Thank you, Lee. It was an honor for us to host such a lovely family. Looking forward to your next stay.

Beach House Merak
Bernard M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M

Die huis bied absoluut alles. Ons het niks gekort nie en dit was baie netjies.

Die huis is baie netjies en het baie stylvolle meubels. Baie gerieflik en baie netjie en skoon gewees. Voel of ons in ons eie huis was.

Beach House Merak se terugvoer

Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die kompliment oor Beach House Merak.
Dit sal vir ons 'n groot plesier wees om jul weer te kan verwelkom as gaste.

Beach House Merak
Elzani B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B

Stunning!

Ons het heerlik gekuier! Die huis is pragtig, netjies en skoon met die mooiste uitsig. Danie en Lindie doen soveel moeite en niks is te veel gevra nie. Ons sal enige tyd weer daar kuier.

Beach House Merak se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste by Beach House Merak te kon akkommodeer, sien uit na julle volgende kuiertjie.

Beach House Merak
Joani G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joani G

Heerlike gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker en gemaklik in die pragtige Beach House Meraki gebly, die verblyf het als wat nodig is en nog meer om gerieflik te bly met die mooiste uitsig. Die gasheer was baie vriendelik. Ons sal defnitief weer daar wil tuisgaan. Dit is 'n huis weg van die huis af, sal dit hoogs aanbeveel. 10 uit 10!

Beach House Merak se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was absoluut 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Sien uit na jul volgende kuiertjie.

Beach House Merak
Zandi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandi W

Baie lekker!

Baie netjies, mooi en veilig. Lekker verblyf vir 'n see vakansie met 'n mooi uitsig oor die see.

Beach House Merak se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer by Beach House Merak. Sien daarna uit om julle weer te sien.

Beach House Merak
Norman S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman S

Excellent and well-equipped home away from home.

We thoroughly enjoyed our time at Beach House Merak. Great hosts who assisted us wherever needed and beyond. The home is immaculate, clean, and well-equipped.

Beach House Merak se terugvoer

Norman and family were great guests and it was a pleasure meeting them! Pleasant communication, respectful and everything left very tidy. We hope to host them again in the near future.

Beach House Merak
Nico F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Beste plek waar ons nog oorgeslaap het om te ontspan.

Beste oorslaap wat ons nog ervaar het. Mooi, netjies en skoon. Loopafstand van see. Baie rustig en mooi see-uitsig. Sal definitief weer hier oorslaap as gesin.

Beach House Merak se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment oor die verblyf by Beach House Merak, ons is bly jul het die kuiertjie geniet. Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer.

Beach House Merak
Joseph John K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph John K

Beach House Merak is 'n baie gerieflike woning. Daar is alles wat u benodig, alles is netjies en op sy plek.

Ek sal die plek aan enige persoon aanbeveel. Die ligging is goed, dis van min plekke waar die TV perfek gewerk het en ons al ons TV-programme geniet het.

Beach House Merak se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir jul aanbeveling van Beach House Merak. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Beach House Merak
Chantal C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C

Wonderlike, ontspannende tyd met die mooiste uitsig en 'n huis wat oor alles beskik wat nodig is vir 'n gesin van vier met tiener kinders.

Ons gaan al meer as 15 jaar na Grootbrak toe en uiteindelik het ons 'n huis gevind wat perfek vir ons behoeftes is. Dwarswegstrand Beach House is puik geleë, waarde vir geld buiteseisoen, die beste uitsig en 'n fantastiese grootte waar niemand in mekaar se pad kom nie en almal die dolfyne kan geniet en sommer net ontspan. Kan dit sterk aanbeveel en ons sal beslis terug wees.

Beach House Merak se terugvoer

Thanks a lot, Chantal. Hope to welcome you back soon.

Beach House Merak
Marais B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais B

Ontspannende langnaweek gevul met pragtige uitsigte oor die see.

Die huis is toegerus met baie gemaklike meubels wat gesorg het vir baie lekker rus by die see met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Houthuise word gewoonlik gekenmerk deur geraas en dat mens elke beweging hoor in die huis. Dit was glad nie die geval met die huis nie. 'n Hoogtepunt was vir seker die walvisse wat ons gewaar het vanaf die stoep wat in die vlakwaters kom lê het. Sal baie graag gou weer wil terugkeer vir 'n vakansie hier.

Beach House Merak se terugvoer

Thank you very much for staying with us. We hope to welcome you at Dwarswegstrand again soon.

Beach House Merak
Jacobus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Die ontvangs was warm en baie vriendelik.

Die huis is baie goed toegerus, skoon en netjies. Die uitsig is baie goed, sal enige tyd weer soontoe gaan. Jy kan heerlik stap in 'n baie veilige omgewing met 'n pragtige, lang strand.

Beach House Merak se terugvoer

Thank you very much. We hope to welcome you again soon.

Beach House Merak
Christa D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Heerlike plek met pragtige uitsig.

Ons het elke dag groot skole dolfyne sien verbygaan. Lekker ruim huis met alles wat mens nodig het.

Beach House Merak se terugvoer

Thank you very much, Christa! The dolphins really are lovely in the mornings. Hope to see you back soon!

Beach House Merak
Esmé J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé J

Ons het ons kuier by Dwarswegstrand Beach House baie geniet. Die plek is baie skoon, netjies en goed versorg.

Die huis is groter as wat dit op die foto's lyk en die uitsig kan beslis nie goed genoeg op 'n foto vasgevang word nie! Hulle het ons baie welkom van die begin af laat voel en kontak gehou tydens ons verblyf. Ons sal dit beslis aanbeveel vir gesinne of 'n groep vriende!

Beach House Merak se terugvoer

Thank you very much, Esme! We hope to welcome you back soon.

Beach House Merak
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79afd36afb3df215ff0e89580d7a719ef1e6b5043259c936cec36eb8420a27d981fbfc0bfe04ac942f1252ce8af7e18238c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 27 Kloof Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050564637216 22.277125410919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang