Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Self-catering Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Dynasty Self-catering Units
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chris L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Fantasties.

Was gemaklik, gerieflik, en vreeslike vriendelike mense.

Johaline S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johaline S

Lieflike plek.

Gasvryheid 100%. Skoon en netjies. Veilig.

Francois P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Waarde vir jou geld.

Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer teruggaan.

Velona H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velona H

Waarde vir geld.

Als is gerieflik en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sal defnitief weer soontoe gaan.

Elginita P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elginita P

Fantasties, baie lekker.

Ja, ons het lekker gebly.

Grant E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant E

Fantasties, gasvrye eienaars en baie behulpsaam.

Ons het ons kuier baie geniet. Dit was regtig waarde vir geld. Die plek was mooi skoon. Alles was prakties nuut. Ek sal definitief weer terug gaan. My gesin het dit netso geniet. Selfs met beurtkrag het die eienaar elektrisiteit voorsien.

Annemari G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari G

Fantasties, netjies en waarde vir geld.

Was 'n heerlike tyd by Dynasty. Dit was netjies en skoon. Ideaal geleë in George, lekker naby aan eetplekke en winkels. Lekker een aand gebraai ook. Net klein probleempie gehad met dakwaaier in Bella kamer, mens kan nie die lig afsit as die dakwaaier aan is nie. Die twee werk saam. Dalk ietsie om na te kyk. Maar nietemin was dit 'n heerlike plek om te bly en sal dit definitief aanbeveel.

Martin G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Beveel 100% aan.

Gerieflik, netjies, alles wat nodig is, is daar. Sentraal geleë.

Suanita B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suanita B

Goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly in ons pragtige kamer, sal net graag 'n privaat rookarea wef van kamers waardeer. Ek as nie-roker moes heeltyd rook inasem van die kamer langsaan wat buite hul eenheid rook.

Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie rustige atmosfeer en met vriendlikheid hanteer.

Genoeg linne en handoeke was beskibaar asook meeste kombuisware, lieflike groot ingeboude kas vir klere. Skoon en baie netjiese plek, baie vriendelike eienaars. Kuierarea buite netjies alhoewel koelte min was by eenheid se sitarea.

Marinus R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus R

Lekker gerus en alles wat nodig was, was voorsien.

Vriendelik en gasvry.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Die weer het gepla, baie gereën.

Die eienaars het ons baie goed behandel, Kersfeesete was uitstekend, ek wil net weereens dankie sê vir hulle.

Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 2, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9191298876a1bf573702632d15b44392728b04b434b1099d34a02c3e43a87b77593d2ebd83add16f3b210ffa2666abf05c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Insignis Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96853241787 22.451035730689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang