Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eagle Cove

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Carl R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Delightful and welcoming. Eagle Cove is a lovely, quiet, and clean destination that is conveniently situated in Randpark Ridge/Honeydew. The room was very clean and well made up, with the comforts of DStv and a bar fridge for our use. The large shower made a refreshing change.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Die verblyf, ligging en diens was alles na wense. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Safe and. Value for money. Definitely staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Vriendelike diens. Die bed is lank genoeg en die stortkop is hoog genoeg. Enkel vertrek met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n TV, waaier, ketel en yskas in die kamer. Koffie, tee, suiker en melk was beskikbaar. Die bed is lank genoeg dat mens se voete nie afhang nie. Die kraan by die wasbak in die badkamer was los. Stort is ruim en stortkop is hoog genoeg. Tydens my laaste verblyf was daar probleme met die elektrisiteit. Dit is steeds 'n probleem. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Peaceful. Well received. Tidy. The ceiling fan was set in reverse and was not balanced properly. They provided a standing fan which was a blessing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda P
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Goed. Die verblyf was lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie skoon en netjies. Personeel was baie vriendelik. Die swembad en braaigeriewe was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goeie diens. Diens was puik en vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Sal beslis weer daar tuisgaan. Pragtige gastehuis, baie skoon en netjies. Bestuurder, Zanele, is ongelooflik vriendelik en los onmiddellik enige navrae op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Netjies en gerieflik. Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het 'n bietjie probleme ondervind met die elektrisiteit. Die bed is lank genoeg en die stortkop is hoog genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Frederick-laan 3590, Randpark Ridge, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA135c2560c5ba5a18157777e0eb415526870946f8c0ba72f12190ea359eee29b46c239d57c7d609b7d7c4b6de80fcbf61f51a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3590 Jan Frederick Avenue Randpark Ridge 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0886453 27.9295146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang