E59 Dolphin Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 110
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Louis D - Sep 2024
Algehele gradering
Sal weer kom bly en geniet op die strand.
Nico R - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese ervaring met die mooiste sons ondergange.
Lees meerPaul F - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful place.
Malie B - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was weereens 'n heerlike week in E59. En die omgewing is pragtig.
Christel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut puik verblyf, baie goed toegerus, goeie ligging en baie veilig.
Manda E - Okt 2023
Algehele gradering
Die verblyf in E59 Dolphin Beach was onbeskryflik lekker. Die eienaar doen baie moeite met die eenheid om dit spesiaal te maak. Alles is netjies, skoon en smaakvol met 'n asemrowende uitsig oor Tafelberg en die see.
Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Elsa F - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Jacques N - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent, fabulous, great value for money, fantastic location with breathtaking views.
Lees meerIsabel M - Mei 2023
Algehele gradering
Die beste uitsig ooit.
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike woonstel en goeie ligging. Die uitsig is fantasties.
Leonard B - Mrt 2023
Algehele gradering
In one word: fantastic!
Nadine R - Jan 2023
Algehele gradering
Wow. Just wow, what an experience.
Lees meerBaudouin Patrik U - Okt 2023
Algehele gradering
A great accommodation in an exquisite location.
Rika S - Aug 2023
Algehele gradering
Mooiste sonsondergang.
Hannes M - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect place with great view.
Bernadette A - Okt 2022
Algehele gradering
Best of Table Mountain.
Armin R - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic, stunning and absolutely awesome.
Lees meerLeon W - Okt 2022
Algehele gradering
Best place to stay in Western Cape.
Jeandri S - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely place for a comfortable stay!
Ronelle E - Aug 2022
Algehele gradering
What a place, what a view.
Lynette V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, lekker, pragtige uitsig, goed toegeruste eenheid.
Ria M - Mei 2022
Algehele gradering
Die mooiste uitsig!
Leon S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Dewald V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekkend uitsig. Baie lekker eenheid.
Kobus F - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker tyd daar gehad. Kon ontspan met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Beslis die moete werd om daar te gaan ontspan.
Andre D - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Arno J - Nov 2021
Algehele gradering
Eenheid is baie netjies en baie goed toegerus. Ons as gesin het ons verblyf baie geniet - ek kan die eenheid met vrymoedigheid aanbeveel.
Louis A - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige bly plek, geniet die uitsig oor Tafelberge en die see - met sonsondergang wys moeder natuur haar allerbeste.
Manda E - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was awesome gewees om daar te bly en sal vir seker weer by E59 Dolphin Beach bespreek.
Anne-marie H - Okt 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Marie B - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike woonstel, perfekte ligging.
Herman V - Jun 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Sadia B - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige, veilige verblyf teen die see.
Lees meerElzaan D - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Anel E - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg.
Hanlie V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste woonstel met asemrowende uitsigte oor die see en op Tafelberg.
Lees meerM Jones P - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Lana J - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome views.
Baudouin Patrik U - Okt 2021
Algehele gradering
Eine fantastische Unterkunft mit einer atemberaubenden Aussicht auf den Tafelberg. Einfach grossartig!!!
Sheena R - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay at the Dolphin Beach.
Lo-ammi L - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste woonstel met ruimte en 'n lieflike uitsig.
Manda E - Feb 2020
Algehele gradering
Soos al die vorige kere was die kuier in hierdie pragtige woonstel fantasties. Die woonstel is netjies, skoon en goed toegerus.
Mariette S - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent location right on the beach!
Malie B - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, veilig, skoon en rustig met 'n mooi uitsig op Tafelberg.
Kobus F - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Adriaan S - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflike, goed toegeruste plek.
Marinda J - Jun 2019
Algehele gradering
5 ster verblyf!
Lo-ammi L - Mei 2019
Algehele gradering
Lieflike skoon, netjiese goed toegeruste plek, met 'n panoramiese uitsig!
Julie P - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent first floor property, overlooking the beach and with great views across the bay to Cape Town and Table Mountain.
Alisha M - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfect apartment with a stunning view. Best choice of the accommodation.
Lees meerAmanda A - Feb 2019
Algehele gradering
Dis asemrowend mooi daar, die akkommodasie is luuks en het alles wat ons nodig kon hê.
Colette M - Feb 2019
Algehele gradering
Stunning unit, fantastic location. 5 stars.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende eenheid, fantasties ligging. 5 sterre.
Dit is 'n asemrowende selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik, die meubels is gemaklik en die volle DStv was 'n lieflike bonus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
David W - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsigte.
Ons het ons verblyf op Dolphin Beach baie geniet. Die woonstel is baie veilig en het die wonderlikste uitsigte oor die baai. As jy deur die tuin stap, kan jy reguit strand toe gaan. Met 'n groot balkon kan jy braai en kyk hoe die vlieërbranderryers hul ding doen. Het nie die restaurant ter plaatse probeer nie, maar dit het gewild gelyk. Baie naby 'n wye verskeidenheid restaurante en kafees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chantelle J - Des 2018
Algehele gradering
Deur en deur waarde vir geld.
Marinda B - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtigste plekkie met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg.
Anchen K - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die pragtige woonstel.
Corine O - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dawie V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi en lekker net te kort.
Candice C - Jun 2018
Algehele gradering
Great!
Marie V - Apr 2018
Algehele gradering
Beste ervaring ooit! Het so so so lekker gebly!
Lees meerIselma R - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Manda E - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit is nog steeds fantasties om daar te bly.
Tobias L - Mrt 2018
Algehele gradering
Exceptional view/location in a nice apartment.
Lees meerEtienne Vancompernolle B - Feb 2018
Algehele gradering
Prachtig verblijf en baaie net.
Marco B - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste tyd ooit met 'n awesome view in 'n lekker huisie.
Deléne J - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en verblyf.
Lucy Nombulelo M - Jan 2018
Algehele gradering
I wanted to relax during my stay and I did exactly that.
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Great location and value for money.
Arvid M - Feb 2018
Algehele gradering
Super apartment with room for 4 people directly on the beach.
Marinda K - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike vakansieplekkie!
Marieta V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en eenheid netjies.
Janneke G - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent value for money, beautiful accommodation and stunning view!
Lees meerMalie B - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is elke keer net 'n plesier om hier tuis te gaan.
Yvonne B - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Juanita V - Feb 2017
Algehele gradering
Stylvol en gerieflik met 'n asemrowende see-uitsig.
Manda E - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Erica N - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik, gevoel of ons by die huis is.
J. V - Aug 2017
Algehele gradering
'n Pragtige woonstel in 'n pragtige plek.
Grizelda S - Jan 2017
Algehele gradering
Stunning verblyf en view.
Arvid M - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastic location with magnificent views.
Manie V - Nov 2016
Algehele gradering
Amazing plek.
James H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie baie goed!
E59 Dolphin Beach se terugvoer
Hi James,
Thank you James for the positive feedback on the flat. I hope you enjoyed the changes that are taking place with many more to come. I agree with you, such a beautiful setting and perfect spot for a family holiday!
Kind regards,
Sharon
Clarence L - Jun 2016
Algehele gradering
Absoluut skitterend!
E59 Dolphin Beach se terugvoer
Thank you Clarence. It was an absolute pleasure having you stay and thank you for the wonderful ratings and feedback!
Manda E - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Riana B - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike ligging naby die strand. Baie netjies.
E59 Dolphin Beach se terugvoer
Hi Riana,
I appreciate your honesty regards the customer service and would like you to inbox me to let me know where I am going wrong in this area. I realize there must be a problem and would like to improve my services, just need your help in this regard.
Please let me know!
Kind regards, Sharon
Dawn K - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige eenheid met die lieflikste uitsig.
Lees meerE59 Dolphin Beach se terugvoer
Hi Dawn,
I am so pleased to hear that you will come back and visit us again even after the little disaster we had with the towels being left outside and landing on the deck in the rain. I am working on the cleaning service and trust that this issue will not happen again. Floors are being done this week and by next week we will have new curtains and a few extra interior changes taking place.
Look forward to your next visit!
Kind regards - Sharon
Dawie Batesda Plase S - Jun 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, pragtige plek, vriendelike diens!
E59 Dolphin Beach se terugvoer
Hi Rene,
Thank you for your positive feedback. I do agree with you about the security issue - this is how I always felt staying at E59. I did put the big latch on the front door to secure the entrance and as part of the upgrade that is currently taking place in E59 includes burglar bars on all the windows that can open. Next time you come you will feel totally secure at night.
So pleased you enjoyed your stay!
Kind regards,
Sharon Turner
Fanie D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker met 'n onverbeterlike uitsig.
Yvette L - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en ligging!
Alet J - Sep 2016
Algehele gradering
Eenheid het wonderlike uitsig, ons het baie lekker gebly!
Hélène P - Jul 2016
Algehele gradering
Was baie lekker.
E59 Dolphin Beach se terugvoer
Hi Helene,
We are so pleased that you enjoyed your stay with us at E59. I trust next time everything will be completed in the flat and my services to you improves - I am certainly working on it!
Kind regards,
Sharon Turner
Louise B - Jan 2016
Algehele gradering
Die woonstel se ligging en uitsig is baie goed.
Bertie H - Sep 2015
Algehele gradering
Beste verblyf nog in die Kaap.
Mariska N - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker gewees - sal beslis weer soontoe gaan.
Lees meerWicus V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig.
Elmarie V - Jun 2015
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Celia S - Jun 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Karin T - Apr 2015
Algehele gradering
Baie goed geleë. Netjies met alle benodigdhede. Pragtige uitsig!
Gerries B - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Anouk S - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlike plek!
Bertus V - Jul 2015
Algehele gradering
Die perseel is baie netjies met 'n mooi uitsig. Goed toegerus en lekker rustig!
Lukas D - Jul 2015
Algehele gradering
Tyd het te gou verby gevlieg.
Martie V - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, die uitsig is so mooi mens wil nie eers uitgaan nie.
Belinda F - Mrt 2015
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en gerieflik vir ons (2 paartjies) wat vir die Argus-fietsrytoer gekom het.
Ronnie G - Mei 2015
Algehele gradering
Aangenaam maar daar was dinge wat gepla het.
Leon B - Jun 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Hannatjie V - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerMignonne J - Aug 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike woonstel met 180º see-uitsig!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 1, Table View, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang