Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

E59 Dolphin Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese ervaring met die mooiste sons ondergange. Baie lekker gebly. Wat op die foto's is, is presies wat jy kry en nog 'n bietjie meer. Ligging is perfek met oop, skoon strand. Baie, baie veilig. Gasheer was uitstaande maar per WhatsApp gekommunikeer en meer bruikbare inligting as wat nodig was gedeel. Baie vriendelik. Ek beveel die eenheid sterk aan. Baie gepas vir 'n gesin met twee kinders of selfs twee paartjies indien een paar nie omgee om twee 3/4 beddens te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful place. Beautiful view and location. Restaurant in the building were great and very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was weereens 'n heerlike week in E59. En die omgewing is pragtig. Ons het al baie E59 gebruik as verblyf en dit bly 'n heerlike, onvergeetlike en gerieflike plekkie. Die ligging is wonderlik en die uitkyk oor Tafelberg, Robbeneiland en die see is 'n heerlike bederf. Sal definitief weer en weer hier besoek aflê. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Absoluut fantasties. Eenheid is netjies en pragtig. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Die uitsig is absoluut pragtig. Die restaurant is ook by die eenheid, wat natuurlik 'n pluspunt is. Die eenheid word beslis aanbeveel. Die eienaar is net so vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Absoluut puik verblyf, baie goed toegerus, goeie ligging en baie veilig. Hierdie was absolute 5* verblyf. Die woonstel is baie goed toegerus met selfs 'n koffiemasjien. Die beddens slaap heerlik en die linne is van puik gehalte. Parkering is baie veilig onderdak. Daar is geen beter ligging na die strand nie, een van die min plekke wat op die strand is en nie anderkant die straat nie. Dit was ons 2e keer in hierdie eenheid. Ons kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manda E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die verblyf in E59 Dolphin Beach was onbeskryflik lekker. Die eienaar doen baie moeite met die eenheid om dit spesiaal te maak. Alles is netjies, skoon en smaakvol met 'n asemrowende uitsig oor Tafelberg en die see. Wonderlike eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mona B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend mooi. Hierdie is beslis die mooiste blyplek. Ek sal dit beslis aanbeveel vanweë die pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa F
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Absolutely wonderful. Highly recommend. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Excellent, fabulous, great value for money, fantastic location with breathtaking views. Ons was ontvang deur die eienaar wie self ons die eenheid gewys het. Gedurende die week het die eienaar ons ook gekontak om te hoor of ons enige iets nodig het. ongelooflike diens en gasvryheid. Die eenheid is uitsonderlik met al die gereiwe en meer waarvoor jy kan vra. Dit is modern en vir seker 'n hoogtepunt in ons familievakansies oor die jare gewees. Dankie aan Sharon vir haar ongelooflike gasvryheid en moeite. Ons sal beslis weer hier kom bly. Ongelooflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Die beste uitsig ooit. Ongelooflike uitsig. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 1, Table View, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4M2VmNjA3LTE2MjMtNGJiNy04MDRlLTExZDFiMjlhYTg1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 109 5 1 5 1 Marine Drive Table View 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.829745505708 18.481223811531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang