Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Merak

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shayne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die kuiers op die stoep was die beste! Ons het dolfyne en walvisse gesien! Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang deur Danie en Lindie. Danie was so gaaf en het ons selfs gehelp met ons bagasie. Lindie het ons deur hulle lieflike plek geneem en ons was regtig beïndruk! Die plekkie is pragtig mooi, gerieflik, en silwerskoon. Die area is veilig, rustig en goed versorg. Dit was heerlik om die voëltjies in die bome te hoor en die dolfyne in die water te sien baljaar van die stoepie af. Alles was perfek! Ons het baie lekker gebly! Dankie Danie en Lindie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Wat 'n voorreg om sulke aangename gaste te akkommodeer. Shayne en Sonia het vir ons die huis net so skoon gelaat soos hulle dit gekry het. Kommunikasie was van die begin af goed. Dit sal vir ons 'n plesier wees om hulle weer te akkommodeer, vyf ster gaste.

Alismi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gemaklike huis weg van die huis. Heerlik. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker rustig en sonder enige kommer. Baie mooi en netjiese plek, ligging besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike huis. Ruim, goeie ligging en pragtige see-uitsig. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

A delight! Wonderful! The beach house is beautifully and practically decorated. Every need was anticipated. The owners gracefully went out of their way to help us with an unusual request. The location is fabulous, and the view is spectacular. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Hassle free. Comfortable, safe and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Irene and her group were amazing guests. They were very friendly and left the property neat and clean. Communication was excellent. We hope to see them again soon.

Malem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Asemrowende plek. Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs, pragtige dekor, uitsig asemrowend en rustigheid waarna enige vakansieganger smag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Malem, baie dankie vir jul mooi terugvoering van Beach House Merak. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Julle is vriendelike gaste en het ons plekkie baie netjies gelaat. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Groete, Danie en Lindie

Andre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Mal oor die plek. Dis onsettend lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Andre dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Lee A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

5 stars all around. The place and hosts, and service, were all amazing! We would definitely return in the future, and also recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Thank you, Lee. It was an honor for us to host such a lovely family. Looking forward to your next stay.

Bernard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die huis bied absoluut alles. Ons het niks gekort nie en dit was baie netjies. Die huis is baie netjies en het baie stylvolle meubels. Baie gerieflik en baie netjie en skoon gewees. Voel of ons in ons eie huis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Beach House Merak
Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die kompliment oor Beach House Merak. Dit sal vir ons 'n groot plesier wees om jul weer te kan verwelkom as gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 27, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79afd36afb3df215ff0e89580d7a719ef1e6b5043259c936cec36eb8420a27d981fbfc0bfe04ac942f1252ce8af7e18238c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 27 Kloof Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050564637216 22.277125410919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang