Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrand Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 180 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Dwarswegstrand Home is naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en Glentana geleë. Hierdie area spog met 'n lieflike klimaat en rustige atmosfeer asook skoon strande.

Die huis is smaakvol versier en ruim en beskik oor 7 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Drie slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, 2 slaapkamers is ingerig elk 'n koninggrootte-bed, 1 slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en die kinderkamer is ingerig met 4 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 2 en suite-badkamers het elk 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien asook handgemaakte keramiekbreekware. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea wat aan die kombuis geheg is en het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en 'n sitarea met gemaklike sitplek.

Die binnebraai-area het 'n gemaklike hoekbank en 'n ingeboude braai. Die huis beskik ook oor braaigeriewe op die buitedek met 'n uitsig oor die see. 'n Dubbelmotorhuis en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste.

Die huis is net 150 m vanaf die strandfront en 3,3 km vanaf Glentana-strand. 'n Verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos skubaduik, bootritte, perdetoere, vlieërbranderry, wynproe en visvang.

Doendinge in die area sluit skubaduik, bootvaarte, perdry, vlieërbranderry, wynproe en visvang in. Die kinders kan met hul fietse in die veilige strate ry of na Reebokstrand se getypoele of Grootbrakrivier se strandmeer gaan vir hope pret. Bespreek 'n reis op die Diaz Express of besoek die Bartholomeu Dias Museum in Mosselbaai. Gaste kan ook in die Witfontein-reservaat in George stap of die omgewing op bergfietse verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 15 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mikael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrand Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cilliestraat 27, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNjk3YTk1LTY2MjItNDM5YS1iMjFhLWE3ZjJlNTYwOTZlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag (plek vir 15) 4 5 1 5 27 GG Cillie Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05104603611 22.270683199167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang