Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrandoord

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Edwina B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great, awesome, peaceful, friendly place, a must visit. It was a wonderful, peaceful and awesome experience for my soul. The people are so welcoming and friendly. The staff are awesome, and the accommodation was great. It was one of the best times away from home that I have experienced. It is quiet and close to the beach, beautiful, clean and serene. I will definitely go back, but I will take my family with me next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome stunning views. This place is awesome, neat, clean, best views. We had a fabulous time, loved it so much, going back Easter 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delano H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Was baie lekker en veilig. Lekker vir 'n rustige wegbreek met vriende of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik ontspannend, bietjie winderig. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en gawe medekampers. Terrein baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Sien julle gou weer. Dankie. Puik verblyf met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Ons sal definitief weer daar bespreek. Ons was aangenaam verras met die oord en die eenheid. Alles is baie netjies en skoon. Die eenheid waarin ons was, het 'n onverbeterlike 180 grade uitsig oor die see. Al wat bietjie gepla het, is die ongemaklike rusbank voor die TV en gebrek aan matjies voor die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Enjoyed the stay. Enjoyed the stay. The flat has everything required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rusig, veilig, vriendelike personeel en goeie diens. Ons het ons naweek terdeë geniet. Die rustigheid, netheid, en veiligheid is uitstekend. Eenheid was skoon en baie gerieflik. Ek sal dit definitief aanbeveel by familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Ons is so bly om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Johann S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Absoluut die moeite werd. Ons het dit baie geniet, sal definitief weer daar bespreek. Op die see en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Ons is baie bly om te hoor dat julle die vakansie by ons geniet het. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Riaan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Altyd lekker. Dit was lekker om weer by Dwarswegstrandoord te bly. Dit voel soos ons huis weg van ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Dwarswegstrandoord
Ons is baie bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 321 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf467c2f5eed5e4b66381836344c036e580f3de56e0ee0bdc89952b8264e948e1e72f129ce019eb7035b2c6d188dcb9111630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang