Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dynasty Self-catering Units

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chris L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Was gemaklik, gerieflik, en vreeslike vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johaline S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lieflike plek. Gasvryheid 100%. Skoon en netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir jou geld. Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Als is gerieflik en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sal defnitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elginita P
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Fantasties, baie lekker. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grant E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Fantasties, gasvrye eienaars en baie behulpsaam. Ons het ons kuier baie geniet. Dit was regtig waarde vir geld. Die plek was mooi skoon. Alles was prakties nuut. Ek sal definitief weer terug gaan. My gesin het dit netso geniet. Selfs met beurtkrag het die eienaar elektrisiteit voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemari G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Fantasties, netjies en waarde vir geld. Was 'n heerlike tyd by Dynasty. Dit was netjies en skoon. Ideaal geleë in George, lekker naby aan eetplekke en winkels. Lekker een aand gebraai ook. Net klein probleempie gehad met dakwaaier in Bella kamer, mens kan nie die lig afsit as die dakwaaier aan is nie. Die twee werk saam. Dalk ietsie om na te kyk. Maar nietemin was dit 'n heerlike plek om te bly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Beveel 100% aan. Gerieflik, netjies, alles wat nodig is, is daar. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suanita B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly in ons pragtige kamer, sal net graag 'n privaat rookarea wef van kamers waardeer. Ek as nie-roker moes heeltyd rook inasem van die kamer langsaan wat buite hul eenheid rook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Baie rustige atmosfeer en met vriendlikheid hanteer. Genoeg linne en handoeke was beskibaar asook meeste kombuisware, lieflike groot ingeboude kas vir klere. Skoon en baie netjiese plek, baie vriendelike eienaars. Kuierarea buite netjies alhoewel koelte min was by eenheid se sitarea.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 2, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9191298876a1bf573702632d15b44392728b04b434b1099d34a02c3e43a87b77593d2ebd83add16f3b210ffa2666abf05c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Insignis Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96853241787 22.451035730689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang