Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrandoord

  • Kapasiteit: 321 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R370 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dwarswegstrand is naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George geleë. Hierdie area spog met 'n lieflike klimaat en rustige atmosfeer asook skoon strande. Die oord het 24 uur toegangsbeheer en sekuriteit.

Die oord se akkommodasie-aanbieding bestaan uit 11 huise elk met slaapplek vir 2 tot 8 mense en 9 woonstelle elk met slaapplek vir 2 mense reg op die strandfront asook 9 nie-seefront-chalets elk met slaapplek vir 5 mense asook 'n karavaanpark met 34 staanplekke. Al die eenhede is goed toegerus en het sekere DSTV-kanale. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die karavaanpark is baie netjies met 11 grasstaanplekke en 23 geplaveide staanplekke en het elektriese punte en water. Die ablusiefasiliteit is skoon en toegerus met 'n waskamer.

Daar is 'n winkel by die kantore waar gaste basiese items soos hout, ys, roomys, koeldrank, brood, melk, lekkers ens kan koop. Daar is ook 'n supermark naby, sowat 8 km, vir ander kruideniersware.

Dwarswegstrandoord is baie sentraal geleë en naby gholfbane, rolbalbaan, asook verskeie ander toeriste-aantreklikhede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christine M
Saam met vriende
5.0
Awesome stunning views. This place is awesome, neat, clean, best views. We had a fabulous time, loved it so much, going back Easter 202...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Delano H
Saam met vriende
5.0
Was baie lekker en veilig. Lekker vir 'n rustige wegbreek met vriende of familie.
Sep 2024
Chris A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspannend, bietjie winderig. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en gawe medekampers. Terrein baie netjies.
Sep 2024
Willie L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Sien julle gou weer. Dankie. Puik verblyf met vriendelike diens.
Sep 2024
Sharon P
Saam met lewensmaat
5.0
Rusig, veilig, vriendelike personeel en goeie diens. Ons het ons naweek terdeë geniet. Die rustigheid, netheid, en veiligheid is uitstekend. Eenheid w...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrandoord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 321 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf467c2f5eed5e4b66381836344c036e580f3de56e0ee0bdc89952b8264e948e1e72f129ce019eb7035b2c6d188dcb9111630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang