Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dyna Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highdale-weg 52, Glen Anil, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dyna Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in Glen Anil, Durban-Noord. Die gastehuis is 1 km vanaf 'n Superspar-kruidenierswinkel, 3,6 km vanaf La Lucia Mall en 6,8 km vanaf Umhlanga-strand geleë.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers wat bestaan uit 2 standaard dubbelkamers, 'n selfsorg-eenheid en 'n koningin-luukse suite. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, kasspasie en 'n yskassie. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer.

Die selfsorg-eenheid het 'n slaapkamer met 'n TV, 'n en suite-stort, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n mini-stoof en 'n yskas, en 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank en 'n TV. Die selfsorg-eenheid kyk uit oor die swembadarea.

'n Buffet-ontbyt is elke oggend beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die gastehuis bied 'n swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede en geriewe in die omliggende area sluit Gateway Winkelsentrum, uShaka Marine World, Suncoast Casino, Moses Mabhida-stadion, Durbanse strande, Kings Park-stadion, Kingsmead-stadion en gholfbane in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thamsanqa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highdale-weg 52, Glen Anil, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dyna Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highdale-weg 52, Glen Anil, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9vmU9zvCEZ7L843Qhxpq3xNcNpZDX6iDkt2eWdLLrsLmWCzyBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 52 Highdale Road Glen Anil 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.75438 31.042764906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang