Dynasty Red Mountain Ranch
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Mountain Estate, Golden Gate-weg R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R5 260 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dynasty Red Mountain Ranch is in die skilderagtige Malutiberge tussen die Golden Gate Highlands Nasionale Park en Clarens geleë, en bied 'n toevlugsoord met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede.
Die groot perseel verseker dat gaste die stilte en vreedsaamheid kan geniet. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 ruim en suite-slaapkamers met uitsigte op die berg. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Ander geriewe sluit 'n kaggel in die sitkamer, en 'n stoep met meubels en braaigeriewe in.
Dynasty Red Mountain Ranch is naby Kiara Lodge geleë, waar gaste die spa- en kinderspeelgrond kan geniet. Dit is ook na aan die ingang van die Golden Gate Highlands Nasionale Park, en 14 km vanaf al die winkels en restaurante in die bekoorlike, kunstige dorpie van Clarens.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hermoin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Red Mountain Estate, Golden Gate-weg R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Dynasty Red Mountain Ranch het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Mountain Estate, Golden Gate-weg R712, Clarens, 9707, Vrystaat