Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarswegstrandoord

  • Kapasiteit: 321 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R370 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dwarswegstrand is na aan die Grootbrakrivier, tussen Mosselbaai en George, geleë. Die omgewing het 'n aangename klimaat, rustige atmosfeer en pragtige skoon strande. Die oord spog met toegangsbeheer en 24 uur-sekuriteit.

Verblyf word aangebied in 11 huise wat elk slaapplek bied vir 2 tot 8 gaste bied, 9 woonstelle met slaapplek vir 2 gaste reg op die strand, 9 chalets wat slaapplek vir 5 gaste het en nie na die see front nie en 'n karavaanpark met altesaam 34 staanplekke. Al die eenhede is ten volle toegerus en beskik oor sekere DStv-kanale. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die karavaanpark is baie netjies met 11 gras-staanplekke en 23 geplaveide staanplekke. Al die staanplekke het krag- en waterpunte. Die ablusieblok is uiters skoon en toegerus met 'n waskamer.

By die kantore is 'n kafee wat basiese benodigdhede verkoop soos hout, roomys, koeldrank, brood, melk, lekkers, ens. Daar is wel 'n supermark ongeveer 8 km van die oord af indien jy ander kruideniersware nodig het.

Dwarswegstrandoord is sentraal geleë ten opsigte van gholfbane, rolbalbane en 'n verskeidenheid ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 139 resensies vir Dwarswegstrandoord
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dwarswegstrandoord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 321 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GG Cillie-straat, Dwarswegstrand, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf467c2f5eed5e4b66381836344c036e580f3de56e0ee0bdc89952b8264e948e1e72f129ce019eb7035b2c6d188dcb9111630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 GG Cilliestraat Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.050543791455 22.273921966553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang